Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21668 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17485 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5917 |
Bostoe | 5421 |
BrianB | 5057 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3203 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2354 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2139 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1927 |
Swanie | 1844 |
Nico | 1725 |
steamer | 1674 |
Hennie Botha | 1657 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1437 |
George | 1193 |
Louvan | 1155 |
RichardJ | 1082 |
Moon Member | 700 + |
Gerden | 994 |
Chris Centurion | 824 |
JohanMarais | 809 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 574 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 446 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 349 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
Izak | 305 |
1Pierre2 | 303 |
Kurper | 300 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 261 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 227 |
Robbie | 225 |
Fienie | 223 |
Joos Pretorius | 193 |
BigG | 181 |
Clubs Ja of nee
Die vraag is . Behoort aan n Karavaan club of nie. Wat is julle ondervinding. ons hou van mense ontmoet , kuier en kennis deel maar hou nie van roetine of verpligte doeninge ens nie. Ook is daar enege klubs in polokwane area
Oe na Bo en voete op die grond
Andre dit is maar elke persoon se persoonlike voorkeure, vir my werk klub nie.
Ek verkies om dinge op my manier en tyd te doen, ander weer geniet die klubs, anders sou klubs lankal dood geloop het. Wat baie mense doen, is om by 'n klub aan te sluit, en dan te kyk of dit vir hulle werk.
Hier gaan jy mense kry vir en teen dit. Ek het dit altyd geniet ek stel voor jy gaan besoek n paar clubs en beluit self.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Andre, kyk onder die topic "Clubs", ek sien CCSA is daar by julle.
CCSA - Far Northern Transvaal | farnorth@caravanclubsa.org.za |
Hi Andre
Eks ook van Polokwane. Verkies om sonder klubs te kamp. Sodoende leer jy mer nuwe mense ken en agv werk omstandighede kan nie altyd saam met klub kamp nie.
Ek bespreek nooit lank vooruit nie, want 80% van die tyd kan ek dit dan nie maak nie.
Die lekkerste kampe is wat ek binne 3 dae reel.
At last !!!!
Ek verkies ook om my eie ding te doen
Was ook lank lid van klub, verkies om my eie tyd te spandeer by n kamp.
Al weer oppad iewers heen.
Ons is ons eie groep (nie 'n klub nie) en dit werk vir my baie lekker. Soms kamp van ons ook saam.
Oppad na die volgende kamp.
Ons kamp om weg te kom van roetiene en net te ontspan. Wil doen wat ons wil op ons tyd.
Ons kanp ook om roetine te breek. Klubs het voordele en hulle het gewoonlik n program wat hulle met die lede volg. Jy moet saam met hulle kamp om te sien of dit jou geval. Sterkte met jou bsluit.
Ons is ook ons eie groep kuier lekker saam gin elkeen om te doen wat hy wil doen braai saans leker saam maak ń vuur en kyk dan na die bos Tv
Camping is a collection of memories .... make each one count
Kamp graag saam met ou kennisse,verkies om die omgewing te verken en saans met die groep te kuier.
Ons ontmoet in elkgeval elkekeer ander mense en kry so nuwe kennisse met elke kamp. Met n klub is dit nou maar dieselfde mense oor en oor. En dan raak jy so besig met die klub se dinge jy mis die nuwe mense wat nie deel is an die klub nie.
Enigste voordeel van klub kamp is jy kry dalk 'n beter tarief. Ons hou daarvan om eie ding te doen.
Moet eerlik sê ons het 3 of 4 keer saam met 'n klub gaan kamp as gaste maar nee wat dankie. Daar is nou maar altyd politiek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Met n klub bly jy maar in n mate gebind aan hulle voorwaardes en termes. Vir my sal dit nie werk nie. Die lekkerste kamp is as jy se, kom ons ry en gaan kamp sonder enige beplanning maande voor die tyd.
Hou jou voete plat op die aarde
Hi Andre
Eks ook van Polokwane. Verkies om sonder klubs te kamp. Sodoende leer jy mer nuwe mense ken en agv werk omstandighede kan nie altyd saam met klub kamp nie.
Ek bespreek nooit lank vooruit nie, want 80% van die tyd kan ek dit dan nie maak nie.
Die lekkerste kampe is wat ek binne 3 dae reel.
daai impromto kuiers bly maar lekker
Oe na Bo en voete op die grond
Leon ,jy reg. Ek haat ook politiek en "red tape" Dankie vir die insette. ry woensdag kruger toeeeee
Oe na Bo en voete op die grond
Ek sal nie omgee om ie voordeel van klub te he waar klub die besprekinfs en als reel, en onsdaafg op en kamp nie, maar dis waar dit gaan stop...
Ek kamp ten minste eenmaal n maand, winter of somer.
Ek behoort aan die motorhome klub van SA, hulle kamp eenmaal n maand en ek woon gewoonlik so 3 van die 12 by, verder kamp ek alleen of saam met vriende. Hulle het nie roetiene nie en jy doen wat jy wil. Gewoonlik sal hulle op n vrydag middag onder n boom bymekaar kom en gesels oor algemene gebeurtenise. (As jy wil) Dan daarna doen jy soos lekker kry.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
As almal in Suid Afrika aansluit hier op die forum het ons in werklikheid ons eie karavaan klub en daar is saam trekke elke naweek reg oor die land sonder dat enige iemand 'n woord gesê het.
Kom mense nooi julle vriende om te kom aansluit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hallo daar.
Ons is nuwe kampeerders. Nog besig om karavaan op te knap.
Ek het ook gewonder oor die ding van lid van karavaan klub of nie.
Ek sal graag met 'n klomp mense wil kamp om te sien hoe alles werk.
Maar sal ook liewer my eie ding doen. Sal nie altyd kan gaan wanneer 'n klub die
'n spesifieke naweek beplan wat ons dalk nie pas nie.
Wel ons wil nou vinnig 'n naweek weggaan dat ons kan kyk hoe vaar ons as karavaan kampers.
Groete en mooi ry as julle sleep.
Joyce. Baie welkom op die forum. Hoop julle kamp nog n hond uit n bos uit.. As jy wil weet oor sekere dinge waarvan jy onseker is, plaas jou vrae hier op die forum...hier is hordes mense wat jou sal kan help met goeie antwoorde...almal help graag!