English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 916
topics: 416
replies: 5 817
views: 156 794
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Chargemaster 5

replies: 3
views: 130
01 Apr, 2022 @ 15:01:28 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 10 years

Ek het oral hier gesoek en kry nie 'n antwoord nie.

1. Die was se chargemaster kry 230v in maar sit net 1.1v uit, so ek neem aan hy is moeg. Die 12v ligte wil egter nie werk op 220v nie. Enige raad?

 

2. Hoe koppel ek 'n trickle charger aan die battery van binne die wa af? Wil dit peranent insit

 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 15:30:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die chargemaster het ook 220V output wat gaan na die gewone plugs in die karavaan.  Koppel 'n muurprop met kort stukkie draad aan daaiselfde punt sodat die muurprop naby aan die chargemaster is.  Plug die trickle charger daar in en laat hy 'n klein battery soortgelyk aan die wat by hekmotors gebruik word laai.  Trek nou die 12V ligte van daai klein battery af.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 20:26:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Wag vir Danie, dis sy afdeling, Hy werk met dit.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 20:44:52 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Hi Stephan

Myne is gekoppel aan die Blou plug waar die krag in kom en dan aan die battery

Op die Sprite het ek die plug wat in die caravaan se krag box uit gehaal en die voer nou via 'n fuse na die ligte toe.

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required