English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 312
Total Replies: 250 433
Total Views: 83 155 047
topics: 11 437
replies: 137 697
views: 39 292 737
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Comet caravans

replies: 26
views: 483
26 Oct 2019 @ 16:33:30 pm
Eraser
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 02 Apr 2019

Hi, had a little bit of a accident and my caravan needed some repairs. Made an appointment for today at 11:00. When I arrived it was empty, nothing there. Apparently they were liquidated and all their assets were attached by the liquidating company........what a shock.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 16:56:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gister middag was hier n ou wat baie werk vir hulle gedoen het.

Ja hy het bevestig dat dit ongelukkig so is.

Jammer maar ons sal nie weet hoekom nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 16:59:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom hier op die forum.

Sou jy nie regkom nie skakel Discovery by Waterkloof.

Of hier sal iemand jou met dalk beter hulp kan help.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:53:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi, had a little bit of a accident and my caravan needed some repairs. Made an appointment for today at 11:00. When I arrived it was empty, nothing there. Apparently they were liquidated and all their assets were attached by the liquidating company........what a shock.......

As in empty....no caravans and empty shop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 19:37:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

So hulle is weg................. Jammerte

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 19:55:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder waar gaan Carasure nou sy claims heenvat.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 20:48:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wonder waar gaan Carasure nou sy claims heenvat.......

Nie na hulle toe nie.....

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 02:08:56 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

So hulle is weg................. Jammerte

Kom ons wag en sien of die eienaars nie later onder 'n nuwe regsentiteit weer 'n soortgelyke besigheid op die been bring nie. Soos ek dit sien is dit slegs die besigheid wat gelikwideer word en nie die eienaars daarvan nie.

Daar is heelwat besighede wat ek deur die jare gesien vou het net om later te sien dat dieselfde eienaars dieselfde besigheid weer oopmaak. Een so 'n geval is wat te redde was gekoop tydens likwidasie en selfs in dieselfde fabriek onder 'n ander naam oopgemaak. Skuldeisers is baie keer die verloorders deur net 'n % vir elke Rand te ontvang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 08:48:37 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Hi, had a little bit of a accident and my caravan needed some repairs. Made an appointment for today at 11:00. When I arrived it was empty, nothing there. Apparently they were liquidated and all their assets were attached by the liquidating company........what a shock.......

Wonder if there were any vans in there for repairs? if so I hope the liquidators release them to the rightful owners. 

Just imagine arriving to collect your van and it's gone surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 13:11:42 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

One should get your van back but hopefully no damage while being stored after being claimed by the sheriff. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:08:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder if there were any vans in there for repairs? if so I hope the liquidators release them to the rightful owners. 

Just imagine arriving to collect your van and it's gone surprised

Ek wonder wat sal gebeur as jy jou ou wa as deposito ingegee het vir n nuwe wa en jy nog op die waglys staan en wag vir nuwe wa en ou wa deur balju geneem is of reeds verkoop is en plek bankrot verklaar is met jou geld in hul rekening?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:16:20 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1554
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Bewys van eienaarskap ,sal jou woonwa beveilig,mag egter n rukkie neem voor dit terug besorg word 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:17:15 pm
Anonymous

Dis maar self hoekom ek nie kar of karavaan koop as dit nie daar is nie, as ek betaal wil ek hom kan vat. Klaar... Anders loop ek liewer weg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:20:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink as jy hom ingegee het as deposito en hulle het hom verkoop, gaan jy jou eis moet insit en seker die paar sent wat hulle per rand recover tevrede mee moet wees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:33:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink as jy hom ingegee het as deposito en hulle het hom verkoop, gaan jy jou eis moet insit en seker die paar sent wat hulle per rand recover tevrede mee moet wees. 

Dis nou n slegte een.

Sien hulle was op n tyd no 1.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:38:13 pm

27 Oct 2019 @ 19:38:43 pm

28 Oct 2019 @ 07:53:40 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

There are a lot of caravans parked off in North Rand Road, between Trichardts & Elizabeth Rd's Boksburg and I'm sure I saw the name 'Comet' there.

I even said to the wife how good their business must be for them to need all that extra space.

This was a couple of months ago.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 07:56:43 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

There are a lot of caravans parked off in North Rand Road, between Trichardts & Elizabeth Rd's Boksburg and I'm sure I saw the name 'Comet' there.

I even said to the wife how good their business must be for them to need all that extra space.

This was a couple of months ago.

No, that is Echo Link under ownership of Dieter Huysamen.

I know that Ankea Botha that worked for Comet sales is working at Echo Link now and they have a lot of stock.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:04:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

No, that is Echo Link under ownership of Dieter Huysamen.

I know that Ankea Botha that worked for Comet sales is working at Echo Link now and they have a lot of stock.

Ja....ek sien hulle word groot! Dis jammer dat Comet toemaak.....maar om my eerlike gevoel oor te dra.....ek het nie simpatie nie. Hulle het gekies wie hul as kliente wil hê....ek was geen gunsteling nie. Beggars cant be choosers.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:06:15 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 961
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Francois Swart who was the Sales Manager of Comet left earlier this year and is one of the Co-Owners of Echo Link. He also worked for Loftus Caravan for many years. You can gladly support them.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:06:52 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ja....ek sien hulle word groot! Dis jammer dat Comet toemaak.....maar om my eerlike gevoel oor te dra.....ek het nie simpatie nie. Hulle het gekies wie hul as kliente wil hê....ek was geen gunsteling nie. Beggars cant be choosers.....

Stem Geert, hulle was ook nie my favourites nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:39:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wonder waar gaan Carasure nou sy claims heenvat.......

Ja ........................... sien jy nou hoe draai die wiel Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:41:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

One should get your van back but hopefully no damage while being stored after being claimed by the sheriff. 

Problem is how long will you wait for your van to be released.  To me that would be the biggest issue.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:46:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja....ek sien hulle word groot! Dis jammer dat Comet toemaak.....maar om my eerlike gevoel oor te dra.....ek het nie simpatie nie. Hulle het gekies wie hul as kliente wil hê....ek was geen gunsteling nie. Beggars cant be choosers.....

Ek het eerlik baie gehou van hul Campworld afdeling.  Hulle het selfs dele van karavaan onderdele aangehou en dit so beskikbaar gestel.

Dit is 'n jammerte dat die besigheid gevou het.  Die werkers daardeur geraak sukkel nou.

Ek kan maar net hoop en bid dat hulle weer met 'n werk van soorte geholpe raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:14:21 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I really enjoyed their Campworld section and visited them fairly often, the staff there were also very helpful. The Caravan section on the other hand appeared to suffer with an attitude of sorts, they were not very easy to talk to.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:45:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jammer omte hoor van al die negatiewe kommentaar.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za