English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 074
topics: 1 027
replies: 14 571
views: 3 277 431
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Carevette 5

replies: 11
views: 331
10 Jan, 2022 @ 12:23:38 pm
Cassie6010
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Jan, 2022
Experience: 29 years

Ek is opsoek na pale vir die add a room vir die bogenoemde karavaan as iemand kan help of met mates om pale te laat opmaak ? Dankie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan, 2022 @ 13:02:30 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

My ervaring is dat al die Sprite en Romany modelle van daardie era dieselfde grootte add a  room gebruik.

“Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter don't mind.” - Albert Einstein
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan, 2022 @ 15:55:46 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 23 Apr, 2014
Experience: 7 years

Hallo.

Vir watse jaar model is dit. Ek het n 87 model met a Add on room( die geel en groen strepe een). 

As dit dieselfde is sal ek die pale vir jou meet.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan, 2022 @ 16:13:35 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Ek het 'n 1994 Gypsey Romany wat die identiese dop het as daardie tyd se Caravette 4 en 5 modelle. My vol tent, ralley en add a room het perfek gepas op my pêl se 1985 Caravette 5.

Die eintlike kwessie is of die "knuckles" teen die bakwerk waar die pale in pas se afmetings dieselfde is as die nuwer moddelle. Ons sin was dieselfde.

Gaan hoor by 'n karavaan handelaar of hy ou pale het, dan koop jy die fittings los en sny die pale na lengte.  Ek veraonderstel jy het reeds die add a room en kort net die pale.

“Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter don't mind.” - Albert Einstein
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan, 2022 @ 08:12:01 am
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Cassie,

ek sal by Handelaar gaan hoor hulle behoort te help as jy mates het kan jy materiaal kry by 

Non-Ferrous Metal Works (SA) (Pty) Ltd

Address: 264 Zeiler St, Pretoria West, Pretoria, 0117
Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 12:39:04 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1183
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Car-a-Camp sal enige tipe pale vir jou opmaak.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 17:07:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek is opsoek na pale vir die add a room vir die bogenoemde karavaan as iemand kan help of met mates om pale te laat opmaak ? Dankie 

Welkom hier op die forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 19:11:04 pm
The Pentas
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 10 Sep, 2020

Tentco in Jet Park has plenty of poles. They will cost you around R400,00. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 20:45:59 pm
Cassie6010
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Jan, 2022
Experience: 29 years

Hallo.

Vir watse jaar model is dit. Ek het n 87 model met a Add on room( die geel en groen strepe een). 

As dit dieselfde is sal ek die pale vir jou meet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 20:46:27 pm
Cassie6010
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Jan, 2022
Experience: 29 years

Hallo.

Vir watse jaar model is dit. Ek het n 87 model met a Add on room( die geel en groen strepe een). 

As dit dieselfde is sal ek die pale vir jou meet.

Selde as myne  Tx

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 20:47:52 pm
Cassie6010
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Jan, 2022
Experience: 29 years

Selde as myne  Tx

dis dieselfde een Jaco ek sal afmeetings waardeer dankie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 06:55:43 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 23 Apr, 2014
Experience: 7 years

Cassie. 

Ek sal vir jou meet en stuur deur die loop van die dag.

Anders kan jy my Whats App: Nul 8 Drie 654 Agt 4 een 2

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za