English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 955
Total Replies: 272 082
Total Views: 83 934 697
topics: 12 407
replies: 150 956
views: 39 709 063
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Casa Cara kampterrein, Parys

replies: 12
views: 380
12 May, 2022 @ 14:29:03 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Dag sê kampeerders en Caravanparks.com admin veral (ja, Kwaai Tannie ..JY!😁)

Ons kamp huidiglik by CASA CARA, so 12 km uit Parys en ek wil die graag gradeer, maar kan nie, aangesien dit nie gelys is nie??

Hoe nou gemaak??

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May, 2022 @ 16:31:41 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Ek sal ook wil lees oor die plek omrede ons einde Mei JHB toe gaan vir nuwe lisensie vir die wa.

As dit goed klink, gooi ek my tent in die kar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May, 2022 @ 16:38:37 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Dag sê kampeerders en Caravanparks.com admin veral (ja, Kwaai Tannie ..JY!😁)

Ons kamp huidiglik by CASA CARA, so 12 km uit Parys en ek wil die graag gradeer, maar kan nie, aangesien dit nie gelys is nie??

Hoe nou gemaak??

Nico, stuur ń e-pos aan Brian by CP met persoonlike fotos wat jy geneem het.

Hulle aanvaar geen "Web of F/book" fotos nie, slegs persoonlik.

Dit is die pad wat ek moes volg om Klipspringer gelys te kry.

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May, 2022 @ 17:27:26 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ook onlangs n oord in Dinokeng gehad wat nie gelys was nie. Stuur vir admin n epos met oord kontak besonderhede. Hulle kry dan by oord toestemming om hulself hier gelys te kry. Vandaar lys hulle hom en jy kan review doen 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May, 2022 @ 18:22:27 pm
CaravanParks.com
Administrator
77% Profile Strength
Posts: 2949
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Hi Nico,

Beste is om vir ons n epos te stuur na updates@sacctn.co.za dan sal ons seker maak hulle word gelys sodat jy hulle kan gradeer.

Lekker kamp :-)

Groete Brian

The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2022 @ 19:01:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Vra net vir admin.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May, 2022 @ 14:27:48 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Dag sê my mede kampeerders. Dankie, ek het toe die e-pos na "updates etc." gestuur en wag vir die insluiting.

Maar, Dennis, terwyl ek wag kan jy my woord neem om maar in die tussentyd Casa Cara te besoek - glo my, jy sal nie spyt wees nie. Ons het aan die swembad se kant gestaan (pensionaris R280 per nag vir ons 2 gedurende die week) en dit was beslis die moeite werd.

Staan plekke aan die rivier kant is duurder, maar grooooot, en beskik oor private ablusie per staanplek.

BAIE BAIE OULIK!! Kom maar gerus!! Laat weet as jy hier is dan kom ek dag sê!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May, 2022 @ 15:27:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
77% Profile Strength
Posts: 2949
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Dag sê my mede kampeerders. Dankie, ek het toe die e-pos na "updates etc." gestuur en wag vir die insluiting.

Maar, Dennis, terwyl ek wag kan jy my woord neem om maar in die tussentyd Casa Cara te besoek - glo my, jy sal nie spyt wees nie. Ons het aan die swembad se kant gestaan (pensionaris R280 per nag vir ons 2 gedurende die week) en dit was beslis die moeite werd.

Staan plekke aan die rivier kant is duurder, maar grooooot, en beskik oor private ablusie per staanplek.

BAIE BAIE OULIK!! Kom maar gerus!! Laat weet as jy hier is dan kom ek dag sê!!!!

Hi Nico, ons is bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad.

Tanya het Casa Cara op die sisteem gelaai soos gevra en jy kan hulle gaan gradeer.

https://www.caravanparks.com/375.Resort-Rating.htm?rrid=3692

Lekker middag vir almal.

Groete Brian

The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May, 2022 @ 12:01:30 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Hiermee 'n paar fotos van Casa Cara, Parys....

Die krane, en dies meer in die woonhuise is te pragtig. Fotos wys ook die staanplekke langs die rivier, speel plekke vir die kinders, swembad ens. Restaurant is verdeel in private tafels ... regtig oulik!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May, 2022 @ 12:08:26 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hi Nico. Lyk my daar is n lekker groot verskeindenheid van goeie oorde om van te kies in Parys area?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May, 2022 @ 14:31:21 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Geert,  DIT is soos ons in 'n ander taal kan sê " the under statement of the year!"

My Vriend, ons het lieflike  plekke hier.... kom kyk! Jou mond sal ophang!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May, 2022 @ 17:42:50 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert,  DIT is soos ons in 'n ander taal kan sê " the under statement of the year!"

My Vriend, ons het lieflike  plekke hier.... kom kyk! Jou mond sal ophang!!

Daai Vrydag middag verkeer deur JHB verhoed dat ek daai kant gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May, 2022 @ 08:36:47 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Hier by ons is bitter min verkeer  so jy kan maar vroeg kom - parke is vroeg oop!!!😀

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required