English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 619
topics: 11 962
replies: 144 648
views: 39 504 757
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravette 6 Yskas

replies: 8
views: 156
16 Jul 2021 @ 17:53:09 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

My yskas wil nie op gas werk nie. Eintlik kry hy nie gas nie. Gasbottel oopgedraai, die stoofplate getoets en hulle kry gas maar nie die yskas nie. Is daar dalk ‘n ander klep wat ek moet oopdraai? Lekker aand almal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 10:39:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek glo jy weet hoe om die yskas aan te kry ek bevestig net ter wille van fout naspooring.

Daar is 'n knop wat jy in hou terwyl jy die igniter herhaaldelik druk.  As die yskas dan aanskakel moet jy die knop steeds inhou vir 'n tydjie lank om seker te maak die gasvloei reguleerder word warm om die gas aanhou te laat vloei.

As dit nie werk nie moet jy toets of die gas deur kom by die pilot jet.  Ma moet maar daai gas knop binne die wa druk terwyl jy seep water op die jet spuit.  As dit seep borrels maak is die gas vloei nie die probleem nie.

Kyk dan of jy die vonk sien spring as die igniter gedruk word.

Die enigste redes vir die nie werk van die gas gedeelte nie is:

  • Igniter gee nie vonk nie of gee dit nie op die regte plek nie
  • Gas kom nie by die pilot jet uit nie.  Twee redes hier voor
    • Of blokasie in gas lyn en jet of
    • Daai gas reguleerder (staal pennetjie by die vlammetjie) werk nie reg nie
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 12:27:21 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Ek het reggekom, baie dankie. πŸ‘

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 12:41:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek het reggekom, baie dankie. πŸ‘

Jy die gas bottle oop gemaak.....laughing

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 13:33:52 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Jy die gas bottle oop gemaak.....laughing

 

🀣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 17:20:34 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek het reggekom, baie dankie. πŸ‘

waar was die misverstand?

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2021 @ 12:09:50 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

waar was die misverstand?

Ek het nie die volledige proses van yskas aanskakel geweet nie.☺️

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2021 @ 13:08:33 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Die gas word oopgehou deur n' valve wat net oop maak as jy die knoppie druk of as dit deur die pilot flametjie warm gehou word. Dit word n' flame out valve genoem en is daar vir veiligheid waneer die wind of iet anders die pilot flametjie dood blaas.

Bly jy het reg gekom.

Mooi verduideliking Leon.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2021 @ 11:09:34 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Die yskas se element het gegroet. Ek wil graag julle opinies hoor. Moet ek maar die yskas op gas laat loop of moet ek maar die element vervang?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za