English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 566
Total Views: 83 541 547
topics: 352
replies: 5 104
views: 130 381
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Caravette 6 yskas element

replies: 10
views: 137
20 Jul 2021 @ 14:40:57 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Die element op my yskas het die gees gegee maar die yskas werk perkek op gas. Moet ek die element vervang of maar die yskas op gas laat loop? My mening is dat op 'n ou wa gaan die yskas een of ander tyd vervang moet word. Vir tyd en wyl maar met gas aangaan? Julle opinies asseblief. Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 16:11:37 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 515
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Is dit 'n 12V DC of 220V AC?

As dit 12V is, verloor jy die vermoe om die yskas maklik koud te hou as jy sleep.

Met 'n 2000W inverter kan jy dit natuurlik ook met die 220V element aan die gang hou terwyl jy sleep.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 17:13:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

As jy geld het vervang, moet nie wag vir skade om te gebeur nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 17:29:27 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Die element op my yskas het die gees gegee maar die yskas werk perkek op gas. Moet ek die element vervang of maar die yskas op gas laat loop? My mening is dat op 'n ou wa gaan die yskas een of ander tyd vervang moet word. Vir tyd en wyl maar met gas aangaan? Julle opinies asseblief. Groete.

3 way. Ek sleep nie verder as 200km nie so die yskas hoef nie aan te wees as ek sleep nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 17:32:21 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

As jy geld het vervang, moet nie wag vir skade om te gebeur nie.

 

Die ergste ding is hom in te vat. Ek en karavaan yskaste is nie maatjies nie. (2 linke hande en tien duime) Na wat se verdere skade verwys jy?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2021 @ 18:42:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die ergste ding is hom in te vat. Ek en karavaan yskaste is nie maatjies nie. (2 linke hande en tien duime) Na wat se verdere skade verwys jy?

Dat die gas ook kan lol, en krag is beter.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:49:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Die element is in 220V beskikbaar by Van Biljoens in Gezina Pretoria.  As hulle nie het nie sal hulle jou kan verwys na iemand in Johannesburg wat wel het.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 20:38:18 pm
Die Louwvers
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 14 Nov 2020

Die element is in 220V beskikbaar by Van Biljoens in Gezina Pretoria.  As hulle nie het nie sal hulle jou kan verwys na iemand in Johannesburg wat wel het.

 

Tecsa verkoop dit ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 08:43:28 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Met die kort afstande wat jy sleep, is dit nie regtig nodig om die yskas te laat loop terwyl jy ry nie.  Dit is baie duur om die yskas met gas te laat loop, en dan is daar nog die gevaar van gas wat deurentyd aan is.   Dit is moontlik om die element self te vervang maar jy sê jy is nie juis 'n DIY persoon nie, so moet dit dan eerder nie doen nie. Ek sou dit maar net so laat.

Ek kan nie verdere skade voorsien nie, behalwe dalk as die 220V element ook ingee en jou voedsel sleg word. Ons soortgelyke yskas het vir vir meer as dertg jaar goed gewerk tot ons die karavaan, 'n Sprite Supersport, so 'n paar jaar gelede verkoop het, so joune het dalk nog 'n lang lewe voor.  As jy moet vervang, behoort jy eerder 'n konvensionele 220V yskas in te sit.  Hulle is goedkoper, ligter en baie effektiewer.  Jy kan so een in elkgeval nie laat loop terwyl jy sleep nie. Met 'n bietjie geluk kry jy dalk een met ongeveer dieselfde afmetings as jou huidige een.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:18:00 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Karavaan ingevat en die element laat vervang. Seker maar die regte ding gedoen. Dankie vir julle advies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:59:12 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek sien ek het bietje die pot misgesit.  Ek was onder die indruk dit was jou12V element wat geblaas het. Ek het geding die 20V element was nog reg.  Jou oplosing was maar die enigste logiese een.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za