English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 468
Total Replies: 252 181
Total Views: 83 215 068
topics: 11 537
replies: 138 854
views: 39 326 554
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Corona: die pad voorentoe

replies: 76
views: 1111
page 2 of 2
18 Mar 2020 @ 06:36:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk hoe het getalle verander afgelope 24 uur

Afgelope 24 uur is daar meer as 16000 nuwe gevalle aangemeld

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 18:22:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 06:49:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Net Italië alleen se dodetal was gister 475 as gevolg van Corona. Hulle maak uit 34,5% van totale dodetal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2020 @ 07:43:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk die styging in nuwe gevalle die afgelope 48hr. Basies 47000 nuwe gevalle. Italie het oor die 900 sterftes gehad die afgelope 48h

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2020 @ 10:03:03 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek merk dat die forum baie stil is vir n Vrydag, het dit dalk iets te doen met die Corona?

Ek persoonlik is redelik ontwrig en hand tussen hemel en aarde.

Ek sien dat alle privaat hospitale ALLE mense moet help met die moontlike virus, medies of nie medies nie, so die privaat hospitale kan deur n tsunamie moontlke aangesteekte mense getref word.

Tannie Poppie is aan die helm van een van die groot privaat hospitale en ek kan sien dat die moontlikhede aan haar begin vat.

Die virus kan ook per slot van rekening moontlik nader aan ons jaart kruip veral as een van die huisgesin in so n omgewing werk.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2020 @ 20:21:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hulle se jy sal net toegelaat word by pick & pay as jy maskers en handskoene dra. 

Toe ek daar aankom sien ek hulle dra klere ook. 😲

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 20:07:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By Ballito het hul swem verbied met die doel dat daar seker nie baie mense gaan saamdrom op die strand nie. Die rooi vlag is uit wat swem verbied, maar dit gaan aan soos normaal 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 20:16:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Die media is gou om syfers van nuwe getalle te wys. Maar se niks oor die bykans 80 000 gevalle wat gesond geword het nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 04:49:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal maar hoor wat is CR se boodskap vandag. Ek dink dis n moeilike besluit. Wonder of ons land n kompleet shutdown kan bekostig....en of daar volle samewerking gaan wees. Miskien goed om sulke groot stappe nou al te doen.....help nie om te wag tot getalle nog hoër klim nie. Ek lees Italië het gister 651 sterftes gehad en USA amper n 1000 nuwe gevalle. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 07:45:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interesant om te sien hoe vinnig getalle die hoogte in kan skiet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 08:29:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar is mense wat meen dat alles gesluit moet word, behalwe seker noodsaaklike diense soos voedselwinkels soos in Italië. In hoe 'n mate dit suksesvol kan wees om die virus te beperk, wil ek nie bespiegel nie.  Oor die ekonomiese gevolge wel. 

As 'n maatskappy al sy werkers beveel om tuis te bly en dit is nie 'n onderneming waar werk per rekenaar gedoen kan word nie, gaan die onderneming se inkomste verdwyn.  En dan kan die werkers nie betaal word nie.  Baie min werkende mense kan oor die weg kom nie sonder 'n gereelde inkomste want meeste gesinne leef maar van salaristjek tot salaristjek.  Hoe gaan sulke mense aan die lewe bly?  Ek wonder hoe oorleef mense in Italië.  Dit is sekerlik moontlik dat ons uiteindelik 'n volkome sluiting van amper alles gaan beleef siende dat ons winter oppad is wat 'n eskalasie van die probleem kan veroorsaak, maar ek vrees vir die gevolge daarvan.  Wat gaan word van die groot aantal mense wat nie skulde sal kan betaal nie, wat nie hulle verbande sal kan afbetaal nie en so meer.  Banke sal ook geweldige probleme ondervind omdat onbetaalde verbande nie op so 'n skaal opgeroep kan word en die wonings in eksekusie verkoop word nie want daar gaan eenvoudig nie kopers wees wat redelike pryse sal kan betaal nie.  Gaan die banke oorleef? Regeringshulp sal noodsaaklik wees maar hoe gaan ons regering en ander regerings dit bekostig?

Dis ook nie net in ons land nie- die hele wêreld ondervind dieselfde situasie.  Ons sit met 'n situasie waar daar net eenvoudig nie ondervinding van is nie en niemand het  nog werkbare oplossings nie.  Ons pad voerentoe sal maar voel-voel geskied en baie mense gaan in die proses baie seer kry.  Na die tweede wêreld oorlog, toe onder andere Duitsland en Japan ekonomies vernietig is, het die VSA met die Marshall-pal tevore gekom om die lande weer op die been te bring.  Die VSA het weliswaar daardeur 'n afset vir hulle eie produkte geskep en netsoos die twee lande, daardeur geblom.  Nou is dit nie net twee lande wat in die moeilikheid is nie maar die hele wêreld en daar is nie 'n VSA wat die herstel kan dryf nie.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 08:53:33 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1297
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

My dogter het gister gesê dat hulle nou ook beperk is om te beweeg in Roemenië. Hulle moet 'n sogenaamde skriftelike "deklarasie" by hulle hê waarin gemeld word waarom hulle hul huise verlaat - hetsy waarin jyself meld jy is oppad winkel toe of jy gaan brandstof ingooi ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 16:38:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By Ballito het hul swem verbied met die doel dat daar seker nie baie mense gaan saamdrom op die strand nie. Die rooi vlag is uit wat swem verbied, maar dit gaan aan soos normaal 

Polisie was vandag op die strand....blykbaar was alle mense uit die see en van die strand af in 10 minute

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 18:28:46 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1297
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Strande onder Kaapstad munisipaliteit se beheer ook nou gesluit (ala Netwerk24).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 18:45:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

The government has setup a website for everyone to access. You don't need data or airtime to access it!   coronavirus.datafree.co  This is so you can receive up-to-date information about the Coronavirus.   Please share!

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 19:05:01 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Wat gaan alles verander na "Corona"?   Ek dink dat baie gaan verander 

Die aarde kry dalk weer kans  kry om  te herstel na ons gruwelike misbruik   Ek sien tot 'n dolfyn en swane het teruggekeer in Venesië en die water is skoner sonder die olie besoedeling van die bote  

hopelik gaan ons mensdom ook meer verdraagsaam wees

ons meer ons familie waardeer en meer tyd saam te spandeer 

Finansieël lyk dit maar moeilik volgens my   Besighede gaan sluit en baie mense gaan werksloos wees   

Volgens my siening gaan ons 'n "Nuwe era" betree

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 20:27:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So alle kamp planne tot 16 April val deur die mat. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 20:53:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So alle kamp planne tot 16 April val deur die mat. 

Ek het bespreking gehad by Weesgerus oor paas naweek....sal maar hoor of hulle geld vir my in krediet kan hou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 05:12:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 09:51:33 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Must say, quite impressed with our President and the manner in which he managed to get all and sundry to support the actions taken.  Must be a blow to those in his own party attempting to discredit him.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 10:21:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het bespreking gehad by Weesgerus oor paas naweek....sal maar hoor of hulle geld vir my in krediet kan hou

Weesgerus het laat weet ek kan die geld n ander geleentheid gebruik....geld is op my naam as n krediet. Sonder enige aftrekings...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 10:32:47 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Weesgerus het laat weet ek kan die geld n ander geleentheid gebruik....geld is op my naam as n krediet. Sonder enige aftrekings...


Huule het dit met my ook gedoen toe ek so 2 jaar terug n krisis gehad het oor Paasnawek.
Weesgerus is shap!!!
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 11:28:54 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Het nou net ons paasnaweek in KNP uitgestel 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 16:22:33 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 27 Nov 2017

Soos dit 'n goeie wetsgehoorsame burger betaam, het ons ons bespreking by Sutherland oor Paasnaweek na regs geskuif...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 20:06:57 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Met ons huidige uiters swak ekonomie en nou die doodslag van die virus en die lock down periode wat dinge nog erger maak sal ek verbaas wees as alle vakansie dae hierdie jaar  gekanseleer gaan word insluitende kerstyd.

So kan verlore produktiwiteit ingehaal word en ons ekonomie dalk net n hupstoot gee. 

Vreemde tye gaan kop uitsteek.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 14:11:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za