English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 652
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 047 594
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Chuck Norris

replies: 20
views: 511
10 Mar 2020 @ 07:48:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vandag is Groot Church Norris presies 80jr jonk.

Hy is in 1940 gebore.

Baie geluk aan hom.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:58:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie geluk! Stuur groete as jy hom weer sientongue-out

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:07:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie geluk! Stuur groete as jy hom weer sientongue-out

Het hom vanoggend vroeg gebel toe hy in die gym was.

Sal hom sê dankie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 09:00:00 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Selfs op 80 will ek nie met hom in die moeilikheid raak 😅

Carlos Ray "Chuck" Norris (born March 10, 1940) is an American martial artist, actor, film producer and screenwriter. After serving in the United States Air Force, Norris won many martial arts championships and later founded his own discipline Chun Kuk Do. Norris is a black belt in Tang Soo Do, Brazilian jiu jitsu and Judo.[3] Shortly after, in Hollywood, Norris trained celebrities in martial arts. Norris went on to appear in a minor role in the spy film The Wrecking Crew (1969). Friend and fellow actor Bruce Lee invited him to play one of the main villains in Way of the Dragon (1972). While Norris continued acting, friend and student Steve McQueen suggested to him to take it seriously. Norris took the starring role in the action film Breaker! Breaker! (1977) which turned a profit. His second lead Good Guys Wear Black (1978) became a hit, and Norris became a popular action film star.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 09:38:36 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Die man kon sy man staan. Van sy latere film het bietjie wollerig geraak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:09:05 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

80 jaar oud sjoe julle die tyd vlieg onthou nog baie goed sy flieks baie genie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:10:24 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Chuck, ek het gewonder of julle dalk familie is.

Indien wel, watter van sy besonderse eienskappe het jy ge-erf?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:12:09 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Scary dat al die "hero's" van gister so oud word. Clint Eastwood is ook al stokoud...beginne nou besef dat ekke ook nie meer so jonk is nie (darem nog nie 80+ nie!). Geen wonder simpel ou virus jaag almal so op hol nie, dis omdat die hero's nie meer kan byhou nie - Chuck en Clint sou daai ou gogga gou uitgesorteer het! Daar is ook nie juis jong hero's nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:28:35 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ja ou Chuck. Hy was en is die USA se hero, en lone ranger navy seal met sy Krav maga, Brazilian Jiu-Jitsu side kick skoppe.

Nou het hulle hom met 2500 Navy seals vervang 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:45:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vandag is Groot Church Norris presies 80jr jonk.

Hy is in 1940 gebore.

Baie geluk aan hom.

 

 

Ja ou chucky raak nou oud.  Ouder dom is 'n blikskottel hoor.........................laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:33:23 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4722
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ja die manne raak oud veels geluk

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 12:12:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck, ek het gewonder of julle dalk familie is.

Indien wel, watter van sy besonderse eienskappe het jy ge-erf?

Die skoppe en klappe wat hy uitdeel.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 12:42:37 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die skoppe en klappe wat hy uitdeel.

 

 

🤣 In watter styl like jy om dit te doen ?

Of is dit net n boere klap en doodgewone gatskop 😲

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 20:36:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

🤣 In watter styl like jy om dit te doen ?

Of is dit net n boere klap en doodgewone gatskop 😲

JKA Bruin

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:04:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

JKA Bruin

 

 

Ek gebruik Sommer n DKW jack spanner en n bicycle ketting as back up 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:59:34 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Daardie manne het nog die regte bakleiwerk beoefen daar is net een wenner die teenstander is behoorlik opgevoeter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 23:47:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Heeltemal reg Dirk. En gee Chuck sy eer. Baie dink omdat Chuck in movies gespeel het dit is net n act. Daardie man het seker gemaak hy is goed opgelei en hy was ook baie goed. Beslis iemand wat jy n draai om stap en as hy vir jou kyk noem jy hom oom.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 15:19:29 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Heeltemal reg Dirk. En gee Chuck sy eer. Baie dink omdat Chuck in movies gespeel het dit is net n act. Daardie man het seker gemaak hy is goed opgelei en hy was ook baie goed. Beslis iemand wat jy n draai om stap en as hy vir jou kyk noem jy hom oom.

Wat bedoel jy "was goed"? Hy is nog steeds goed...DStv wys dan steeds al sy movies...enige mens kan mos daarin sien hy is steeds goed :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 14:29:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daai Chuck was goed. Sy opvolger  waarvoor ons nou moet voor lig loop is hier op ons forum, min woorde en vol poeier. Watch out 🤕

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:30:01 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Hoor ek vanmiddag oor die radio dat Chuck ook nou die Corona virus opgedoen het. Chuck is OK en die virus in kwarentein.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Mar 2020 @ 10:56:43 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Younger than Chuck but have less hair, and it's white, just  wondering about them facelifts ad hair transplants

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za