English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 934
Total Replies: 224 848
Total Views: 82 148 761
topics: 10 666
replies: 121 986
views: 38 747 941
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

ChrisL, Weesgerus N2

replies: 23
views: 441
07 Apr 2019 @ 17:54:33 pm
Anonymous

Chris, ek het beskrywing gestuur oor die staanplek op die onderwerp waar jy gevra het, maar hier is fotos.

As jy nog soek, laat weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:00:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So ja. Kyk hoe gemaklik word 'n forum lid hier ook gehelp. Mens het sommer 'n goeie idee van hoe dit lyk lank voordat jy daar aan kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 08:36:01 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1151
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dennis, baie dankie, ons waardeer.

Toe ons bespreking gemaak het was slegs die staanplek oor. Was bekommerd dat hy dalk te klein is derhalwe wou niemand daar staan nie. Kon ook nie veel wys word by google nie.

Waar ons gewoonlik staan by Weesgerus was nie beskikbaar nie, dan vat jy maar wat jy kry.

Weereens baie dankie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 08:37:40 am
Anonymous

Leon, jy praat so van help.

Kyk my rus tydperk ontaard basies tot werk.

Eers moes ek ń Exclusive se lekkende dak uitsorteer.

Vanoggend met opstaan tyd, kom buurman en vra of ek sy wa se flikkerligte kan uitsorteer, die goed weier om te werk.

So ja, na stort en ontbyt, begin my daaglikse takie.

Ek gee glad nie om nie, dit is altyd lekker om mede kampeerders gelukkig te sien sonder bekommernis.

Wie sê, heelmoontlik bied Weesgerus my nog ń joppie aan as "Maintenance Technician"laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 20:12:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dennis, baie dankie, ons waardeer.

Toe ons bespreking gemaak het was slegs die staanplek oor. Was bekommerd dat hy dalk te klein is derhalwe wou niemand daar staan nie. Kon ook nie veel wys word by google nie.

Waar ons gewoonlik staan by Weesgerus was nie beskikbaar nie, dan vat jy maar wat jy kry.

Weereens baie dankie.

Kan ek maar kom hello sê?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 20:45:35 pm
Anonymous

Chris, ek sal môre nog ń foto neem hoe iemand opgeslaan het op die staanplek sodat jy beter beplanning kan doen.

Dit is werklik ń baie lekker staanplek.

As ek môre "ge-moer"laughing word, is dit jou skuldlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:45:42 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1151
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, jy is baie welkom. So ook ander lede wat daar kamp die naweek.

Dennis baie dankie, As jy "gemoer" word  laat weet my net dan gaan ek baie laat daar aankom Donderdag. Ek is maar lui vir seerkry.sealed

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:51:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:55:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daarshy 'n paar forum lede by mekaar die naweek lyk dit my.

Geniet dit mense en sleep veilig vir die wat nog by hul bestemming moet kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:05:51 am
Anonymous

Geert, jy is baie welkom. So ook ander lede wat daar kamp die naweek.

Dennis baie dankie, As jy "gemoer" word  laat weet my net dan gaan ek baie laat daar aankom Donderdag. Ek is maar lui vir seerkry.sealed

Ek gaan gou stort, ontbyt eet en my kans neem met fototjie of twee.

Hoe laat kom jy Donderdag?

Ek ry weer Donderdag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:52:07 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1151
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dennis met genade wil ons net so na oggend verkeer in die pad val. Behoort so tussen 11 en 12 daar te wees. DV

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 10:25:15 am
Anonymous

Chris, soos belowe.

Darem nie pakslae gekry nielaughing.

Die ou het ń Penta met voltent asook extended rally op en "face" pad toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 12:18:25 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1151
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dennis baie dankie. Sien jy het dit van ver afgeneem, my laaste geveg ook met 100meter gewen.laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 12:33:12 pm
Anonymous

Dennis baie dankie. Sien jy het dit van ver afgeneem, my laaste geveg ook met 100meter gewen.laughing

laughingEk moes, ma het geweier dat ek te naby moes gaan.

Jou staanplek is nou oop, die ou het netnou opgepak.

So jy kan darem redelik vroeg inkom, sonder die bekommernis dat iemand nog daar staan.

Ek vermoed dat ons mekaar sal verby ry omrede ons die "doggy" voor 12-uur moet afhaal by die doggy hotel in Walkerville.

Julle moet die kamp geniet, die oord gaan baie vol wees.

Karavane begin alreeds inkom vir die lang naweek.

Moontlik kamp ons mekaar raak op ń volgende geleentheid.

Ek kan voel na die 2-weke se staan, ek het goed gerus en ontspan.

Laat weet hoe jy die staanplek vind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 10:59:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Chris, soos belowe.

Darem nie pakslae gekry nielaughing.

Die ou het ń Penta met voltent asook extended rally op en "face" pad toe.

Dennis die fotos lyk soos die van 'n lid van die Recce komando wat "spy" op lede van die outydse brandwag. Ha ha ha ha

Darem het Chris 'n idee hoe die staanplek lyk. Chapperig

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:41:12 am
Anonymous

Dennis die fotos lyk soos die van 'n lid van die Recce komando wat "spy" op lede van die outydse brandwag. Ha ha ha ha

Darem het Chris 'n idee hoe die staanplek lyk. Chapperig

laughinglaughing Nou gelag. Net jammer my vroulike bevelvoerder het my streng instruksies gegee om nie naby in te beweeg nie om vermoedelike kontak te voorkomlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 16:19:40 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1151
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Gaan deesdae met geruste hart weg van my woning af. Plant net n regse organisasie se vlag in my voortuin en weet dan dat al wat n intelligensie eenheid is my huis sal dophou.

Dennis dankie vir al jou moeite, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gerus.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:57:02 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Sien julle so 14H00 uur manne!

Wit 2.8 Hilux, beestralies, fietse op bak met Rapier op gat.

DK hoe lyk die staanplekke sonder die braaiers?

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 13:57:05 pm
Anonymous

Sien julle so 14H00 uur manne!

Wit 2.8 Hilux, beestralies, fietse op bak met Rapier op gat.

DK hoe lyk die staanplekke sonder die braaiers?

Frik, ek het al daar gestaan.

Dit is baie lekker en ruim asook lekker stil.

Net jammer dat dit meestal nie loop afstande is nie.

Ek dink ek het julle oorkruis langs die pad. Ek het pad 7-uur gevat.

Dit is moeilik as jy nie forum lede se kontak nommers het nie.

Die afstand wat die voertuie gestaan het tot en met Kranskop tolhek, was 12km agv die griewelike ongeluk na Kranskop tolhek waar 7-gesterf het.

As ek kontak nommers gehad het, sou ek aangeraai het om Bela- Bela om te ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 13:39:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Frik, ek het al daar gestaan.

Dit is baie lekker en ruim asook lekker stil.

Net jammer dat dit meestal nie loop afstande is nie.

Ek dink ek het julle oorkruis langs die pad. Ek het pad 7-uur gevat.

Dit is moeilik as jy nie forum lede se kontak nommers het nie.

Die afstand wat die voertuie gestaan het tot en met Kranskop tolhek, was 12km agv die griewelike ongeluk na Kranskop tolhek waar 7-gesterf het.

As ek kontak nommers gehad het, sou ek aangeraai het om Bela- Bela om te ry.

Eish...as ek jou boodskap net vroeer gesien het.....het baaaaaie tyd in hierdie lang ry spandeer. Nounet terug gekom....3.5 uur vanaf Weesgerus tot Pretoria. Terugpad was pad okay...selfs by tolhekke het dit vinnig gegaan. Die groot ophou was n roadblock tussen Hammenskraal en Pretoria. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 15:16:58 pm

Jammer Geert, el het skoon vergeet dat ek jou nommer het, andersins het ek jou gekontak om eerder die alternatiewe roete te kies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 20:14:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 08:19:14 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Dankie almal.

Ons het sonder teenspoed of erge verkeer gery Donderdag en ook dieselfde gister.

Baie lekker gekamp, net een ding, die staanplekke by Nyala sirkel is BAIE ongelyk, hier beveel ek aan jy vat daai goeters wat jy onder die wiele trek om die wa op te lig.

So ongelyk dat die steadies gesukkel het om hond haaraf te maak!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 08:22:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek glo darem dat dit by Moria (ZCC) stiller gaan wees teen die naweek wat kom. Paasnaweek is mos verby. Ons ry daar verby Saterdag wat kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required