Anybody willing to give it a go and arrange a rally for us?
Ek het einde laasjaar iets probeer reel vir afgelope Februarie....belangstelling was bietjie min. As meer mense aandui dat hul in so iets belang stel kan ons weer probeer
Click op hierdie L I N K om gesprek te sien van vorige probeerslag...
Dankie Geert. Ek het dit nie gesien nie. Anders sou ek ook gereageer het.
My voorstel is dat iemand 'n lang naweek kies en dan ook 'n oord waar dit nie nodig is om te bespreek nie ... een van die redes hoekom Bloekompoort vir ons so goed was - geen bespreking, geen deposito en geen kansellasie fooie nie ... al wat belangrik was, was "commitment" en daag op.
Die wat kom - goed ...... die wat nie kom nie - ook goed!
Ek dink die grootste probleem is dat mense wat in Jhb en suid daarvan bly wil nie graag noord van JHB gaan nie en persone van Pretoria en noorde wil nie graag suid van Pta gaan nie....hoofsaaklik maar met verkeer voor n naweek tussen Pta en Jhb. Ek sien byvoorbeeld op fb daar is pragtige oorde daai kant soos Sionsbergh....sal graag daar wil gaan kamp, maar die pad soontoe voor n naweek sien ek nie kans voor nie
Geert ek dink dis 'n goeie roep. Wat ek dink is mens kies die datum soos genoem. Ek is voorlopig in as so iets gereel word. Die DV kamp by Parys waar ons klomp saam was was redtig baie lekker. Elke ou sy eie ding gedoen en net met die skaapbraai was ons almal saam.
Kan onthou daar was n paar gehou by Bloekompoort in die winter.
Was by n paar van hulle. Seker so 3 of 4
Dink een was in die somer.