Hallo Almal.
Ek is opsoek na n Classique 2019 en op wat in goeie toestand moet wees met movers en aircon vir die regte prys asb.Verkieslik Wes Kaap.Laat weet my asb.
Hallo Almal.
Ek is opsoek na n Classique 2019 en op wat in goeie toestand moet wees met movers en aircon vir die regte prys asb.Verkieslik Wes Kaap.Laat weet my asb.
Riaan. Die beste is om by die handelaars te gaan kyk en dan ook op die internet. Ek het ons Exclusive op gumtree gesien. Dan is junkmail en F/B ook goed. OLX was ook goed maar nou toe gemaak.
Voorspoed met jou soektog. Moet net nie hastig wees nie!
Jin (chuck Norris) wou op n tyd syne smous....hoor by hom, sy karavaan het alles wat jy soek en meer
Jy kan myne kom kyk, beste wa tans.
Het alles in en droog onder dak gestoot.
Hi Jin.Sal graag wil sien maar bly in Grootbrak Wes Kaap.Kyk maar eers uit of daar nie n goeie deal naby ons wil uitkom nie.Ek glo jou wa is puik en sal n goeie koop wees.