English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 640
Total Replies: 236 856
Total Views: 82 686 549
topics: 107
replies: 3 841
views: 1 214 450
In this section we discuss caravan & camping clubs.

CaravanParks.com Bloekompoort Summer Rally 2015

replies: 221
views: 27377
26 Aug 2015 @ 21:35:44 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Pieter en Anita van der Wath with 2 children and for 3 nights

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 21:38:30 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Yes yes...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 21:40:12 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Yes yes...

hahahahaha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 06:27:37 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Aag nee. Hier kom moeilikheid. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 10:15:36 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Ja - Nee: Dit gaan omtrent nie net n jolly affair wees - dit gaan n rollende affair wees!

OK.

Norman - Pieter julle naame is op.

Norman. Al die kostes ens. is op die lys. Betaal direk aan Bloekompoort wanneer julle arriveer. Doen julle uie kos soos gewoonlik, maar wees bereid om omtrent elke aand te braai. Saterdag aand is in elkgeval n saam braai.

Sondag oggend doen Bloekompoort n breakfast vir ons almal.

Sien julle daar, en Pieter (Michelin Man) JA - Nee - looking forward to your company again.

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 10:17:26 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Latest list as at Thursday 27 August 10.30am.

    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Marsa   BenA 2   4
10 Nico & Joan Wassermann Nico 2 2 4
11 Alwyn & Wife vd Berg Friend - deon Geyser 2   4
12 Frans & Susan Weyers Franshark 2 1 3
13 Danie en Ria   Friend - Franshark 2   3
14 Eben en Jill   Friend - Franshark 2 2 3
15 Anton  & Anet Oosthuizen Friend chameleon 2   4
16 Norman and Wendy Wright Norman 3 2 4
17 Pieter en Anita van der Wath Michelin Man 2 2 3

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 19:37:55 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Ben en Marsa het 1 kind ook. Hy is soos 3. Lol.

Oom Froggy, watse moeilikheid? Ek is my Ma se soetste seun

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 11:21:05 am
Anonymous

Ben en Marsa het 1 kind ook. Hy is soos 3. Lol.

Oom Froggy, watse moeilikheid? Ek is my Ma se soetste seun



Wil jy daarmee sÍ dat sy kind stout is?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 12:55:31 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Bly om te sien ons lys groei so mooi. Net vir julle se die vlooimark is nog aan die Saterdag vanaf 10 uur. Daleen het gese dit is reg. Ons sal daar besluit waar ons dit gaan hou. So bring julle items gebak ens dat ons kan vlooimark
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 12:57:12 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years


Wil jy daarmee sÍ dat sy kind stout is?


He He

Vertel hom
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:17:54 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years



Wil jy daarmee sÍ dat sy kind stout is?

Nee nooit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 14:06:29 pm
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 9 years

- WILLIE WROTE ;"Norman - Pieter julle naame is op.

Norman. Al die kostes ens. is op die lys. Betaal direk aan Bloekompoort wanneer julle arriveer. Doen julle uie kos soos gewoonlik, maar wees bereid om omtrent elke aand te braai. Saterdag aand is in elkgeval n saam braai.
Sondag oggend doen Bloekompoort n breakfast vir ons almal."

Thanks WILLIE we have booked and paid up already , lets roll , roll on 24.9.2015
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 14:17:37 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Ons sal maar ver eenkant staan. Julle moet nie snaaks dink nie. My kids het net vir een of ander rede n vrees vir hondjies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 15:23:56 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Ons sal maar ver eenkant staan. Julle moet nie snaaks dink nie. My kids het net vir een of ander rede n vrees vir hondjies.



Ek bring by 3 Pittbul honde ook saam. Sal hulle op ketting hou. Sal n staal draad span, dan kan hulle darem so 50 meter rond hardloop.

Hulle is darem lief vir kinders, maar is nie mal oor grootmense nie.

Ek sal hulle voer, voor ek hulle saambring.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:37:50 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Reg my Oom. Dankie cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:54:25 pm
Anonymous
ek wil graag my worshonde ook vat. hulle is ook baie life vir kinders...vleis nog sag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 14:03:35 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
ek wil graag my worshonde ook vat. hulle is ook baie life vir kinders...vleis nog sag.


Dit gaan n laaaaaaaaaaaaaaaaag naweek raak. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 16:35:37 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Dis ok julle. Skies dis jammer as my kinders die vrees het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 17:46:11 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
My honde kan nie meer saamkom nie.

Hulle is ingeskryf vir die nasionale honde gegevegte in Henley. Neem deel in die swartbelt afdeling. He He

Nou is die groot mense ook veilig.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 19:22:45 pm
Anonymous
Scruffie is daar, so die groot mense het nog steeds n problem.....(lol)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 03:27:54 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Nou hoe vorder julle met julle uitstal goeters vir die vlooi mark. Ek het gister die kerriekool in gele. Gaan more die groenboontjies koop om Kerrieboontjies te maak en sommer al die ander bestandele te kry vir die ander lekker gebottelde blatjangs. Die tyd raak min
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:21:23 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Op die oomblik het ek net vir Yvonne om uit te stal.
Sy kan hardwerk, is kunstig en kan lekker kosmaak,
Daar is n resewe prys van R 1000,00 maar dit is onderhandebaar. Haar versameling paddas gaan natuurlik saak
KOES !!!!! He he




Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 13:31:03 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
My vrou het n tweedaanse naai masjien. Naald nog lekker skerp. Min gebruik. Kreun en steen net soms as werklading baie is. Dink dis n Elna as ek reg is. :-)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 15:17:12 pm
Anonymous
Skoonma... Het haar eie besem, kat en hoed....

Verniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 16:49:46 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
So 7 km van Bloekompoort is n Duitse eet plek (langs die Vaaldam) wat baie lekker eishbines maak. Miskien moet ek oor die Bloekompoort naweek daar gaan inloer.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 17:05:38 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dit kan net lekker wees. Ek beny julle hier vanuit Nigerie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 16:44:25 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Willie have you put in your order yet? We need to know, times running out...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 13:55:24 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Mense... slegte nuus... Danie en Ria gaan nie meer kan gaan nie.. kan hulle maar van die lys af haal. .. dan klink dit vir my Eben werk daai naweek en Jill besluit nog of sy sonder haar man gaan saam kom....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 14:17:02 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Hallo almal.

Kan julle net vir my verduidelik hoe werk die besprekings. Gee ons net ons name en datums vir jou ? Of werk ons direk met die oord en betaling? Hoe weet hulle ons kom saam met die klub vir die spesiale tariewe?
Okaai, ek nog nuut op die web. Weet nie waar om te soek vir iets nie. Baie deurmekaar vir my nog.
Ek het to afgekom op post dat ons direk die oord kontak en dan betaal, is dit korrek.
Is daar nog plek vir mense. Ek sal maar bel en hoor. Bietjie senuweeagtig om eerste keer so iets te reel.
Maar so leer mens ne. Maar wat is die "Nasic" en "Advance" hier op die reply blad. Kry skoon hoendervleis met al die damm advertensies wat tussen in oppod en dan is dit hierrie Russiese meisies wat jy kan kontak. Aaaagggg.
Groete verder
Joycie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 14:44:28 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Hier is ek weer.
Ek moet vir Willie in die hande kry oor die bespreking vir langnaweek by Bloekompoort.
Ons wil kom.
Dis ons :
Botes en Joyce Botha, Forum naam is Joycie, ek weet nie waarvoor staan A en C nie. Let Wel::::: En ek het 'n hondjie wat saamkom asseblief Willie.
Nagte is vanaf 24 Sept en uit 27 Sept. Karavaan.
Hoe betaal ek dan nou.
Kan jy my kontak op 072 203 3971.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 15:29:51 pm
Anonymous
Middag Joyce.
Jy moet jou eie bespreeking doen by Bloekompoort en jy kn betaal as jy daar kom.

Hoop dat dit vir jou help.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 15:36:32 pm
Anonymous

Frans lyk my jy hakkel vandag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:02:15 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Baie dankie Seggekok / Willie

Ek het nog ,n staanplek nodig.
Ursula, Paul en kind Tristan. 2. Vol en 1 kind.
Arr 24 Sept en vertrek na onttbyt op Son 27 Sept.

As ekk so na die inligting kyk dan vertrek die meeste mense eers Mndag oggend...... Daar kom die 4 nagte in. Verstaan ek dit dan reg .

Ek het Die oord gebel en met Daleen gepraat. Sy weet nie wat die tarief is wat Hennie vir Willie gegee het nie.?
Kan iemand dringend hierna kyk asb.
Groete
Joycie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:10:05 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Is die 4 dae nie Woensdag tot Sondag nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:27:32 pm
Anonymous

Joycie, Willie sal jou op die lysie plaas, ek neem aan jou "Nasic" en "Advance" verwys na "Basic", 

As jy fotos ens wil plaas, moet jy eers die "Advance" aktivieer, deur daarop te klik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:28:15 pm
Anonymous

I have just had a reply from Hennie at Bloekompoort:

Hi Willie, i have got you in for the 24 to 27 september , i will keep the rates the same as the previous week end , also see that we do some kareoke on the sat night  - hennie
 
                    Here is the latest list as at 10am Friday 19th June 2015
 
    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Marsa   BenA 2   4
             
             
 

Joycie, hier is die gekwoteurde pryse.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:40:47 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Is die 4 dae nie Woensdag tot Sondag nie ?



Willem, dit is ook hoe ek dit verstaan.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 21:53:17 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16) per night
Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.

Ek gaan betaal as dag besoekers. Ons slaap mos deur die nag. Moet bietjie kostes spaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 04:19:05 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Joycie los net 'n boodskap vir Willie hier op die forum en dan se jy net vir hom om julle name op die lys te sit. Jy betaal eers as jy daar kom by Daleen. Sondagoggend gaan eet ons almal saam ontbyt by die oord in die saal.
Nou aan die ander wat ook gaan saam kamp dit is mos nasionale braaidag die 24ste.
Nou is my vraag gaan ons die middag saam braai of die aand? dit is nou wie wat wil mee doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 09:43:37 am
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Hallo Hessie,
Jou naam het jou al vooruit geloop en nie op internet nie. Lyk my almal weet van jou en almal se vra vir Hessie sy sal weet.

Froggie, volgens my kennis met hotelle, boek mens se maar ons datums 24ste in en 27ste uit. So from 24 to 27 Sept. Ek dink dis hoe die wereld (?) dit nog aanvaar.
Was ruk op vlug en hotelle besprekings voorheen.

Maar nou sien ek almal sit vir 4 nagte op, so dit moet die Sondag aand insluit want jy betaal per nag.

Ek het ook gisteraand 'n bdskap gestuur oor die fooie wat vir my onduidelik was.

En dis reg as ons eers betaal as ons Donderdag daar aanmeld ????????
Hoe weet ons daar is nog staanplek oor omdat ons nie vooruit betaal het nie. Het Willie dit so gereel met Hennie, want Daleen weet niks van die fooie vir ons nie.
Ek gaan nou inderhaas na Makro en rondloop in die camping afd, want ons het net borde en pap/borde bygekry. Ou karavaan gekoop en ons knap hom nou bietjie op. Julle weet...... EK VAT ALTYD MY HANDSAK ORAL SAAM, WANT MY HELE HUISINHOUD IS DAARIN. Hie hie, man kla ook daaroor.

Manne help bietjie, my man vra, wat moet hy gebruik vir die rubbers ens, soos by vensters wat losgekom het. Is dit silicone, sodat die venster en hoeke van dak en tent nie lek nie ?????
Groete tot later, gaan nou eers bespreking doen. Willie ek het reeds die 2 stand se name vir jou gegee. Sal jy dit opsit asb.
Groete
Joycie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 09:52:58 am
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Die Administrateur
Willie
Hoe klink dit.

Willie hier is ons name weer van die 2 families wat saamgaan

Joycie en Botes Botha 2 Vol Volle tyd, (4 nagte of drie dae, sorry nuwe kampers, moet nog uitsorteer hoe julle werk)

Ursula, Paul en Tristan (kind) 2 + 1 (Dogter van Joycie)
Arriveer Donderdag 24ste vroeg vroeg en vertrek die Sondag oggend 27 Sept na ontbyt.

Nagte hier is die lede lyk my almal deurmekaar. Kom ons Donderdag die 24ste in en vertrek die 27ste Sondagoggend of betaal ons vir 4 nagte dus vertrek ons eers die Maandag oggend.????????????????????????????????

Groete almal
Laat ek gaan kyk wat ek met 'n nul budget as pensioenaris kan gaan koop.
Joycie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 10:10:39 am
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Hi Joycie,
Die nagte ding is van woensdag in tot Sondag uit = 4 nagte.
Daar is van ons wat eers Donderdag gaan en Sondag vertrek = 3 nagte .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 10:12:08 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Die meeste mense wat vir n gewone naweek gaan kamp betaal vir die Vrydag aand (gewoonlik die aand/middag wat hulle by kamp terein op daag) en die Saterdag aand. Dus die twee aande.

Hulle ry dan weer die Sondag. Ons gewoonlik so teen 3uur die middag.

Bloekompoort gaan meeste mense woensdag aan opdaag en dan weer Sondag ry. Dit werk dan op die 4 nagte, Woensdag / Donderdag / Vrydag en Saterdag aand.

Mens moet ook net daarop let dat daar kampplekke is wat n aanvangs tyd het bv. 10 vm en weer n vertrek tyd het bv. 2 nm.

Sien uit om julle te ontmoet.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 10:52:58 am
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Dankie Froggie
Ek wonder hoeveel mense kom dan die Woensdag al in. Maar ek hoor die kamp het 200 staanplekke. Wonder net hoeveel buite mense het dalk al bespreek.
My man gaan beslis by jou vashaak met jou Sprinter. Hy wil dit nog altyd doen. Moet oral op pad hoor "kyk daar is die bussie wat ons moet kry en inrig", ooeeee ek al so moeg om dit te hoor. So my man hou van vriende maak en gesels. Hy se as daar nie mense is wat nog kamp nie, baie, dan pak hy op en ry. Hy kan nie sonder mense en geselskap klaarkom nie. Ek gaan dan maar aan met my dinge en gaan le en lees boek of swem.
Gaan julle die Woensdag of Donderdag. Ek moet se as ek aan die verkeer van 'n Sondag met karavaan dink, ry ek eerder die Maandag.
Tot later
Joycie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 11:35:22 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ons sal seker so Woensdag middag tussen 1 uur en 2 uur ry.

Gelukkig bly ons so 30 km van Bloekompoort.

Ek het n "draad' begin met die naam "geboorte van Froggy" hier op die Forum met foto's van hoe en wanneer ek Froggy gebou (mod) het. Dalk kan hy daar loer.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 12:21:40 pm
Anonymous
Ek gaan vroeg Woensdag gou my wa staan maak en dag as Hel1 van die werk afkom sal ons ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 19:24:46 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Ons beplan om die dinsdag daar uit tekom

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 19:32:06 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Hi Segekok,
Ek bly in Centurion. Waar is julle?
Ek sal maar Donderdag inkom en Maandag weer vertrek. Tensy ek weet die meeste kom al die Woensdag aand in. Soos ek se, as manlief nie mense het om mee te gesels nie dan pak hy sommer op en ry. Dood ernstig hoor.
Weet jy waar is lekker staanplek. Het die bome nie gom of iets wat aan jou tent of dak sal vasplak nie?

Froggie, as jy dan die sondag ry wat van die ontbyt, of skip jy dit. Jy bly gelukkig naby maar hier vang ons al die blerry snelwee, Pietersburg, Middelburg ens.
Kan mens die sondag na 10vm eers uit ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 19:40:51 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ry gewoonlik Sondae tussen 3 uur en 5 uur die middag.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 20:48:48 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Nag 1 - 23 September 2015 Woensdag as jy kla gewerk het. (as jy nog werk het)
Nag 2 - 24 September 2015 Donderdag Vakansiedag (Die haaie trek dan in)
Nag 3 - 25 September 2015 Vrydag
Nag 4 - 26 September 2015 Saterdag
Sondag eet ontbyt groet en waai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 20:49:53 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Dis nie SAWA - Soen almal wat aankom nie. DANKIE TOG
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 10:30:32 am
Anonymous
Dis nie SAWA - Soen almal wat aankom nie. DANKIE TOG


Hel Maar ek is bly... Ek pleeg liewer selfmoord as om jou te moet soen.


@ Joycie. Ek bly in Meyerton. Seker so 15 km van Bloekompoort af.Ons sal beslis die Woensdag aand daar wees. Soos ek gese het ek gaan vroeg die wa staan maak en dan as Hel1 van die werk af kom sal ons deur gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:05:29 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek en Segekok bly naby mekaar. Ons kamp en braai saam en drink harder saam. Groot party en drinkers. Ons moet vroeg daar wees om ons Hi-Fi op te stel en dan terug te ry vir ons dop sleepwa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:26:43 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ooooo Vader toggie.
Neem asseblief kennis dat ons NIE ROKERS OF DRINKERS is nie.
Ons het geen probleem daarmee nie, net solank die mense hulle ordentlik gedra, anders sal ons maar karavaan se kant toe beweeg. Niks persoonlik teen julle nie hoor. !!!!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:12:42 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ons staan gewoonlik eenkant en pla nie. Ons is darem ordentlik. Ek is my Ma se soetste seun
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:29:07 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
O jinne Michelin man, weet nie meer of die storie van "ek is my ma se soetste seun nie" Hie hie. Ons gedra ons net. Hoor die oord is al redelik vol se kans is mens sal mekaar dalk nie eens raakloop nie. Ja, nou dat ek daaraan dink. Hoe gaan ons weet wie is wie tussen al die karavane ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 16:32:45 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Tannie Joycie jy moet maar n rooi roos op die bors dra dan weet ons wie is tannie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 16:50:14 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Franshark en BenA kamp ook saam ons. Frans like BAIE van vis en BenA en vrou is die paal dansers. Hulle hang gewoonlik aan pale. Ek sal die ou wees met die bier in die hand. Van opstaan tot omval. My vrou en Susanshark is die wynvliee, jy kry hul gewoonlik langs die boks wyn. Hul drink net Fraanse Latoeswyn (dink ek spel reg) Deon en Hel1 laaik varke, hul slag gewoonlik een op elke kamp. Dan eet ons net die nek. Tannie Hester laaik worsies en Oom Jan laaik die Koeksisters. Froggy loop heel naweek en soek sy vrou. Sy loop vreeslik rond. Die kamp is baie klein. Dit is soos n plot. Daar is darem 3 longdrops. Maar baie skoon en lekker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 17:33:44 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Michelin man. ,!!!! Jy gaan die mense afskik en hulle kamp loopbane beeindig.

Daar is darem n sheriff wat wet en orde kan handhaaf.. Willie.

Ek soek nog steeds vir Yvonne. Het haar 3 weke laas gesien. Hier het darem n ander dame ingetrek om my kos te maak. Sy is net n Temp.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 20:11:33 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Jy sien Joycie ons is sommer 'n lekker klomp down to earth kampers. Jy gaan dit vreeslik geniet om saam met ons te kamp. Pieter van koekisters gepraat die Oom gaan jou dalk m##r as jy nie bring nie ek dit is wors man gun my ook iets. Al is dit kleinworsies. Deon jy sal moet 'n moerse groot varknek die keer op sit ons is sommer al baie wat gaan saam eet. Harry moenie worry nie sodra Yvonne se geld opraak gaan sy huis toe kom.
Sommer vir inligting GROOT ASSEBLIEF BRING KONTANT SAAM HULLE BY DIE OORD WERK NET MET CASH. Daar is nie so iets soos 'n geld masjien nie. Kan nie wag om julle almal weer te sien nie. Franshark bring jy die vis om te braai? Sien julle daar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 21:27:28 pm
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Anti Hessie, hierdie Shark eet net Bull vleis...

Joycie, hier het jy nou te doen met n groep verbanelinge ... ons is al verban van menigte kamp geleenthede .... maar dit gaan al beter, die laaste kamp was ons eers die derde aand weg gejaag....
Maar dit was nie ons skuld nie... As die ander mense nie gekla het nie sou ons hulle nie in die fight ingetrek het nie ....

....
.......
Hmm ... grap net... ons is baie soet... ok... behalwe vir Michelin man.... en Segekok. .. en BenA. ... ok dis net ek wat soet is...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 21:58:26 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Kyk hoe groei nou neus. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 06:31:24 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Jy grap lekker en dan is jy nog so ver weg ook 😮😀😁😂

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 06:45:36 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Frans,

Ek is blykbaar dikvellig surprised.

Almal raak so ongelukkig met ons - pak sommer self op, ry en los van ons eensames agter om eers na middag ete te ry - gebruik kastig verskoning hulle moet kinders by die skool kry of Maandag werk wink

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:17:49 am
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Ja ... ekt daai werk verskoning. .. werk interveer erg met my kamp tyd. ..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:41:15 am
Anonymous
Mense ek begin nou erg uitsien na die kamp. Ek belowe om my self te gedra.. Sal die vark by die huis los die keer... net vir Hel1 saambring.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:05:33 am
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Julle moet ons nou nie laat afskrik van kamp nie.
Sal almal asb 'n Rooi Plastiekblom as aerial vasplak bo tent dat ons weet wie is wie. Moet nou net nie dink dis waar die rooi girls in die aande om pale gly nie hoooorrrrrrrr!!!!!! Hie hie Miskien moet ons dit 'n BLOU BLOM maak ??????
Ek het al begin inpak, onthou dis 'n test run vir ons. Sukkel my vrek om lakens te kry. Hierrie rapier se matras is "otherrwise" Doen nou sommer my eie ding.
Tot later
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:08:08 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Willie's back - my PC went to the doctor - NOT a GP though!

Here is the latest updated list.

NOTE: A = Adults

             C = Children

Friday 10am 11th september 2015

    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Maritza Anderson BenA 2 1 4
10 Nico & Joan Wassermann Nico 2 2 4
11 Alwyn & Wife vd Berg Friend - deon Geyser 2   4
12 Frans & Susan Weyers Franshark 2 1 3
13 Eben en Jill   Friend - Franshark 2 2 3
14 Anton  & Anet Oosthuizen Friend chameleon 2   4
15 Norman and Wendy Wright Norman 3 2 4
16 Pieter en Anita van der Wath Michelin Man 2 2 3
17 Botes en Joyce Botha Joycie 2   4
18 Ursul & Paul   Friend Joycie 2 1 4
             
Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 21:21:22 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek moet ongelukkig werk.

Het nie n keuse nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 10:16:01 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek moet ongelukkig werk.

Het nie n keuse nie.
Wanneer? Oom is dan die baas. Tannie het gesÍ oom mag so sÍ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 11:09:43 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Vrydag 25 Sept.

Die tannie sÍ baie dinge ...........

In SA is die werkers mos die Baas. As ek nie gaan werk vrydag nie dreig hulle om te staak. As hulle staak sal ek nooit weer mag gaan kamp nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 12:13:41 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Jissie, dit klink na 'n lekker storie die wat julle reël daar bo in die land.  Julle moet dit almal baie geniet.  Ek wil nou nie sê hou matigheid voor oë nie, want dit lyk my dit gaan nie gebeur nie.  Sterkte Joycie, kyk maar anderpad.....  

Hoop jul het heerlike weer en dat jul lekker saamkuier om die vure.   Ons ander forumlede sal aan julle dink, al weet ons julle is nie van plan om aan ons te dink nie.wink

Groete, Colin & Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 13:26:06 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ons is darem meer bek as binnegoed. Ons kamp net lekker saam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 13:46:56 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie Freda julle behoort seker genoeg forumlede in jul omgewing te  reel dan iets saam by ons is daar al so vier of vyf wat iets reël

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 21:04:05 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Gelukkig ken ek die meeste mense wat daai naweek gaan kamp.

Meeste is rustig. Het vroeg gaan slaap met die winter kampe, so net na 12. Weet nie wat die somer kamp gaan doen nie, seker nie voor 2 die oggend nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 06:43:51 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Gelukkig ken ek die meeste mense wat daai naweek gaan kamp.

Meeste is rustig. Het vroeg gaan slaap met die winter kampe, so net na 12. Weet nie wat die somer kamp gaan doen nie, seker nie voor 2 die oggend nie.

Hi Harry,

Ons kamp die naweek.

As ek nie volgende naweek krieket het nie (en daar bly nog 'n bietjie geld oor), sien ons julle dalk Vrydag aand.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:11:41 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Hi Harry,

Ons kamp die naweek.

As ek nie volgende naweek krieket het nie (en daar bly nog 'n bietjie geld oor), sien ons julle dalk Vrydag aand.

 


Leen by die Bank. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:17:04 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hulle sal my fire as ek vir myself leen wink dan veloor ek my "pennies pensioen" - dan word ek ook 'n permanente kampeerder, in 'n plakkerskamp surprised.

Gelukkig is Bloekompoort nie vêr nie - 106km smile.

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 09:44:54 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

The CaravanParks.com Bloekompoort Summer Rally is next week-end.

Here is the latest list as at 10am Thursday 17th Sept.

Who else is going to join us?

    CaravanParks.com Bloekompoort 2015 Summer Rally      
                   Thursday 24th to Sunday 27th September 2015      
             
             R 70.00 per person per night. Children R 20.00 per child (7 - 16)   per night  
  Day visitors visiting campers: R 15.00 per person per day.      
  Families that stay 2 or more nights = breakfast on Sunday inclusive.    
             
  Bank details: FNB Sasolburg. 62436638798 branch 230936      
  TEL: 016 971 2342   FAKS:   016 971 2336   E-MAIL: henberg @mweb.co.za               
             
No. Name Surname Forum Name A C Nights
1 Willie & Dot Bromehead Boring Camper 2 2 4
2 Jan en Hester Kruis Hessie 2   4
3 Harry & Yvonne Du Randt Froggy 2   4
4 Tyron & Yvette Van Musschenbroek Ty 2   4
5 Scruffy & Warren De Jager Sitnievasnie 1 1 4
6 Eddie en Annetjie Raats Ander Oom se Kind 2   4
7 Stef  & Chrissie van Mourik chameleon 2   4
8 Deon & Hel1 Geyser Segekok 2   4
9 Ben & Maritza Anderson BenA 2 1 4
10 Nico & Joan Wassermann Nico 2 2 4
11 Alwyn & Wife vd Berg Friend - deon Geyser 2   4
12 Frans & Susan Weyers Franshark 2 1 3
13 Eben en Jill   Friend - Franshark 2 2 3
14 Anton  & Anet Oosthuizen Friend chameleon 2   4
15 Norman and Wendy Wright Norman 3 2 4
16 Pieter en Anita van der Wath Michelin Man 2 2 3
17 Botes en Joyce Botha Joycie 2   4
18 Ursul & Paul   Friend Joycie 2 1 4

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 21:54:51 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Mense ek het my blou plastiek blom gekoop en sal op tentpaal iewers vasgemaak word,
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 22:14:59 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Mense ek het my blou plastiek blom gekoop en sal op tentpaal iewers vasgemaak word,
Groete

Gaan Tannie deelneem aan die paal dans?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 22:16:09 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek sal die een wees met die Bier in die hand
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 05:28:31 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek sal die een wees met die Bier in die hand


Ek is die een met die bier pens. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 05:44:56 am
Franshark
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 32 years
Eks die een sonder die bier 😀
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:22:59 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
More amper tyd ne. Willie Elize van Zyl kom ook saam kamp maar die keer is net sy
en en dan natuurlik die 2 papegaaie vir 3 nagte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:24:24 am
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 9 years
Morning All , yip it nearly time for our camping weekend, as we normally do we check the weather and it is looking good, sunny skies = braai,rugby en chevy (or not) lol. Maar ons gaan lekker saam jol, Spy you all on Thursday morning!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:53:10 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Ohh gooody Willies mail got through....

Now I don't have to put up any tent / awning / hard work / things...

sleep outside....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:10:18 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ek is beslis nie die paaldanser nie. Na my 4de rugoperasie in April hierdie jaar loop ek te skeef en swaar. Sal heelwaarskynlik myself vasdraai aan die paal. So nee, gee vir iemand anders.

Wie is die een wat gese het hy het pitbulle wat nie meer saam kom nie omdat hulle in gevegte moet gaan baklei ????????????????????????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:11:35 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Nie ek nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:13:38 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Ek wag vir daai ou se naam asb.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 20:42:19 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek is beslis nie die paaldanser nie. Na my 4de rugoperasie in April hierdie jaar loop ek te skeef en swaar. Sal heelwaarskynlik myself vasdraai aan die paal. So nee, gee vir iemand anders.

Wie is die een wat gese het hy het pitbulle wat nie meer saam kom nie omdat hulle in gevegte moet gaan baklei ????????????????????????


Nee tannie. Dink dit was n ander boek gewees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 22:02:10 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Was dit nie vir die SPCA se fonds insameling nie. Die honde swart belt gevegte ? He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:10:11 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Froggie, dis jy wat van die pitbulle gepraat het. Op 31 Aug se jy jou honde kan nie meer saam kom kamp nie.
Wees ernstig, het jy regte pitbulle ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:21:49 pm
Anonymous
Pas op vir Froggy.. Hy ondersteun die Bul span in die geheim...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:38:35 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Kyk op facebook tannie. Ons sit geld op sy honde. Lekker geld gemaak met sy paralimpiese honde geveg. Dis op die wat se bene al afgebyt is. Hul word darem goed versorg. Tannie moet mooi gaan lees en net 10% glo wat ons gesels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:15:50 pm
Anonymous
10% is n baie hoŽ syfer .... ek soU so .5% as die waarheid aanvaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:41:42 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Froggie, dis jy wat van die pitbulle gepraat het. Op 31 Aug se jy jou honde kan nie meer saam kom kamp nie.
Wees ernstig, het jy regte pitbulle ??


Hulle is regte honde, maar ek het nie papiere vir hulle nie.

Die een is n oom hond en die ander een is n tannie hond (verkeerd gemaak by die veearts)
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 06:28:51 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
Morning All , yip it nearly time for our camping weekend, as we normally do we check the weather and it is looking good, sunny skies = braai,rugby en chevy (or not) lol. Maar ons gaan lekker saam jol, Spy you all on Thursday morning!!


This weekend was also going to be good weather ...... until the unexpected happened - the Boks lost - the wind came and showed my supporters flags exactly what it thought of them - three ripped of the poles lying all crumpled on the ground!
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 12:16:45 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Errrrr

Them pit-bulls must tread carefully....

Scruffy's on heat at the moment.....

Took a photo...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 13:47:05 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
Wel, ek is die pitbull tannie. Die 2 is ons kinders in die huis.
En ek moet met hartseer se, my foto is van Phoenix, sy moes op 27 Augustus uitgesit word. Van geen probleme met 'n ma wat 'n kampioen was met hoogspring, het sy in Maart haar linker been se legemente geskeur. Dit is met operasie weer geheg. Einde Julie het die een oog begin vog afskei en is heen en weer veearts toe. Toe weer veeaaarts, volgende dag oog spesialis toe, volgende dag geboek vir MRI. En toe die skokkende tyding. Dit was al na 9 die aand toe hulle ons inroep na die MRI - haar x-strale was op die rekenaar en enige persoon kon sien die een kant van kop lyk heel anders as die anderkant Die MRI Dokter het dadelik die oog spesialis gebel en die het ons weer terggebel en ook ons veearts om hulle die tyding te gee. Phoenix het in 'n tydjie van 5 weke aggresiewe kanker agter oog gekry. Dit was 'n haarbreedte van die brein en het ook reeds na kake versprei wat beteken sy sal nie haar mond kon oopmaak om te eet nie.
Nog steeds onder verdowing is sy met operasie trollie na ons motor geneem waar ons haar en die ander pitbull daardie aand saam met ons in bed geslaap het. Nee, seker nie geslaap nie, al 4 van ons het te veel gehuil. Die volgende oggend is ons met haar weer na ons veearts, sy al te bly om die personeel te sien, geduldig gewag dat sy opgetel word op tafel en ewe rustig gaan le het met stert wat swaai. Dokter baie mooi weer alles deurgegaan met ons en het nie kans gesien om haar verder te laat ly nie. Na 'n gebed is my man en seun uit die kamer en dokter het begin om haar voor te berei vir die inspuiting. Nou is die spasie vol en ek huil my lewe uit. Die ander pitbul, Oryx, is nog steeds dwalend elke dag en ons harte breek weer van vooraf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First