English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 297
Total Replies: 230 445
Total Views: 82 398 031
topics: 10 838
replies: 125 146
views: 38 866 541
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Carbon tax added to fuel cost June 2019

replies: 31
views: 485
24 May 2019 @ 23:53:23 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

The bad news for motorists is that June will see the introduction of a new tax. The carbon tax will come into effect on 5 June 2019 (the day the new prices kick in) and will add 9 cents per litre on petrol and 10 cents per litre on diesel. 

There goes any chance of a price drop for June even tho there is a slight over recovery on the oil price as it stands  yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 06:14:50 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

It is amazing how innovative Government can be when it comes to taxing. Tobacco, alcohol, sugar, carbon......what next?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 07:24:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 07:30:01 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 18 Feb 2016

The bad news for motorists is that June will see the introduction of a new tax. The carbon tax will come into effect on 5 June 2019 (the day the new prices kick in) and will add 9 cents per litre on petrol and 10 cents per litre on diesel. 

There goes any chance of a price drop for June even tho there is a slight over recovery on the oil price as it stands  yell

Fuel is always the biggest expense when you are camping for a weekend. I am talking about an hour away from home campsite. 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 08:42:19 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Fuel is always the biggest expense when you are camping for a weekend. I am talking about an hour away from home campsite. 

 

 

I agree that is the biggest expense and we have to plan ahead for trips especially the long ones. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 20:10:22 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1768
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ja, nee. Daar sal n manier gevind word om vir E Toll op te maak

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 21:11:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

I agree that is the biggest expense and we have to plan ahead for trips especially the long ones. 

Funny how our costs vary. Within a hour from home my fuel is about the price for one night weekend camping. Although headlines mention R20/L by year end I think it is a bit over the top. 

Time will tell. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 23:46:17 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Funny how our costs vary. Within a hour from home my fuel is about the price for one night weekend camping. Although headlines mention R20/L by year end I think it is a bit over the top. 

Time will tell. 

 

A lot will depend on your rig, the resort and the terrain your are travlling through but for me definetly more than one nights stay. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 11:05:41 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

My grootste probleem met hierdie belastings gehef is ..... waarvoor word die geld aangehef/gebruik? Dit word NIE gebruik om sulke slegte gasse te verminder nie, net soos die fooie gehef op plastieksakke NIE gebruik word om diesulke ondernemings te verminder nie. Al hierdie belastinggelde gaan direk na die regering toe ter stuiwing van die Binnelandse Inkomste, waar dit vermors word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 13:02:21 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Nico I agree it will just get swallowed up in the budget.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 14:17:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

A lot will depend on your rig, the resort and the terrain your are travlling through but for me definetly more than one nights stay. 

Brian yes in your world everything is cheaper than up here. So many places you can go without an entrance fee and cheaper camping as well.

Every now and then I find an item at a good price just to find it is a place in the good old Cape.

The whole country will have to live by "die wet van Transvaal"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:18:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek wat al so baie paaie in die land gery het sien nie dat die geld daarvoor gebruik word nie. 

Die duurste en slegste pad is af Nelspruit toe. 

Weer oppad Bloemfontein toe môre. Darm is die pad amper klaar na Kroonstad. 

Dan af Kaap toe, Sal sien of daar verbeterings is.

AL die ou voertuie en vragmotors wat so rook wat word daar gedoen. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 21:09:35 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ja, nee. Daar sal n manier gevind word om vir E Toll op te maak

Kwalifiseer ek vir afslag, my e-tol is op datum :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:43:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My grootste probleem met hierdie belastings gehef is ..... waarvoor word die geld aangehef/gebruik? Dit word NIE gebruik om sulke slegte gasse te verminder nie, net soos die fooie gehef op plastieksakke NIE gebruik word om diesulke ondernemings te verminder nie. Al hierdie belastinggelde gaan direk na die regering toe ter stuiwing van die Binnelandse Inkomste, waar dit vermors word.

Ek stem saam.  As die gelde maar net gebruik word waarvoor dit bedoel is.

Alles gaan lyk my net in 'n bodemloose put in......................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:24:59 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Die slegte nuus is dat cardon tax hoofsaaklik op 3 areas n invloed gaan he 1) brandstof (combustion) 2) industriele prosesse en dan wat verwys word na as "fugitive emisions". Dit gaan Eskom wat kool gebruik, die maak van cement, boerdery, om net n paar te noem, beinvloed. 

Dus, die carbon tax op brandstof is net die een gedeelte wat ons direk gaan beinvloed. Die hele industrie gaan bataal wat ons, die verbruiker, verder gaan beinvloed.  Alles wat brandstof (combustion) gebruik om iets te maak gaan betaal (selfs die bakery).

Die wet se "if you pollute, you pay". 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 08:29:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die slegte nuus is dat cardon tax hoofsaaklik op 3 areas n invloed gaan he 1) brandstof (combustion) 2) industriele prosesse en dan wat verwys word na as "fugitive emisions". Dit gaan Eskom wat kool gebruik, die maak van cement, boerdery, om net n paar te noem, beinvloed. 

Dus, die carbon tax op brandstof is net die een gedeelte wat ons direk gaan beinvloed. Die hele industrie gaan bataal wat ons, die verbruiker, verder gaan beinvloed.  Alles wat brandstof (combustion) gebruik om iets te maak gaan betaal (selfs die bakery).

Die wet se "if you pollute, you pay". 

Ek het maar gedink dat dit mos grooter is as net die uitlaat gasse van voertuie. Maar ja wat weet Jan en Johannes publiek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 11:28:58 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die volgende belasbare emissie aktiwiteit sal seker 'n "onskuldige windjie" gelaat in die plaaslike inkopesentrum wees?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 11:54:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die volgende belasbare emissie aktiwiteit sal seker 'n "onskuldige windjie" gelaat in die plaaslike inkopesentrum wees?

Klink vir my jy weet waar van hier gepraat word...............Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 14:15:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Klink vir my jy weet waar van hier gepraat word...............Ha ha ha ha

Daar is nie veel ander vryvloeiende lug (besoedeld) was nog belas word nie, miskien die besoedelde suurstof wat ons inasem. Belasting hierop gaan egter 'n grondwetlike aangeleentheid raak.

Sover ek kan onthou het jy die reg op skoon lug as basiese lewensmiddel. Hoef nie daarvoor te betaal nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:49:10 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Die groot gelag is nou die volgende.

Jy kry nou 'n tax rebate op jou sonkragstelsel. MAAR JY MOET JOU GROOTTE VAN INSTALLASIE REGISTREER..

LATER.. LEKKER as almal hul tax ge-eis het en vergeet het van die storie, dan kom die PV tax in, waar hulle jou volgens jou sonkrag stelsel gaan belas...................... 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:13:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die groot gelag is nou die volgende.

Jy kry nou 'n tax rebate op jou sonkragstelsel. MAAR JY MOET JOU GROOTTE VAN INSTALLASIE REGISTREER..

LATER.. LEKKER as almal hul tax ge-eis het en vergeet het van die storie, dan kom die PV tax in, waar hulle jou volgens jou sonkrag stelsel gaan belas...................... 

En as jy nie daai tax betaal nie....wonder wat gaan hulle doen....miskien dak oor jou huis bou dat jy nie son kan kry nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:43:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja die regering sal seker enige iets uitbuit om geld in te win.

Dit tenkoste van die mense. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:15:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

En as jy nie daai tax betaal nie....wonder wat gaan hulle doen....miskien dak oor jou huis bou dat jy nie son kan kry nie

Hulle sny jou eskom krag af en beboet jou met iets soo R6200...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 23:21:10 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

En as jy nie daai tax betaal nie....wonder wat gaan hulle doen....miskien dak oor jou huis bou dat jy nie son kan kry nie

Just remember if you ever sell your house you require a few certificates, one of which is a clearance certificate from the local council before your property can be transferred. So if your account is in arrears for any reason you wont get that clearance certificate and the sale won't go through. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:37:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Yes this is true and not all knows about this.  Thats way you have to pay certain funds to the transfering Atorneys. They use that to settle all accounts so that the new owner can start with a clean slate.

Pay you will pay my friend. If not now then later.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:51:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het al gekoop en verkoop....nog nie met stadsraad te doen gehad oor clearance sertifikate nie. Net my munisipale rekening wat op datum moet wees.{moet bysê dis al n paar jaar terug} Is clearance sertifikate nou iets nuut?  Wat wel aangevra was is COC's....maar dit was vir die bank

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:06:50 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1198
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert soos ek verstaan is nog net in Kaapstad. Mag verkeerd wees. Glo ander sal met tyd volg. Verstaan ook hoekom registrasie plaas vind. Hul rede is dat wanneer munisipaliteit die krag afskakel vir "ONDERHOUD"  (dit is n nuwe) dan kan die krag wat hul nie van weet nie terugvloei in sisteem en werkers beseer.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:20:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het al gekoop en verkoop....nog nie met stadsraad te doen gehad oor clearance sertifikate nie. Net my munisipale rekening wat op datum moet wees.{moet bysê dis al n paar jaar terug} Is clearance sertifikate nou iets nuut?  Wat wel aangevra was is COC's....maar dit was vir die bank

Dis nie soseer 'n sertifikaat nie maar 'n brief of dokument van soorte dat al die "Rates & Taxes" asook water en ligte tenvolle betaal is.  Dis deel van die prokureur se werk maar hulle gebruik jou geld daarvoor.

Die brief of dokument van die stadsraad vergesel al die dokumente na die registrasie kantore.  Jy weet nie eintlik daarvan nie want die prokureur kry dit nadat hulle gesorg het als is op datum betaal.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:23:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het bietjie meer as 'n jaar terug gekoop en orige gelde wat die prokureurs teruggehou het vir die doel na my huis verkoop is was eers 'n maand na registrasie aan my terug betaal.

Basies die volle bedrag want my "water en ligte en grondbelasting" was ten volle betaal soos normaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:26:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die reeling het gekom omdat sommige van ons landsburgers op plekke bly nie die  verpligtinge nakom nie. Dan as die bedrae astronomies groot raak het hulle die plekke verkoop.  Met die reeling kan die registrasie nie plaasvind voordat geskrewe bevestiging gekry is dat alles is opbetaal nie.

Dis hoe die prokureurs dit vir my verduidelik het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:28:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14117
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Okay die het minder te doen met die Carbon tax maar ja op die ou einde sal ons seker maar moet opdok soos wat die regering vra.  Want hulle sal verseker maatreels in plek sit om die betaling te verseker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:43:29 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1198
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, jammer, ek het nie mooi gelees. Jy praat van clearance sertifikaat. Dink jy praat oor solar  registrasie.

Die clearance sertifikaat is al baie lank deel van koop/verkoop transaksie. Die prokureurs hanteer dit gewoonlik. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required