Iemand het vir my gesê TAB is die beste om te drink. Ek is al so gewoond daaraan. As ek Coke Zero drink, proe dit vir my baie soet teenoor Tab. Coke Light proe nie so soet nie, maar het vir my 'n nasmaak, maar miskien is dit maar net omdat ek gewoond is aan Tab.
Tab is die antwoord. Dis kaffeine- en suikervry.
Elmarie sê ek is verslaaf aan Coke en koop nou coke Zero. Die naaste aan coke smaak.
Hou maar by Coke, het al baie ander probeer net om weer terug te gaan na 'n heerlike glassie yskoue Coke wat jou keel so kekker kielie as jy daai eerste vinnige sluk vat.
Gaan sommer nou gou 'n glassie gooi en op die lekker bewolkte weer af sluk,
Ek het suiker siekte gekry van coke kyk op die blikkie dit se vir jou hoeveel suiker daar in is en kyk bietjie na fanta grape
Los al die kunsmatige goed. Whisky (uit skotland) met vier druppels water. Dan vervang ons sommer die daaglikse aspiriene wat voorgeskryf word om dioe bloed te verdun.
Los al die kunsmatige goed. Whisky (uit skotland) met vier druppels water. Dan vervang ons sommer die daaglikse aspiriene wat voorgeskryf word om dioe bloed te verdun.
Los al die kunsmatige goed. Whisky (uit skotland) met vier druppels water. Dan vervang ons sommer die daaglikse aspiriene wat voorgeskryf word om dioe bloed te verdun.
Dankie, Chris. Nou voel ek sommer beter oor my Tab, en kunsmatige versoeter in my tee en oor daai ekstra sout wat ek oor my kos gooi. Colin sal eerder sy drankie skoon drink as om Tab by te voeg, hy weier, dit moet regte Coke wees. Maar sout! Hy sit behoorlik met 'n soutpotjie van sy eie langs hom as hy eet en bly sout byvoeg.
Beste is, drink maar eerder Energade of Powerade. Ek was ook baie lief vir Coke, maar nee dankie, nie weer vir my nie.
Koos, die skotse whisky mense beveel daai druppels aan om die geur los te maak. Hulle wil ook nie ys in dit sien nie. Dis soos die brandewyn mense wat gril vir die gedagte aan iets soos Coke in daai 3, 5 of 10jr oud sopie. Met dit word die hele stook en verouder proses met die smake wat dit na vore moet bring, vernietig.
Maar ek skryf nie voor nie. Gebruik dit soos dit vir jou genotvol is. Die Namibiërs gebruik dan ook Coke in Whisky - dis nou rof maar dan het hulle minder water as ons !!!
groete
Stem saam met Piet Goosen. Matigheid!!!! Na 20 Comrades marathons en Dusi's, Argus fiets toere bly die beste maar steeds coke en water. My beste comrades is gedoen met coke en water en drie sakkies "cornsyrup". Tim Noakes verander gedurig wat goed is en wat nie. Selfs hierdie jaar se dusi het die juniors wat gewen het slegs coke gebruik. Al die duur produkte wat op die mark is is geld mors.
David, No Tab = No Sugar.
Praat met die captain
Surette sê ook vergeer die suiker kyk va nie ander bymiddels soos Caramel.
Hou net matigheid voër oë.
No syrup - no sugar????
Al is dit droogte, probeer eerder bietjie water..
Dan is daar geen ekstra belasting op Coke Zero nie want dit het niks suiker in nie.
Moet die pryse dop hou in die winkels.
Wat iemand my vertel het is dat hierdie artificial versoeters n groot aanhitser is van Alzheimer...weet nie hoe waar dit is nie?
Wat iemand my vertel het is dat hierdie artificial versoeters n groot aanhitser is van Alzheimer...weet nie hoe waar dit is nie?
Op n lid se fb blad gesien....
Op n lid se fb blad gesien....
Dankie vir die inligting. Net baie baie bekommerd want ek gebruik sweetners laat die rook trek, tee , koffie, etes you name it.
Tab is my keuse, het al die ander al gebruik en hou my uit die slaap uit. Met TAB slaap ek beter. Te veel suiker is gif bo alle twyfel. Gesondheids probleme kom soos n dief in die nag dan kom spyt te laat. Ek preek nie ek ek state facts.
Interressante kombinasies...wonder hoe smaak dit? Verkies maar nog steeds om my spek en knoffel te eet pleks van te drink.
Nee wat dankie.
Ek hou by Coke Zero. En as ek dit reg kry drink ek eerder water. Of water met Slimsy aanmaak koeldrank. Gaan goed in die week maar dit sukkel maar as die naweek aanbreek en veral as ons kamp.
Wat van n Coke en Bacon vir ontbyt?
Miskien is daai garlic Coke gemaak vir mix.....dan kan mense nie ruik jy het gedrink nie?
As ek so kyk na die name op die Coke blikkies wonder ek wie se naam is Bacon of Garlic.
Ha ha ha ha