English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 794
topics: 4 414
replies: 29 711
views: 17 350 336
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 599

Combretum Game Park

replies: 5
views: 9400
28 May 2015 @ 19:26:54 pm
Koos
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 02 Dec 2012
As ioemand miskien inligting oor Combretum Game Park naby Modimolle het, sal ek dit waardeer. Kontaknrs, hoe lyk dit daar, ens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2015 @ 19:35:31 pm
Johan
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 01 Jan 2012
Experience: 22 years
Koos dit is die eerste keer wat ek van daardie plek hoor. Ek is seker dat iemand in hierdie forum jou sal kan help.
Lekker kamp.

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2015 @ 20:22:38 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan 2014
Experience: 49 years
dis n privaat kamp jy moet n lid wees en jaargelde betaal.
Baie mooi en baie rustig klein swembad baie mooi staanplekke bsie ver uitmekaar uit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2015 @ 20:29:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Koos

Ek het bietjie ge-google op hulle site. Dit lyk baie aangenaam...ek sien daar is 25 staanplekke wat versprei is oor 'n area van 10 hektaar. Soos ek op foto kan sien is elke site apart in die veld

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2015 @ 21:50:07 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Dit klink intersand  hou net nie van die lidmaat skap nie . Behoort ook aan ń plek waar jy lidmaat skap betaal nou moet ek elke jaar betaal as ek soentoe gaan of nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2015 @ 09:53:53 am
Koos
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 02 Dec 2012
Jammer dis net vir lede. Ons wil graag so na moontlik aan die onmiddellike omgewing van kombretum kamp. Sover ek kon sien, is die naaste weesgerus, wes van die dorp?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required