English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 651
topics: 104
replies: 3 734
views: 1 210 504
In this section we discuss caravan & camping clubs.

CaravanParks.com Lion Park Rally.

replies: 24
views: 22033
10 Apr 2013 @ 10:13:09 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Hi Guys.

I'm back home at last.

Go to (NBS) link above to read my write up on the CaravanParks.com Botswana Lion Park Rally.

Keep well and HAPPY CAMPING!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2013 @ 12:30:09 pm
Trentonskeeper
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 8 years
Sounds like it was a very successful trip indeed. Love the pics, that's for the TR.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2013 @ 16:10:15 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Looks very nice

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 09:46:43 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dankie almal was baie lekker gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 12:19:15 pm
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012
Help asseblief! Dit blyk nou dat die drie tjekkaart-transaksies wat ons in Gabarone gedoen het, al drie gedupliseer is! FNB s die winkels (Choppies en drankwinkel) moet dit regstel; hulle kan nie. Hoe gaan 'n mens nou met daardie mense in verbinding kom? Het iemand vir my Eddie se e-posadres of selnommer? Of dalk die Van der Walts? In sommige gevalle is dit groot bedrae wat ter sprake is: ons het meer as P800 se voorraad gekoop by Choppies! Is daar nog iemand wat ook getref is? Gaan kyk na julle bankstate!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 12:38:29 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Gelukkig het ons net kontant gebruik. Adri ek hoop julle kom reg. 

Did you have to sign the transaction slip ?

Tell the bank you want proof with your signature on each individual slip. The times should all be different. The bank should be able to reverse these additional transactions as they are fradulent and won't have your signature.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 13:51:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis nou 'n gemors. Sekerlik kan die bank sien die duplikaat transaksie is kort na die eerste transaksie en vir presies dieselfde bedrag.

Hoop jy kom gou reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 14:26:46 pm
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012
Dit is die gemors, Hendrik. Omdat die transaksies nie onmiddellik herhaal is nie, hoewel op dieselfde dag, verskil die bedrae omdat die wisselkoers gedurig wissel. Maar ons het 'n adres gekry by FNB waarheen ons ons klagtes gestuur het en hopelik sal hulle kan vasstel dat die bedrae in Pulas inderdaad dieselfde was. Ek glo nogal dit kan reg gestel word, want dit is sekerlik nie die eerste keer dat dit gebeur nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 21:04:48 pm
Pieter
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 11 Nov 2010
Goeie naand Oom Adri. Ons het vroeg vanoggend ook 'n sms gekry dat die akkommodasie betaling per kaart weer verhaal is - bedrag verskil van vorige agv wisselkoers. Stuur vir Dewald by Lion Park 'n epos by dvd@lionpark.co.bw Stuur die bedrag en verwysing nommers aan hulle. Dewald het baie spoedig geantwoord en die saak met die bank opgeneem wat ons reeds gekontak het. Ons het ook met FNB gesels, waarna ek 'n dokument moes terugstuur. Hulle se dat die transaksie omgekeer sal wees teen Dinsadag. Weet ongelukkig nie van proses by Choppies ens nie maar glo die bank kan dieselfde daar ook doen. Hoop Om kom reg. Ons sal maar sien of dit werklik Dinsdag sal gebeur. Groete van Oom hulle se bure by Lion Park.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2013 @ 22:37:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hi Pieter.

Net se ek het dit tot my vriend se huis gemaak sonder om verby "Departures" by OR Tambo te ry.

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2013 @ 07:04:53 am
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012
Baie dankie, Pieter! Ons sal dadelik jou advies opvolg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2013 @ 16:02:02 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years

As before the camping was great and so the braai. Thanks to all.

Greetings.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2013 @ 10:49:56 am
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012
Ek wil darem die goeie einde van die verhaal met almal deel: Ons het met Dewald geskakel en hy het laat weet dat dieselfde met drie persone gebeur het en hy het dit opgeneem met die bank. Gisteraand het die sms deurgekom: al die gedupliseerde aftrekkings is omgeswaai - selfs di van die drankwinkel! Ek hoop die ander twee (Pieter en ???) het ook sulke sms'e gekry! Dankie aan almal - dit was 'n aardige bedraggie (R8000) wat ons amper verloor het! Geen salaristrekker kan dit bekostig nie! Sjoe!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2013 @ 14:38:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Mooi so, ja dit kan 'n paar kampe doen daai bedraggie.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2013 @ 14:52:35 pm
Pieter
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 11 Nov 2010
Goeie middag oom Adri. Baie bly alles het goed afgeloop, ons het ook gister oggend die sms van terugbetaling gekry. Dewald by Lion Park is voorwaar beslis iemand waarop jy kan staatmaak. Sal beslis hulle oord weer ondersteun met sulke goeie diens. Groete

Hendrik...

Lekker gelag en baie bly daai wa was nie deur "departures nie. Groete daar !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2013 @ 18:09:38 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Adri and Pieter

Pleased to hear it ended well 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2013 @ 17:31:42 pm
crazy bertha
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 36 years
Hi Boring Camper we are looking at camping at the Lion Park Botswana Easter next year with a large group. Have you any tips for us such as border issues etc as this is the first time we are going into Botswana.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2013 @ 20:05:30 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

'crazy'  BERTHA, shucks, your name makes it VERY difficult!!!!, i don't want to get m**red here on the forum as well, but surely if I call  my wife anything close to crazy, she will most definately break/mesmarize my other 9 fingers as welll!!!!!.

On the original thread for the Lion Park 2012 rally, all the info was clearly spelled out, just put it in the "search" column. Otherwise just put Botswana border post crossing into out famous GOOGLE's throat, and it will spit out all the info in a jiffy!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 21:06:39 pm
HennieVZ
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 04 Mar 2012
Experience: 27 years

Hi Daar

Kyk uit vir die nuwe forum gesprek. Ek probeer weer ń Paas Naweek 2015 Botswana naweek bymekaar sit......

Hennie Van Zyl
0832873949
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2014 @ 07:34:18 am
crazy bertha
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 36 years
Hi Hennie please keep in touch with any arrangements made in this regard as we would like to go this trip.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2014 @ 13:39:22 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ag nee man ek het 'n troue in die kaap daardie tyd, sou graag wou saam gaan.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2014 @ 13:46:12 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Fred

Rachel & Johnnie hulle het ook een aan daar en ons wil KKNK toe, gaan troue toe en kom dan saam.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2014 @ 13:03:21 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Rawsonville en Botswana is bietjie var uit mekaar, en dit is famielie wat ons nie gereeld sien nie so ons gaan maar daar kamp. Anderste sou ek plan gemaak het.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2014 @ 17:16:11 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Fred 

Jy mis my heeltemal, jy het gesê julle het 'n troue aan in die Kaap en toe sê ek Jonnie hulle ook, gaan Kaap toe vir die troue dan kom julle saam KKNK toe, nie Botswana toe nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 09:21:14 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Please guys - ALL reference and corrospondence on the 2015 Botswana Rally to be posted on the topic: "

Hennie's CaravanParks.com Botwana Easter 2015 Camp".

Now listed in "Cool Topics".

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
This topic has been locked so you cannot reply to it.