English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 434 842
topics: 10 888
replies: 126 365
views: 38 909 756
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Comet Caravans and Sunseeker rumors

replies: 58
views: 1426
page 1 of 2
22 Oct 2019 @ 10:09:44 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Good Day to everyone,

I am just querying to establish if the rumors are true that Commet caravans and Sunseeker have been liquidated?

And seeing that the owner of those 2 brands has shares in CI Jurgens will that also be affected??

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:45:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I think they are just that ......... rumors! ! ! ! 

From what I heard the factory is going full swing and that contradicts it being a fact..... but I could read the signs wrong.

Visit to the Jurgens Factory by some of our forum members in November can get more light on this subject.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 15:19:16 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Maybe because CI Jurgens has been liquidated and a new company Jurgens Campworld has been created. CI Jurgens owed many suppliers a lot of money. The new company will only be supplied on a COD basis, no accounts/credit. But that is only what I was told by 3 of their original supplier MD's.

The whole industry is in tough times. Camping/caravaning is not the cheapest option at the moment and South Africans are money strapped.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 18:58:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Weet ook nie wat hier aangaan nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 21:38:01 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

If these rumors are correct, it's bad news, we can't afford more business closures and mass retrenchments. We desperately need increased employment opportunities in every business sector.

Hope the rumors are just that...............Rumors!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:06:59 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit sal jammer wees. Ek hoop die manne kan die vervaardiging en hul kleinhandel takke regruk en op rustige waters kry. Hulle vervaardig al vir baie jare 'n goeie en betroubare reeks van produkte. Ja; Daar was minder goeie eenhede wat van die fabriek af gekom het, maar dit was 'n trots Suid Afrikaanse maatskappy wat baie werksgeleenthede gebied het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:58:38 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1335
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Het in die Goewerment se koerant regs kennisgewings gekry dat Sunseeker, Nelspruit en Comet rondom 1 Julie 2019 as "going concerns" aan Prestige Campworld verkoop is? Lyk asof hulle al drie as deel van insolvensie wetgewing aan Prestige verkoop is? Nog nooit gehoor van Prestige nie, dalk bly die drie in afsonderlike besigheid met net 'n nuwe eienaar? Bly maar by my '95 Fleetline, dalk nie die beste/mooiste nie maar hy is myne!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 13:33:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Waar 'n rokie is , is 'n vuurtjie.

Tyd sal leer.  Kom ons gee hom kans om of dood te gaan of heel op te vlam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 16:43:46 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek kan nie glo dat dit sal gebeur met Commet nie.

Was baie lanklaas by Sunseeker. Die huidige eienaar van Sunseker het die besigheid oorgeneem toe haar pa jare terug afgetree het. Sy moes nooit die prime spot wat sy gehad het in Alberton opgegee het nie. 

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 22:01:24 pm
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

 Ons het kontak behou met die dame van Sunseeker by wie ek Januarie my Exclusive gekoop het. Sy het my vrou laat weet hulle is laas week Donderdag ingelig die plek maak toe, hulle is onder likwidasie, hulle is 5 minute gegee om hulle persoonlike goed te verwyder en is huis toe gestuur sonder salaris. Die dame is die enigste broodwinner en sit nou sonder werk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 06:52:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis vir my soms verbasend om te sien watter besighede toemaak. Van jou plekke wat mens dink is goed florerend. Ek lees nou van n persoon wat by Makro n trailer gekoop het wat n extension soek. Mense verwys hom toe na Challenger wat een van die grootste verskaffer / vervaardiger was van Campmaster trailers....moes toe hoor dat Challenger ook al lankal hul deure gesluit het???

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:01:57 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dit is nie goeie nuus nie. Dieselfde het met my swaar n maand terug gebeur. Robor het vir sy werkers n brief gegee wat se dit is in likwidasie en moenie terugkom more nie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:18:40 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is nie goeie nuus nie. Dieselfde het met my swaar n maand terug gebeur. Robor het vir sy werkers n brief gegee wat se dit is in likwidasie en moenie terugkom more nie.  

Dit was verskriklik. Dit was seker een van ouer staalvervaardigers wat gevou het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:46:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

 Ons het kontak behou met die dame van Sunseeker by wie ek Januarie my Exclusive gekoop het. Sy het my vrou laat weet hulle is laas week Donderdag ingelig die plek maak toe, hulle is onder likwidasie, hulle is 5 minute gegee om hulle persoonlike goed te verwyder en is huis toe gestuur sonder salaris. Die dame is die enigste broodwinner en sit nou sonder werk

Dit is werklik nie goeie nuus nie.  Ek het my 2000 model Penta en 2011 Classique beide by Sunseeker gekoop.

Iemand enige bevestigende info oor Comet Karavane???

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 10:40:42 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit is wat ek gekry het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 10:44:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O wel. Was iemand van die forum lede onlangs by Comet?

Is hulle deure toe of oop.  Dit opsigself is 'n indikasie van wat gaan aan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 12:40:58 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1605
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Comet ook gesluit. tenspuite wat brief se het altwee take and die jurgens fabriek behoort.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
24 Oct 2019 @ 12:47:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sulke voorbeelde sal dit vir my moeilik maak om depositos vir karavane te betaal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 14:36:53 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1335
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Probleem is om te koop by 'n verskaffer wat besigheids gewys aan sy ooghare hang...hulle produkte kan sekerlik nie meer van 'n goeie standaard wees nie? Die werknemers weet mos wat aangaan en dis mos net menslik om dan afskeepwerk te doen  of kortpad te neem ten einde inkomste/wins te maksimeer?

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:44:29 pm
Johann1974
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 24 Oct 2019

Sad but true...holding company liquidated. Contact St Adens liquidation practitioners for confirnation

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 18:52:44 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Very sad to see a place like Robor closing. Yes we don't always see how bad things are going. Speak to any accountant doing tax for clients and one will get a good indication of the state of the economy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:14:27 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1021
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Dink n bietjie

Hoe veel caravan handelaars is daar in Pretoria/ Johannesburg ????? (Ek skat so 10-12). 

Dink julle dit is reg of normaal ????? Om lewensvatbar te wees is 3 of 4 handelaars genoeg en hulle sal dan instaat wees om ORDENTLIKE DIENS TE LEWER...

Jammer, net my meening.....frown

Excuse my Afrikaans skryvery

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 21:14:37 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Sad but True,  how will this affect us as caravaners ?   Only time will tell.

My personal view is that we will survive!!! and hopefully so will a lot of the people who will lose their jobs in the industry. We can also help in a small way by supporting those who open small businesses on their own doing repairs, services and so on.

I wish them all well for the future.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 21:59:01 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sad but True,  how will this affect us as caravaners ?   Only time will tell.

My personal view is that we will survive!!! and hopefully so will a lot of the people who will lose their jobs in the industry. We can also help in a small way by supporting those who open small businesses on their own doing repairs, services and so on.

I wish them all well for the future.

Thanks for a very constructive posting. Hope to get references to those that can provide a good service.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 23:11:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat ek nie lekker verstaan nie is dat destyds toe Jurgens fabriek oorgekoop is, was gerugte dat die eienaar van Comet karavane die grootste aandeelhouer is in die eienaarskap van die fabriek....nou maak sy winkel toe? Miskien verstaan ek nie hoe word "besigheid" gedoen nie?

....of het ek nou die kat aan die stert beet?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 04:36:17 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert jy is reg. Ook onverstaanbaar vir my.

Was n paar keer by Loftus Karavane die afgelope tyd en lyk of dit goed gaan daar. Nie eers plek om te parkeer binne nie. Lyk my hulle het die tekens reg gelees en ander rigtings ingeslaan tov woonwa aankope en verkope. So ook Kennis Karavane wat nou in n groter mate Discovery Motorhomes versprei, so lyk dit vir my. 

Jurgens klante word nog steeds bedien en goeie diens word ervaar. Ons moet ook besef dat hoe meer ons van die diens van privaat persone gebruik maak hoe minder inkomste het die agentskappe. Derhalwe raak dit nie meer ekonomies haalbaar vir hulle nie en maak besigheid toe. Ek besef dat hulle pryse soms hoog is, is dit nie maar om sy kostes te dek en om ook wins te maak waarvan hy moet lewe nie.

Ja, dit bly maar n bose kringloop. Maar my siening.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 05:41:42 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Jammer om te lees van die teespoed,geen wenners nie net verloordes,baie vakmanskap en "know how" wat ons kampers raak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 08:25:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoop dat die besoek aan die fabriek redelik lig op die onderwerp sal plaas.

Sal 'n goeie ding wees as ons sekere vrae wat ons het vroor die tyd vir die fabriek stuur.  Dis goeie gebruik in my omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 08:43:40 am
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:23:53 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Most importantly I hope that no people had their caravans on consignment there as they will now battle to get it out.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:00:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dink n bietjie

Hoe veel caravan handelaars is daar in Pretoria/ Johannesburg ????? (Ek skat so 10-12). 

Dink julle dit is reg of normaal ????? Om lewensvatbar te wees is 3 of 4 handelaars genoeg en hulle sal dan instaat wees om ORDENTLIKE DIENS TE LEWER...

Jammer, net my meening.....frown

Excuse my Afrikaans skryvery

Dink dis n goeie ding dat hulle afskaal.

Meer hands on met klient wees.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:01:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sad but true...holding company liquidated. Contact St Adens liquidation practitioners for confirnation

Welkom hier op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 18:08:03 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Mark is taai.  Wonder wat van die SENSATION maak gaan word?

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 18:27:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink weer....hoe meer handelaars, hoe beter. Dieselfde met vervaardigers....hoe meer hoe beter. Hoe meer daar is, hoe sterker die kompetisie, hoe beter vir die klient ten opsigte van prys, kwaliteit en diens verskaffing. As hulle te min is dink hulle hul het n monopolie. Soos Jurgens se afwerkings wat verbeter het afgelope tyd en nou ook hierdie groot specials....dis te danke aan die mark wat nou vergroot dat hul verplig is om sulke stappe te neem. Ek dink ook die karavaan mark is baie groter as wat ons dink....4 handelaars sal dit nie definitief nie kan hanteer nie. Net om te kyk alleen na al die vervaardigers....bittermin kan jy nou besluit om te koop en gaan koop.....jy val oral agter in op n waglys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 21:18:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek dink weer....hoe meer handelaars, hoe beter. Dieselfde met vervaardigers....hoe meer hoe beter. Hoe meer daar is, hoe sterker die kompetisie, hoe beter vir die klient ten opsigte van prys, kwaliteit en diens verskaffing. As hulle te min is dink hulle hul het n monopolie. Soos Jurgens se afwerkings wat verbeter het afgelope tyd en nou ook hierdie groot specials....dis te danke aan die mark wat nou vergroot dat hul verplig is om sulke stappe te neem. Ek dink ook die karavaan mark is baie groter as wat ons dink....4 handelaars sal dit nie definitief nie kan hanteer nie. Net om te kyk alleen na al die vervaardigers....bittermin kan jy nou besluit om te koop en gaan koop.....jy val oral agter in op n waglys

Wat waglys aanbetref is jy reg.

Met die Mobi Lodge is jy vir n jaar op n waglys.

Met die Classique is ek op n lys en gaan ek nog n rukkie daar wees.

Darm sal ek Desember gaan kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:51:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

ChrisL ek dink die manne met die know how werk nou van hul huise af en verdien beter as om by agentskap te werk vir peanuts............. Dis hoekom ek so persoon sal ondersteun want nou werk hy vir sy eie naam en moet dit baie goed doen om te oorleef. Ek sit in dieselfde boot en verstaan 100% waar hul vandaan kom. 

Dis so interessant om die bekommernis stellings te lees maar dieselfde mense skiet die wat vir hulself werk af en gooi altyd ander goedkoper chinese toerusting ens voor almal se neuse.. Baie interessant. Ek wag vir die dag dat so iets daai persone raak, man, my tone krul sommer. Dan sal diegene bietjie voel as ander in hul potte kom krap en hul arbeid en tyd minag en afmaak omdat net hulle mag geld maak in die lewe en niemand anders.

Maar ja, dis jammer dat mense wel besighede toemaak, dalk vir nuwe/skoon begin, dalk omdat almal so chinese goedkoop item georienteerd raak, wie weet? Dalk omdat die mark onstabiel raak, en mense nie meer wil spandeer nie. Ek meen, karavane se pryse styg met 30% per jaar van wat ek laas uitgewerk het.. Wie gaan by dit byhou?

Ek glo die besigheidsmodelle moet verander... Ek soek eerder werklike spesialis werker op my wa as net 'n gou-gou touwysgemaakte persoon wat hul teen minimum wage wil betaal en jou maksimum werkswinkel tarief (professionele fee) vra...

Ek dink ook kleiner, meer gefokusde agentskappe, as te groot, is beter vir die mark. Dit dra by dat meer mense tot die winste hul deel kry, as net die een of 2 grootkoppe wat die agentskappe besit. Dit maak ekonomies beter sin vir meer mense.

Betaal die wat die werk doen, direk. Tans het jy die hele string betaal van die werker, tot die supervisor, en die werkswinkel bestuurder, die algemene bestuurder, eienaar ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:13:18 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

My oorlede man het ook vir homself gewerk en sy gehalte werk was uitstaande en om gelukkige kliënte te hê is waarna ‘n mens streef maar hy het ook heelwat werk gedoen vir mense(baie keer pensionarisse)  wat  nie die finansies  gehad het om te betaal nie.  Dis wat my man gesê het “ jy moet partykeer ‘n Mensch wees” en “pay it foward”  en nie daarmee te koop loop nie, en  daarmee te spog nie    Wens net goeie dinge aan jou medemens  toe en moet  nooit  iemand te na kom nie  pasop want jy mag dalk self in die gat val   Dis ondervinding wat ek geleer het en trots dat my man die “mooi” in die mensdom gewys het daar is genoeg negatiewe dinge in die lewe en dit laat jou nooit goed voel nie, dit maak jou net bitter en nie ‘n beter mens nie 

Hierdie is maar my 2c siening 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:03:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

My oorlede man het ook vir homself gewerk en sy gehalte werk was uitstaande en om gelukkige kliënte te hê is waarna ‘n mens streef maar hy het ook heelwat werk gedoen vir mense(baie keer pensionarisse)  wat  nie die finansies  gehad het om te betaal nie.  Dis wat my man gesê het “ jy moet partykeer ‘n Mensch wees” en “pay it foward”  en nie daarmee te koop loop nie, en  daarmee te spog nie    Wens net goeie dinge aan jou medemens  toe en moet  nooit  iemand te na kom nie  pasop want jy mag dalk self in die gat val   Dis ondervinding wat ek geleer het en trots dat my man die “mooi” in die mensdom gewys het daar is genoeg negatiewe dinge in die lewe en dit laat jou nooit goed voel nie, dit maak jou net bitter en nie ‘n beter mens nie 

Hierdie is maar my 2c siening 

Dankie

 Mooi woorde. Jou Man glo ek daar waar hy is voel TROTS.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 10:22:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mark is taai.  Wonder wat van die SENSATION maak gaan word?

Het met Discovery Campworld gesels en volgens die verkoops man is hulle oppad. Gee kans.  Die nuwe Maia se huidige verkoop prys sou jy nou een bestel is R557 000.

Dis nogal 'n prys en 'n half. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:12:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het met Discovery Campworld gesels en volgens die verkoops man is hulle oppad. Gee kans.  Die nuwe Maia se huidige verkoop prys sou jy nou een bestel is R557 000.

Dis nogal 'n prys en 'n half. 

Daar is nie n mark nie.

Word ook op bestelling gedoen wat nog 0 is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 10:00:56 am
Johann1974
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 24 Oct 2019

Sad but its true...

Their Holding Company AAION is liquidated. Speak to the liquidator St Adens in Pta. My van was booked in at Alberton for a factory repair since Thursday the 17th of October for something that would take 1 day. Liquidator came and locked the doors the same day. Still struggling to get my own caravan back via the liquidators

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 10:48:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Well I hope that you get your Van back asap.  This could take a long time if the liquidators don't make haste of this type of problem.

Hope it is sorted soon.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 11:04:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sad but its true...

Their Holding Company AAION is liquidated. Speak to the liquidator St Adens in Pta. My van was booked in at Alberton for a factory repair since Thursday the 17th of October for something that would take 1 day. Liquidator came and locked the doors the same day. Still struggling to get my own caravan back via the liquidators

Ai...dis n slegte ervaring. Sterkte....hou ons maar op hoogte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 11:50:01 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Wonder wat sal gebeur as jy 'n klag van diefstal teen die likwidateurs gaan lê Jy het mos al die bewyse dat die woonwa jou eiendom is.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:03:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soe ek sal darem 'n helse Bohaai op skop as dit my karavaan was wat daar gestaan het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:17:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het niemand nog n antwoord gekry wat daar aangaan nie.

Hoekom maak hulle altwee toe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 17:36:38 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hierdie is n baie hartseer saak. Ons land se ekonomie is ongelukkig nie gesond nie en alle sektore in die besigheidswereld word tot n sekere mate geraak. Ek lees in die week hoeveel baie groot konstruksiemaatskappye onder sakeredding is. Hulle was op n tyd leiers in die bedryf, nou is van daardie "Prestige" ondernemings besig om te sluit. Hoekom sal die woonwabedryf nou uitgesluit wees. Ons het gesien hoeveel oorde daar die laaste tyd toegemaak het. n Belegging in die bank verdien nou meer standvastige inkomste as die weinig profyt in n woonwaoord.As jy kinders op skool het en hulle moet kos en klere kry,wat gaan jou keuse wees n woonwa of die welstand van jou gesin. Ons sien dit hier in n vakansiedorp. Daardie "huisie by die see" is nou in die mark. Hier aan die suidkus is letterlik duisende eiendomme in die mark van mense in die binneland wat hulle nie meer kan bekostig nie. Dit maak die eiendomsmark hier dood want hier is desperate mense wat net van eiendomme ontslae wil raak. Besighede maak op strepe toe. Munisipaliteite se dienslewering is uiters swak. Die waarheid........die land is bankrot en steeds is daar mense wat dit nie verstaan nie. Ek voel jammer vir daardie besighede wat vir baie jare baie goeie diens aan ons gelewer het en net een oggend tot die besef gekom het.............ek kan nie so voortgaan nie. Wat is die opsies.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 10:02:35 am

Wel, soos ek se, mense verlekker hulle mos in die Chinese goedte... Dis deels groot probleem. Selfs nou word van die Chinese winkels met hul nagemaakte goed bietjie vasgevat, dit is 'n goeie ding, hulle het ons ekonomie laat sterf en die mense hier suinig gemaak om mekaar te ondersteun,dus raak dit almal op die ou einde... 

Ek wat nou na huise ens kyk, dis verstommend hoe desperaat mense hul huise wil verkoop om die skuld af te kry voor als crash. Ouens hier by my rond met groot plekke val maklik R800k tot R1mil en dan is dit % so 30 tot 40% ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 11:41:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

My ertjie word nou nog kleiner as ek hierdie kommentaar lees. Die manne wat van hul huise af werk benadeel die maatskappye wat werk verskaf aan vele mense in so n mate dat die besighede op daardie punt kom van tou opgooi en sy kapitaal bele eerder as om al die werkers se salarisse elke maand te betaal en dan nog ander oorhoofse kostes soos huur, versekering, munisipale dienste  belasting(in alle vorme) brandstof, kommunikasie middele, en nog vele meer. Hoe kan hy kompeteer teen die man wat van sy huis af werk en dieselfde diens as hy verskaf teen n laer (nie veel nie) prys. Die man wat van sy huis af werk eis nog al bogenoemde uitgawes en ander van belasting, so vir hom is dit n wen,wen situasie. Wat maak daardie man dan nou beter as die chinees of smous wat sy besigheid bedryf met lae prys artikels.

Dit is soos die getroude sekretaresse wat n snob is en n verhouding het met iemand op kantoor, maar minagtend praat van die hoer op die hoek van die straat, wat maak haar beter. 

I rest my case!!!!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 12:27:25 pm
Johann1974
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 24 Oct 2019

Darem my sleepwa terug gekry van Alberton Sunseeker, te danke aan die "liquidators".

Die toekoms lyk maar rof...Comet & Alberton Sunseeker hier direk geaffekteer.

Ek wens iemand kan die ware storie vertel...Imperial het iemand a jaar of so uitgekoop (CSi Sunseeker of wie). Die was deur AAION uitgekoop wat nou gelikwideer is....die rede vir Comet & Alberton se ondergang (en n paar ander was vir my vertel)

Bestaan Jurgens nog? Is die fabriek nog aan die gang?

en belangrikste vir die man in die straat..."Wie is die handelaars wat ons gaan uithelp in die toekoms?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 12:54:18 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Johan aan die Wes Rand is daar Kennis Karavane te Krugersdorp, Loftus Karavane in Randburg, Discovery Karavane in Pretoria wat ek altyd gehelp word en goeie diens van hulle ontvang. Discovery kon vir my vinniger parte verskaf vir my Jurgens. Die fabriek bestaan nog . Geert (See Liefhebber) en nog lede van die forum gaan juis komende Saterdag die fabriek besoek. Daar is n gesprek rondom dit en lede is uitgenooi om saam te gaan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2