English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 735
topics: 11 573
replies: 139 201
views: 39 341 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

CaravanParks.com Rally

replies: 13
views: 2711
05 Aug 2004
Anonymous
I feel that we must put Willie, Prof Neels and Mark in charge of this event. They will choose the event and we will follow. Everybody will be responsible to pay for their stand once we know the place.

Come on lets make this the event of the year, and maybe it will get so big that we will do it next year again. I always wanted to see how Willie cope with his boring job, hehehehe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2004
Bryan
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 01 Jan 2007
At the moment, I have to decline. We have our club year end function on that weekend and the wife is the secretary
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2004
Frik
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 07 May 2007
Ek gaan ook saam. Wil graag sien hoe mense lyk wat kamp as 'n werk doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2004
Anonymous
I am definately in, two adults, two kids. 2003 Sprite Swing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2004
Anonymous
I am in, even if it means 2 weekends in a row!
4 Adults. 1 Caravan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2004
Anonymous
I fully agree with Willie, lets do this rally in Feb 2005, it gives the Marshalls enough time to organize the event. We can't go camping without Willie, I think there's a lot of us that wants to see him work over a weekend (yawn - boring job)

Regards
Chris
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2004
Bryan
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 01 Jan 2007
Count us in. Sounds great. As far as Top 20 users are concerned I think it should be open to all the people using this web-site as it would be great to meet the folks who post. Made a note in my diary and please keep us up to date as to the progress.
Thanks
Bryan en familie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2004
Anonymous
Hi

Sluit maar vir ons uit. 

Luanda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2004
Hettie
New Member
11% Profile Strength
Posts: 0
Joined: 19 Jul 2012
Jippie die "lurkers mag ook gaan sien jul definitief
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2004
Anonymous
Ek is in solank dit in Transvaal is en die naweek van 24 Sept. (langnaweek)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2004
Anonymous
Ek wil ook graag kom maar nou wil ek aan Prof. neels n voorstel maak.  Dit blyk dat die grootste aantal gebruikers van hierdie site in die Gauteng en omliggende bly. Ons Kapenaars wil ook graag soiets bywoon en meemaak maar uit die aard van die saak is die kostes astronomies.  Is dit nie dalk moontlik om streeksrallies te probeer nie of is ek nou heeltemal gek?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2004
Anonymous
As ek net 'n klip in die bos kan gooi
Wat is die kans dat die rally nie op die einde van die maand gehou word nie < daar is baie van ons wat dit graag wil bywoon maar in die besigheidswereld is maand einde die tyd wat mens nie kan wegkom nie , Asb in die toekoms dink aan ons ouens ook wat graag saam met julle wil kamp . Groete met oe vol trane omdat ek en my vrou dit nie sal kan bywoon nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2004
Rozilla
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 111
Joined: 15 Nov 2003
Ongelukkig sit ons met dieselfde probleem en kan nie verlof oor maandeinde kry nie.Ons is 3 afsonderlike kampeerders wat die datum met groot opgewondenheid dopgehou het en wat 'n teleurstelling toe ons sien dit is op maandeinde.Skimp ons nie dalk net vir 1 naweek later nie.Ai,tog!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2004
Yvan
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 12 Aug 2007
Wat is die nuutste reëling(indien enige) i.v.m die beplande naweek.  Hoe moet ons maak om ons name en besonderhede op te gee vir die naweek.

Groete,

Yvan Coertzen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za