English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 449
Total Views: 82 431 155
topics: 105
replies: 3 792
views: 1 211 675
In this section we discuss caravan & camping clubs.

CaravanParks.com Bloekompoort Summer Rally 2015

replies: 221
views: 27374
09 Sep 2015 @ 20:49:53 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Dis nie SAWA - Soen almal wat aankom nie. DANKIE TOG
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 10:30:32 am
Anonymous
Dis nie SAWA - Soen almal wat aankom nie. DANKIE TOG


Hel Maar ek is bly... Ek pleeg liewer selfmoord as om jou te moet soen.


@ Joycie. Ek bly in Meyerton. Seker so 15 km van Bloekompoort af.Ons sal beslis die Woensdag aand daar wees. Soos ek gese het ek gaan vroeg die wa staan maak en dan as Hel1 van die werk af kom sal ons deur gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:05:29 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek en Segekok bly naby mekaar. Ons kamp en braai saam en drink harder saam. Groot party en drinkers. Ons moet vroeg daar wees om ons Hi-Fi op te stel en dan terug te ry vir ons dop sleepwa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:26:43 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ooooo Vader toggie.
Neem asseblief kennis dat ons NIE ROKERS OF DRINKERS is nie.
Ons het geen probleem daarmee nie, net solank die mense hulle ordentlik gedra, anders sal ons maar karavaan se kant toe beweeg. Niks persoonlik teen julle nie hoor. !!!!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:12:42 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ons staan gewoonlik eenkant en pla nie. Ons is darem ordentlik. Ek is my Ma se soetste seun
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:29:07 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
O jinne Michelin man, weet nie meer of die storie van "ek is my ma se soetste seun nie" Hie hie. Ons gedra ons net. Hoor die oord is al redelik vol se kans is mens sal mekaar dalk nie eens raakloop nie. Ja, nou dat ek daaraan dink. Hoe gaan ons weet wie is wie tussen al die karavane ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 16:32:45 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Tannie Joycie jy moet maar n rooi roos op die bors dra dan weet ons wie is tannie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 16:50:14 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Franshark en BenA kamp ook saam ons. Frans like BAIE van vis en BenA en vrou is die paal dansers. Hulle hang gewoonlik aan pale. Ek sal die ou wees met die bier in die hand. Van opstaan tot omval. My vrou en Susanshark is die wynvliee, jy kry hul gewoonlik langs die boks wyn. Hul drink net Fraanse Latoeswyn (dink ek spel reg) Deon en Hel1 laaik varke, hul slag gewoonlik een op elke kamp. Dan eet ons net die nek. Tannie Hester laaik worsies en Oom Jan laaik die Koeksisters. Froggy loop heel naweek en soek sy vrou. Sy loop vreeslik rond. Die kamp is baie klein. Dit is soos n plot. Daar is darem 3 longdrops. Maar baie skoon en lekker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 17:33:44 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Michelin man. ,!!!! Jy gaan die mense afskik en hulle kamp loopbane beeindig.

Daar is darem n sheriff wat wet en orde kan handhaaf.. Willie.

Ek soek nog steeds vir Yvonne. Het haar 3 weke laas gesien. Hier het darem n ander dame ingetrek om my kos te maak. Sy is net n Temp.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 20:11:33 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Jy sien Joycie ons is sommer 'n lekker klomp down to earth kampers. Jy gaan dit vreeslik geniet om saam met ons te kamp. Pieter van koekisters gepraat die Oom gaan jou dalk m##r as jy nie bring nie ek dit is wors man gun my ook iets. Al is dit kleinworsies. Deon jy sal moet 'n moerse groot varknek die keer op sit ons is sommer al baie wat gaan saam eet. Harry moenie worry nie sodra Yvonne se geld opraak gaan sy huis toe kom.
Sommer vir inligting GROOT ASSEBLIEF BRING KONTANT SAAM HULLE BY DIE OORD WERK NET MET CASH. Daar is nie so iets soos 'n geld masjien nie. Kan nie wag om julle almal weer te sien nie. Franshark bring jy die vis om te braai? Sien julle daar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 21:27:28 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Anti Hessie, hierdie Shark eet net Bull vleis...

Joycie, hier het jy nou te doen met n groep verbanelinge ... ons is al verban van menigte kamp geleenthede .... maar dit gaan al beter, die laaste kamp was ons eers die derde aand weg gejaag....
Maar dit was nie ons skuld nie... As die ander mense nie gekla het nie sou ons hulle nie in die fight ingetrek het nie ....

....
.......
Hmm ... grap net... ons is baie soet... ok... behalwe vir Michelin man.... en Segekok. .. en BenA. ... ok dis net ek wat soet is...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 21:58:26 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Kyk hoe groei nou neus. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 06:31:24 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Jy grap lekker en dan is jy nog so ver weg ook 😮😀😁😂

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 06:45:36 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Frans,

Ek is blykbaar dikvellig surprised.

Almal raak so ongelukkig met ons - pak sommer self op, ry en los van ons eensames agter om eers na middag ete te ry - gebruik kastig verskoning hulle moet kinders by die skool kry of Maandag werk wink

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:17:49 am
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Ja ... ekt daai werk verskoning. .. werk interveer erg met my kamp tyd. ..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:41:15 am
Anonymous
Mense ek begin nou erg uitsien na die kamp. Ek belowe om my self te gedra.. Sal die vark by die huis los die keer... net vir Hel1 saambring.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:05:33 am
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Julle moet ons nou nie laat afskrik van kamp nie.
Sal almal asb 'n Rooi Plastiekblom as aerial vasplak bo tent dat ons weet wie is wie. Moet nou net nie dink dis waar die rooi girls in die aande om pale gly nie hoooorrrrrrrr!!!!!! Hie hie Miskien moet ons dit 'n BLOU BLOM maak ??????
Ek het al begin inpak, onthou dis 'n test run vir ons. Sukkel my vrek om lakens te kry. Hierrie rapier se matras is "otherrwise" Doen nou sommer my eie ding.
Tot later
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:08:08 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Willie's back - my PC went to the doctor - NOT a GP though!

Here is the latest updated list.

NOTE: A = Adults

             C = Children

Friday 10am 11th september 2015

    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Maritza Anderson BenA 2 1 4
10 Nico & Joan Wassermann Nico 2 2 4
11 Alwyn & Wife vd Berg Friend - deon Geyser 2   4
12 Frans & Susan Weyers Franshark 2 1 3
13 Eben en Jill   Friend - Franshark 2 2 3
14 Anton  & Anet Oosthuizen Friend chameleon 2   4
15 Norman and Wendy Wright Norman 3 2 4
16 Pieter en Anita van der Wath Michelin Man 2 2 3
17 Botes en Joyce Botha Joycie 2   4
18 Ursul & Paul   Friend Joycie 2 1 4
             
Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 21:21:22 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek moet ongelukkig werk.

Het nie n keuse nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 10:16:01 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek moet ongelukkig werk.

Het nie n keuse nie.
Wanneer? Oom is dan die baas. Tannie het ges oom mag so s
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 11:09:43 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Vrydag 25 Sept.

Die tannie s baie dinge ...........

In SA is die werkers mos die Baas. As ek nie gaan werk vrydag nie dreig hulle om te staak. As hulle staak sal ek nooit weer mag gaan kamp nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 12:13:41 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Jissie, dit klink na 'n lekker storie die wat julle reël daar bo in die land.  Julle moet dit almal baie geniet.  Ek wil nou nie sê hou matigheid voor oë nie, want dit lyk my dit gaan nie gebeur nie.  Sterkte Joycie, kyk maar anderpad.....  

Hoop jul het heerlike weer en dat jul lekker saamkuier om die vure.   Ons ander forumlede sal aan julle dink, al weet ons julle is nie van plan om aan ons te dink nie.wink

Groete, Colin & Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 13:26:06 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ons is darem meer bek as binnegoed. Ons kamp net lekker saam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 13:46:56 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie Freda julle behoort seker genoeg forumlede in jul omgewing te  reel dan iets saam by ons is daar al so vier of vyf wat iets reël

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 21:04:05 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Gelukkig ken ek die meeste mense wat daai naweek gaan kamp.

Meeste is rustig. Het vroeg gaan slaap met die winter kampe, so net na 12. Weet nie wat die somer kamp gaan doen nie, seker nie voor 2 die oggend nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 06:43:51 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Gelukkig ken ek die meeste mense wat daai naweek gaan kamp.

Meeste is rustig. Het vroeg gaan slaap met die winter kampe, so net na 12. Weet nie wat die somer kamp gaan doen nie, seker nie voor 2 die oggend nie.

Hi Harry,

Ons kamp die naweek.

As ek nie volgende naweek krieket het nie (en daar bly nog 'n bietjie geld oor), sien ons julle dalk Vrydag aand.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:11:41 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Hi Harry,

Ons kamp die naweek.

As ek nie volgende naweek krieket het nie (en daar bly nog 'n bietjie geld oor), sien ons julle dalk Vrydag aand.

 


Leen by die Bank. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:17:04 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hulle sal my fire as ek vir myself leen wink dan veloor ek my "pennies pensioen" - dan word ek ook 'n permanente kampeerder, in 'n plakkerskamp surprised.

Gelukkig is Bloekompoort nie vêr nie - 106km smile.

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 09:44:54 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

The CaravanParks.com Bloekompoort Summer Rally is next week-end.

Here is the latest list as at 10am Thursday 17th Sept.

Who else is going to join us?

    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Maritza Anderson BenA 2 1 4
10 Nico & Joan Wassermann Nico 2 2 4
11 Alwyn & Wife vd Berg Friend - deon Geyser 2   4
12 Frans & Susan Weyers Franshark 2 1 3
13 Eben en Jill   Friend - Franshark 2 2 3
14 Anton  & Anet Oosthuizen Friend chameleon 2   4
15 Norman and Wendy Wright Norman 3 2 4
16 Pieter en Anita van der Wath Michelin Man 2 2 3
17 Botes en Joyce Botha Joycie 2   4
18 Ursul & Paul   Friend Joycie 2 1 4

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 21:54:51 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Mense ek het my blou plastiek blom gekoop en sal op tentpaal iewers vasgemaak word,
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 22:14:59 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Mense ek het my blou plastiek blom gekoop en sal op tentpaal iewers vasgemaak word,
Groete

Gaan Tannie deelneem aan die paal dans?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 22:16:09 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek sal die een wees met die Bier in die hand
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 05:28:31 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek sal die een wees met die Bier in die hand


Ek is die een met die bier pens. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 05:44:56 am
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Eks die een sonder die bier 😀
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:22:59 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
More amper tyd ne. Willie Elize van Zyl kom ook saam kamp maar die keer is net sy
en en dan natuurlik die 2 papegaaie vir 3 nagte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:24:24 am
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 8 years
Morning All , yip it nearly time for our camping weekend, as we normally do we check the weather and it is looking good, sunny skies = braai,rugby en chevy (or not) lol. Maar ons gaan lekker saam jol, Spy you all on Thursday morning!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:53:10 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Ohh gooody Willies mail got through....

Now I don't have to put up any tent / awning / hard work / things...

sleep outside....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:10:18 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ek is beslis nie die paaldanser nie. Na my 4de rugoperasie in April hierdie jaar loop ek te skeef en swaar. Sal heelwaarskynlik myself vasdraai aan die paal. So nee, gee vir iemand anders.

Wie is die een wat gese het hy het pitbulle wat nie meer saam kom nie omdat hulle in gevegte moet gaan baklei ????????????????????????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:11:35 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Nie ek nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:13:38 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ek wag vir daai ou se naam asb.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 20:42:19 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek is beslis nie die paaldanser nie. Na my 4de rugoperasie in April hierdie jaar loop ek te skeef en swaar. Sal heelwaarskynlik myself vasdraai aan die paal. So nee, gee vir iemand anders.

Wie is die een wat gese het hy het pitbulle wat nie meer saam kom nie omdat hulle in gevegte moet gaan baklei ????????????????????????


Nee tannie. Dink dit was n ander boek gewees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 22:02:10 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Was dit nie vir die SPCA se fonds insameling nie. Die honde swart belt gevegte ? He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:10:11 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Froggie, dis jy wat van die pitbulle gepraat het. Op 31 Aug se jy jou honde kan nie meer saam kom kamp nie.
Wees ernstig, het jy regte pitbulle ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:21:49 pm
Anonymous
Pas op vir Froggy.. Hy ondersteun die Bul span in die geheim...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:38:35 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Kyk op facebook tannie. Ons sit geld op sy honde. Lekker geld gemaak met sy paralimpiese honde geveg. Dis op die wat se bene al afgebyt is. Hul word darem goed versorg. Tannie moet mooi gaan lees en net 10% glo wat ons gesels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:15:50 pm
Anonymous
10% is n baie ho syfer .... ek soU so .5% as die waarheid aanvaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:41:42 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Froggie, dis jy wat van die pitbulle gepraat het. Op 31 Aug se jy jou honde kan nie meer saam kom kamp nie.
Wees ernstig, het jy regte pitbulle ??


Hulle is regte honde, maar ek het nie papiere vir hulle nie.

Die een is n oom hond en die ander een is n tannie hond (verkeerd gemaak by die veearts)
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 06:28:51 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years
Morning All , yip it nearly time for our camping weekend, as we normally do we check the weather and it is looking good, sunny skies = braai,rugby en chevy (or not) lol. Maar ons gaan lekker saam jol, Spy you all on Thursday morning!!


This weekend was also going to be good weather ...... until the unexpected happened - the Boks lost - the wind came and showed my supporters flags exactly what it thought of them - three ripped of the poles lying all crumpled on the ground!
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 12:16:45 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Errrrr

Them pit-bulls must tread carefully....

Scruffy's on heat at the moment.....

Took a photo...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 13:47:05 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Wel, ek is die pitbull tannie. Die 2 is ons kinders in die huis.
En ek moet met hartseer se, my foto is van Phoenix, sy moes op 27 Augustus uitgesit word. Van geen probleme met 'n ma wat 'n kampioen was met hoogspring, het sy in Maart haar linker been se legemente geskeur. Dit is met operasie weer geheg. Einde Julie het die een oog begin vog afskei en is heen en weer veearts toe. Toe weer veeaaarts, volgende dag oog spesialis toe, volgende dag geboek vir MRI. En toe die skokkende tyding. Dit was al na 9 die aand toe hulle ons inroep na die MRI - haar x-strale was op die rekenaar en enige persoon kon sien die een kant van kop lyk heel anders as die anderkant Die MRI Dokter het dadelik die oog spesialis gebel en die het ons weer terggebel en ook ons veearts om hulle die tyding te gee. Phoenix het in 'n tydjie van 5 weke aggresiewe kanker agter oog gekry. Dit was 'n haarbreedte van die brein en het ook reeds na kake versprei wat beteken sy sal nie haar mond kon oopmaak om te eet nie.
Nog steeds onder verdowing is sy met operasie trollie na ons motor geneem waar ons haar en die ander pitbull daardie aand saam met ons in bed geslaap het. Nee, seker nie geslaap nie, al 4 van ons het te veel gehuil. Die volgende oggend is ons met haar weer na ons veearts, sy al te bly om die personeel te sien, geduldig gewag dat sy opgetel word op tafel en ewe rustig gaan le het met stert wat swaai. Dokter baie mooi weer alles deurgegaan met ons en het nie kans gesien om haar verder te laat ly nie. Na 'n gebed is my man en seun uit die kamer en dokter het begin om haar voor te berei vir die inspuiting. Nou is die spasie vol en ek huil my lewe uit. Die ander pitbul, Oryx, is nog steeds dwalend elke dag en ons harte breek weer van vooraf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 15:21:30 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Hi Joyce...

It is our love that shows.. when we look after them till they pass... 

Everything passes, It's the way of things... Showing our love is to make the passing without pain...

Sterkte...

Warren

 

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 15:44:37 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie jammer om dit te hoor Joycie.  Sterkte vir julle.  Geniet in elk geval jou naweek en soos Warren sê jy het hom baie liefde gegee tot die einde, so ons hoop jy vind gou vrede.

Aan julle almal, geniet die naweek en kamp 'n hond uit 'n bos!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 16:25:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ja...geniet dit. Klink of julle laat aande gaan h...of vroee oggende😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 19:06:31 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Joycie. Sterkte daar.

Ek weet hoe jy voel. Is al deur n hele paar van hulle.

Ek self het nie kinders van my eie nie en my honde is soos kinders vir my.

My twee is nie Pitboele nie 1 Jack russel (oorgewig) en een honde uit afrika, windhond kruis wat ons langs die pad opgetel het. Was saam met die honde wat die beeste opgepas het langs die pad.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 13:04:42 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

1night to go and counting.... 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 14:02:42 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Whatever... 2 night to go ... vir party van ons... 😢
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 14:31:21 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Gepak (of oorpak) more net die bederbare goed oordra na karavaan yskas. 12uur my kleinkind by skool gaan haal en as ek en Tristan aankom by huis in Centurion moes Botes al die karre op sypaadjie getrek het, karavaan gehak en uit driveway tot in pad gesleep het, en al die ander karre weer teruggeparkeer het. Tristan se klere in bakkie oorgooi en hopelik is ons Woensdag voor 13:00 oppad.
Ons los vir Oryx by die huis want my seun is tans in die aande hier en moet maar na hond kyk. Dit gaan 'n affere afgee as ons ry en los hond by hek. Pa se oe gaan op skrefies wees van trane. Vandat Phoenix weg is slaap Oryx permanent saam in ons bed in wil hy nie in hulle eie kamer op bed gaan slaap nie.
Onsself net hierdie naweek uitsorteer met karavaan kamp en hopelik kan ons hom saamneem op die volgende geleendheid.
My Blou blommetjie sal wapper in dapperheid vir julle.
Veilig ry en sleep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 14:35:50 pm
Anonymous
Sal daar wees as julle daar kom. Dalk al n paar agter die rug h.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 14:37:59 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek drink al kla en kamp nog nie eers nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 16:59:20 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

24H and 6 minutes to go....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 20:28:47 pm
Anonymous
Ek drink al kla en kamp nog nie eers nie

Wie het gepraat van drink..... (lol)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 06:52:30 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

10H and 18 minutes to go....

groceries gedoen, / allie re-charge goeters ge-charge / Sitnievas omgedraai en kyk na die hek, / haak gedoen / vries-kas ge-vries Oh! and Scruffy's se speelgoed in ge-donner...

Wag net vir die "pay"....cry

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 06:58:12 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek wens die naweek is al verby. Ek het Follow topic aan gelos eendag nou kry ek mail elke keer as iemand iets s. Hoe sit ek dit af? Die link op mail not to follow topic werk nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 07:05:54 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
More Pieter
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 07:12:15 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
More Oom. Nou gaan Oom seker baie praat
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 08:47:41 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Hi Mitch... Having a good day are we... tongue-outlaughing

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 09:12:25 am
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 8 years
Hello Fellow Campers , We are nearly ready to roll , just gotta complete a full days work , then pack hook and go in the morning. Yippee , To one and all please drive safely , DON'T TEXT AND DRIVE!
Cheers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 09:32:15 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
More Oom. Nou gaan Oom seker baie praat


Oom werk nog.

Die ekonomie hang van my af.

Ek kan nie die land alleen red nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 09:34:14 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek werk nog tot 6uur toe. Dan is ek af tot Woensdag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 11:30:59 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

5H and 34 minutes to go....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 12:00:13 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

You guys must all enjoy the week end.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 12:06:49 pm
Anonymous

Julle gaan dit baie geniet, weer vir Vuil3hoek lyk baie warm en sonskyn tot Sondag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 12:07:33 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Eks nou al so exited. ... maar geduldig moet ons wag tot more
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 12:11:07 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
En daar reen dit te lekker... hier in Natal...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 13:48:51 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years
@ Joycie. Dit is wat die veearts my gegee het toe hy my hond ook met kanker uitgesit het. Dis baie hartseer maar tog ook baie mooi

IF IT SHOULD BE

If it should be that I grow frail and weak
and pain should wake me from my sleep
then you must do what must be done
for this last battle cant be won

You will be sad, I understand
dont let your grief then stay your hand
for this day, more than all the rest,
your love and friendship stand the test

Weve had so many happy years
what to come hold no fears
youd not want me to suffer, so
when the time comes please let go !

I know in time you will see
it is a kindness you do to me
although my tail its last have waived
from pain and suffering Ive been saved.

Do not grieve that it should be you
who has to decide this thing to do
weve been close we two these years
dont let your heart hold any tears
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 14:20:48 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Sjoe, nadat ek bostaande gediggie gelees het vir Joycie se hond voel ek eers treurig! Ek het ook een van die dae so 'n besluit om te neem en ek is al klaar hartseer .... Clio word nou baie oud, is reeds doof, is besig om blind te raak, die kanker is besig om te groei (volgens die veearts) maar gelukkig het sy nog nie pyn nie. Is nog steeds baie bly as ek by die huis kom ens.      Simpatie aan julle Joycie!!

Van een hartseer na die ander - Ek, Joan, Clio (die Maltees) en Porsche (die Kokatiel) sal ongelukkig nie meer die naweek by julle kan deurbring nie. Die kleinkinders in Bloemfontein roep, en Oupa en Ouma verlang al te veel!

Dus, geniet die naweek, moet julle ASSEBLIEF nie weer so wangedra soos tydens die Winterskamp nie, tongue-out en hou matigheid voor oe".

Groetnis tot 'n volgende keer!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 14:25:30 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

10H and 18 minutes to go....

groceries gedoen, / allie re-charge goeters ge-charge / Sitnievas omgedraai en kyk na die hek, / haak gedoen / vries-kas ge-vries Oh! and Scruffy's se speelgoed in ge-donner...

Wag net vir die "pay"....cry

Ooooo I  so love it when a plan comes together... pay's in.. laughing....

Now I afford the diesiel...

2H and 40 minutes to go....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 15:50:00 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Baie genietinge vir julle almal.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 10:10:56 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
More ons kamp heerlik hier en die weer speel mooi saam. Sal later fotos posit. Geniet julle naweek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 10:12:49 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Sien tannie hakkel vanmore
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 10:28:56 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Hope you all have a wonderful week-end.
Post something for the less fortunate.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 12:47:33 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Julle moet stil raak. Ek probeer werk. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 12:57:31 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Skies oom. Werk en hou op chat. Dis al 5 uur hier op Bloekompoort
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 13:52:48 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Ons kamp lekker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 15:13:49 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Jy sien Pieter as mens so lekker kamp dan hakkel jy van lekkerte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 15:28:09 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Dit was n lekker kamp. Nie almal ontmoet nie. Baie skaam mense. Tannie Joycie was dit so rof? Sien hul het sommer net verdwyn. Bly Oom Froggy het darem Tannie Froggy 🐸 laat uitkom vanmore. Twee dae vasgesluit gehou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 15:44:48 pm
Anonymous
Dankie aan almal. Dit was n heerlike kamp. Tannie Joycie jammer dat julle nie ons uitnodiging aanvaar het om by ons n draai te kom maak nie maar ons het darm ontmoet.
Dit was n lekker naweek... Gaan beslis weer so maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 18:18:02 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Dit was baie lekker.

Dankie almal.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 18:21:29 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Het die naweek gedink aan julle.  Gedink daar sal 'n klompie foto's kom sodat ons darem kan sien hoe julle saam kuier?? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 18:35:36 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ons was te dronk om te neem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:41:57 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years
Dit was n awesome weekend. ... baie lekker gekuier. ..
Ek weet nie hoe om foto's te laai nie anders so ek al...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:49:50 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:51:10 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

Hehe daars een... wat n storie... so het ons gekuier...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:53:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk of julle lekker gekuier het😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:54:50 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek het ook baie min foto's geneen die keer. Seker net so 7.

Sal more probeer oplaai met my PC
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:59:09 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:00:53 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:01:42 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

Lekker naby mekaar gekamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:02:40 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:03:26 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 31 years

Almal eet ontbyt saam...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:08:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dankie vir die foto's Frans.  Lyk lekker.  Het Willie ge-speech?  En vir julle gesê om op te hou faaait op die forum?yell 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:43:16 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie vir die fotos  sien ek het  dit ook gemaak was darem  ń lekker  naweek

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 20:48:11 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie Willie  en Dot en al  die forum lede wat daar was hierdie  byeenkoms was weer ń reuse sukses  het dit baie  geniet

Stef/Chrissie 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 06:49:51 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
More almal ja dit was weereens 'n reuse sukses en ek begin 'n nuwe topic vir ons Herfs/Autum kamp in 2016. Gaan die datums opsit en klaar gereel met Daleen om die datums vir ons oop te hou so julle moet stem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 07:22:41 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Ek hoop jul kan kamp fotos sien in Galary. Dankie aan die persoon wat die water balonne begin het. My vrou like haar nuwe boobs. Hehehe. Ons het darem lekker gebraai op braaidag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 07:35:20 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Thank you all - it was great to also meet some new faces.

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 07:38:03 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
So paar wat ek geneem het.

Ongelukkig nie baie nie, was te besig om te kamp. He He

Verskoon tog die Bloubul tafeldoek. Was nie myne nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 08:31:56 am
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 8 years
Thanks to all who made the arrangements , we had a good time, however we missed meeting most of the campers , as a disabled person I couldn't access the hall,sadly , as most of the campers were partying in the hall in the evenings. We took a tour on Thursday evening but Willie seemed to be Awol - We shall find him next time. Our "buurman" was great dankie Oom Boats ! Have a great week
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 09:53:39 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
I met your wife washing dishes the morning before you left for the ID. Next time we will meet. I also did not make the hall. I can not remember why? I think I was washing dishes all the time.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 13:09:25 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Sorry  Norman you didn't introduce yourself  when you passed my camper when you ask for Willie so I didn't know you where from the forum

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 16:25:26 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years
Dankie aan almal, dit was 'n lekker naweek.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2015 @ 14:01:26 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Dankie aan almal.
Dit was 'n super naweek. Sal beslis dit gereeld nou doen. Ons weet nou die karavaan lewe is lekker, so nou soek ons die Fleetline, wat ons van die begin af wou koop.
Hoop almal het hulle tuistes veilig bereik.
xx
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 08:28:34 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years
Ons wag nou om van Willie te hoor hoeveel daar was!
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 09:43:34 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Bloekompoort quickie.

A total of twenty families attended our CaravanParks.com Bloekompoort Summer Rally.

A real mixture of Forums Members in all: We had Scruffy members who were not sure if they should sleep in their tent or outdoors, ‘n Ander Oom se kind wie was so Raats dis nie waar nie, “n Doktor wie NIE ‘n Doktor is nie, so ‘n paar Froggies groot en rond, so ‘n Chameleon of twee, ‘n snaakse Shark wat van Frans afkoms, en dan so ‘n ronde tyre man wie nie geweet of hy moet drink, kom of gaan nie, maar somehow ingepas het en aan die rol gebly!

The weather played ball, hot and sunny with nice not too cool evenings. The inevitable konka fires burned ‘til late, with much swapping of stories, insults, liquid refreshments and fun was the order of the day, or should I say, evenings!

A very special thanks to Hennie the owner and Daleen the receptionist, kook and chief bottlewash of Bloekompoort for the fantastic appropriate program they put on. Braai fires, pap en souse, music en vermaak in the evenings for those who chose to dance, sing and make clowns of themselves, is very much appreciated.

Thanks Hennie – this is the reason we always come back to Bloekompoort.

Again, we at CaravanParks.com really appreciate the attendance of our Forums Members at our Rallies, and always look forward to the next one.

Lekker kamp julle, and enjoy!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0