English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 846
Total Views: 83 200 231
topics: 11 520
replies: 138 658
views: 39 318 640
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Charger for Ewiks movers

replies: 25
views: 370
03 Jan 2019 @ 13:04:52 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Raad asb.

n Vriendelike rot het die mover se afstand beheer drade afgevreet. Ek het hulle gelas en afstand beheer funksioneer weer reg.

Die probleem is egter die "charger" wat nou nie reg funksioneer nie. Die battery word wel gelaai maar die liggies op laaier bly herset. Ek het die installeerder gekontak maar dit is ook n eerste vir hom. Het al ontkoppel dat alles pap is en dan weer opgestel, sonder sukses. Liggies bly oorskakel asof hy aan en afgesit word. Daar is geen naam of vervaardiger op charger nie.

Iemand al die probleem ondervind of is dit tyd vir n nuwe.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 15:14:19 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years

Hallo Chris, dit maak nie sin dat die charger nie wil reset nie. Miskien is dit tyd vir 'n replacement.

 

Het jy al met Eric gepraat, die vervaardiger in Pinetown. 

info@ewiks.co.za

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 17:00:29 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

If it is a standard car battery charger, then Danie's intellegent charger will work fine.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 21:12:47 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Johan, het nog nie met hom gepraat nie. Eindlik van hulle vergeet. Sal hom defnitief more kontak.

Dankie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 11:47:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wat sê Willie in Centurion.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 12:49:29 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Chuck, Willie het die installasie vir my gedoen. Ek het hom gekontak en hy se dit is n eerste vir hom. Hy weet nie hoekom dit gebeur nie. Ek vermoed dit is maar tyd vir ander laaier. Wag net vir terugvoer van Eric. Heel moontlik het hy raad.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 18:19:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck, Willie het die installasie vir my gedoen. Ek het hom gekontak en hy se dit is n eerste vir hom. Hy weet nie hoekom dit gebeur nie. Ek vermoed dit is maar tyd vir ander laaier. Wag net vir terugvoer van Eric. Heel moontlik het hy raad.

Dis nou n gatskop.

Hoop jy kom reg.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 20:05:06 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Ek dink nie dit het iets met die mover tedoen .Ek dink daai charger is die probleem, die mover koppel net deur sy kontrole kassie op die battery, en het eintlik niks met die Charger tedoen nie .Ek het my Mover self geinstalleer, en ek kan regtig nie sien dat die mover iets met Charger tedoen het, hy gebruik net die battery krag , wat deur die charger gelaai word .Daai Charger moet gediens of vervang word . 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2019 @ 11:05:27 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Willem jy is reg. Charger het niks met mover te doen nie behalwe om battery aan die gang te hou. Charger is verskaf deur installeerder en daarom wil ek net raad van hul he. Is dalk net iets wat gedruk moet word. maar nou ja.

Sal self charger vervang met nuwe.

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2019 @ 11:31:39 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Hi Chris ja dit is n ander saak, het nie geweet die Charger is verskaf deur Ewik nie .Het jou Wa glad nie n Charger  ingehad nie? .Chris dan moet hy darem net vir jou kan sê wat se maak Charger dit is ,en indien hy dit nie self kan doen, moet hy kan sê wie kan die Charger net vir jou toets, en kyk na sy uitset .Is dit Willie vd Merwe wat die installasie gedoen het .? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2019 @ 11:47:28 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Chris as jy die huidige een laat toets het, en dit kos teveel om teherstel, skakel vir Echo 4x4 in Pretoria, hulle nr is 012345333 dan praat jy bietjie met hulle .Ek het een van hulle waentjies gehad, en ek dink dit is n goeie Charger wat hulle gebruik .Sê, maar net vir hulle hoe wil jy hom aanwend , en vir watter doel, dat hulle op die regte een kan op Kwoteer .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 18:27:35 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Hi Willem my man het iok vandag self die ewik movers op ons exclusive geinstalleer. Toe ons hom wou toets wou niks werk nie. Nie eens n geluidjie nie. Hy het al die drade na gegaan en alles is reg volgens die installeeringsboekie. Ons karavaan het die battery in waarmee hy uitgekom het. Dis n 2017 model. Het jy n groter battery ingesit of die battery gebruik wat in jou karavaan was? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:10:06 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Marita, ons het 'n klein 28AH ingehad en die mover het 100% gewerk. 

Daar is 'n knoppie op die remote wat ingedruk moet word voordat mover werk.  Noem dit omdat en al vergeet het on knoppie in te hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:18:59 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Aaaah jis baie dankie Jan, dit is toe al die tyd dai koppiefoot-in-mouth het nie geweet ons moet hom inhou nie........ My man sê baaaie dankie😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:24:00 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Aaaah jis baie dankie Jan, dit is toe al die tyd dai koppiefoot-in-mouth het nie geweet ons moet hom inhou nie........ My man sê baaaie dankie😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:24:32 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Aaaah jis baie dankie Jan, dit is toe al die tyd dai koppiefoot-in-mouth het nie geweet ons moet hom inhou nie........ My man sê baaaie dankie😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:24:52 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Aaaah jis baie dankie Jan, dit is toe al die tyd dai koppiefoot-in-mouth het nie geweet ons moet hom inhou nie........ My man sê baaaie dankie😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:27:31 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Groot askies vedi bja replies. Weet nou nie hoekom dit gebeur het ni. Ai🙄

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:35:32 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Bly kon help. Julle gaan daai mover geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:47:36 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Dankie ons glo so want met so swaar karavaan is jy gestraf met limiete staanplekke. Haha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:19:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Marita, ons het 'n klein 28AH ingehad en die mover het 100% gewerk. 

Daar is 'n knoppie op die remote wat ingedruk moet word voordat mover werk.  Noem dit omdat en al vergeet het on knoppie in te hou.

Aaaah jis baie dankie Jan, dit is toe al die tyd dai koppiefoot-in-mouth het nie geweet ons moet hom inhou nie........ My man sê baaaie dankie😁

Dis soos my weed eater gister...sukkel om te start...gedog dis miskien een van die petrol toevoerpype wat verstop geraak met die lang staan wat ek moet skoonmaak.....of spark plug vervang. Op die ou einde was dit net die knoppie wat ek vergeet het om aan te sit....na eerste trek start hy toe!🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:43:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

If it is a standard car battery charger, then Danie's intellegent charger will work fine.

My instalasie is gister gedoen en hulle gebruik dieselfde chargers as wat Danie verskaf...soos Steamer voorstel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 08:06:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die mover op my wa trek redelik baie krag om die Maia rond te skuif.  Ek het 'n National Luna Smart Charger wat die battery in die wa in pas hou.

Wat se groote battery is saam met die mover in die expo gesit Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 08:31:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die mover op my wa trek redelik baie krag om die Maia rond te skuif.  Ek het 'n National Luna Smart Charger wat die battery in die wa in pas hou.

Wat se groote battery is saam met die mover in die expo gesit Geert.

42A. Blykbaar genoeg om wa 400m te stoot

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 11:46:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

42A. Blykbaar genoeg om wa 400m te stoot

O wel dit is dan great.  Die Expo is darem redelik lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 16:22:58 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

My instalasie is gister gedoen en hulle gebruik dieselfde chargers as wat Danie verskaf...soos Steamer voorstel

Mens hoef geensins 'n groot laaier te gebruik nie. Selfs as die mover 80Amp sou trek kan die battery weer binne 2-3uur vol gelaai word en reg vir die volgende keer se gebruik. Dit sal ook goed wees vir die battery. Die sleutel bly om nie te vinnig te laai nie maar wel vol te laai en af te sit (trickle) soos wat die intelligente laaier wel doen.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za