English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 019
Total Replies: 243 921
Total Views: 82 987 449
topics: 752
replies: 6 141
views: 2 383 350

Caravan

replies: 21
views: 609
08 Feb 2020 @ 17:48:58 pm
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

Want to buy a caravan this year a 2015 model or later no dealers from owner between 150k up to 250k 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 19:54:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2907
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Danie my Fleetline is in die mark 2016.   R200 000

Kyk onder clasifieds

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 21:26:46 pm
Burgers
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 29 Apr 2019
Experience: 20 years

My 2017 (Okt) Sprite Swing te koop vir R215 000.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 22:04:50 pm
Airborne59
New Member
66% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 02 Feb 2020
Experience: 38 years

2014 Jurgens Classique Check the classified ... No Dealers. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 15:20:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15744
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My 2017 (Okt) Sprite Swing te koop vir R215 000.

Pieter....het jy bietjie meer info....soos extras ens. en miskien n paar foto's?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:18:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:49:07 pm
Burgers
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 29 Apr 2019
Experience: 20 years

Pieter....het jy bietjie meer info....soos extras ens. en miskien n paar foto's?

Kan ons verder per e-pos kommunikeer. Laat weet adres asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:59:32 pm
Anonymous

My eerlike opinie is, sou ek in die mark gewees het vir ń ander karavaan, dan sou my eerste keuse Bakoor se Fleetline wees.

Ek is ń groot "fan" vir Swing, daarom sal ek hom koop agv sy prysklas, maar ek dink net die Fleetline behou langer sy waarde as ń Swing.

Ek adverteer nie Bakoor se wa nie omrede ons ken mekaar slegs van die forum en het nog nooit aangesig tot mekaar betrokke geraak nie.

My gryp sou wees die Fleetline.

My afgelope Desember vakansie het ek baie onderskeid met beide karavane en dit wil net voorkom of die Swing ń vinnige bou was in vergelyking met die Fleetline.

Ek het ń paar modelle verby geloop en dit wil voorkom of die Swing baie "nursing" benodig om hom in toom te hou.

My 5cent.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 05:36:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15744
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink ook Jurgens se afwerkings is meer duursamer as Sprite, maar nog nie gehoor dat Sprite Swing nie sy waarde hou nie.  Ek dink enige wa sal waarde behou as jy hom mooi oppas

Inteendeel....ek het al met Bakoor John gesels oor sy wa. Hy moet seker maak hy daai Fleetline definitief nie meer gaan benodig nie,  want as hy moet vervang, gaan hy sukkel om dieselfde tipe wa en toestand te kry vir daai prysklas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 07:18:53 am
Anonymous

Ek dink ook Jurgens se afwerkings is meer duursamer as Sprite, maar nog nie gehoor dat Sprite Swing nie sy waarde hou nie.  Ek dink enige wa sal waarde behou as jy hom mooi oppas

Inteendeel....ek het al met Bakoor John gesels oor sy wa. Hy moet seker maak hy daai Fleetline definitief nie meer gaan benodig nie,  want as hy moet vervang, gaan hy sukkel om dieselfde tipe wa en toestand te kry vir daai prysklas.

Dit is so. Ek het sy wa nog net per fotos gesien, maar jy kan sien sy karavaan is goed opgepas en goed na gekyk.

Sy verkoop prys vir die Fleetline is werklik 'n winskoop. Ek hoop net nie hy kry spyt daaroor in die toekoms nie.

Om terug te kom na die Sprite se waarde, is jy heelmoontlik heeltemal reg.

Die Swings wat ek aanskou het tydens my verblyf kon jy sien die persoon/persone gee nie 'n flenter om nie.

Een uit die klomp wat ek gesien het, het uitgestaan en mooi vertoon, maar was nog splinternuut en dit was die persoon se 2de kamp met hom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 07:49:45 am
Anonymous

Al wat ek teen die sprites nog gehad het is die kassies wat ek my kop stamp heeltyd as jy daar moet gaan sit of so.. Voel net te laag ens. Waar die Jurgens karavane NIE daai probleem gegee het nie. My vrou was mal oor die ligte kleure van die sprites maar die oomblik toe ons begin sit en kyk en inklim toe is sy ook van nee dankie die koppe gaan stamp en tafeltjies te klein ens.

Ek wou bitter graag die Penta gehad het agv spasie ens maar ek moet ongelukkig soms my karavaan skuif voor my garage in en dan maak die Fleetline dit NET-NET.....

Al kry ek wel nou 'n Penta soos wat ek wil he, twyfel ek sterk of ek my Fleetline sal verkoop. Die mark gee nie veel vir ekstras en die werk wat nou in my Fleetline igedoen is, met die nuwe yskas wat super lig op krag is en batterye en inverter en al die goedte wat mens regmaak met die tyd, nee wat... Ek sal hom hou sover ek nog kan of as ek wel prys kan kry.

R200k vir 'n 2016 Fleetline is die merk vir so wa nou sou ek sê, dit was basies waarvoor jy hul kon koop daai tyd (My 2015 het ek in 2015 Augustus nuut gekoop vir R190k)..

Hulle is defnitief nie probleemvry nie, maar met die bietjie nodige werkies kan dit als reg wees en reg bly...

Verstaan net die gewig van Fleetline se neus  op sleepbal is reeds 118kg leeg.... As jy begin pak styg dit na 200kg as die tent eers in is onder die voorbed (agterbed gaan jou wa gewig te veel agter wees en dan risiko vir swaai)..

Fleetline is 'n gemaklike wa, nie te groot, maar nie te klein, lekker vir enige vakansie en die groot ding wat ek gesien het, PAS NET-NET in meeste karavaan staanplekke waar die groter waens selfs met movers sou sukkel om in te kom... Dus 'n baie goeie middeweg gewees..

 

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:00:33 am
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

Danie my Fleetline is in die mark 2016.   R200 000

Kyk onder clasifieds

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:03:39 am
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

My 2017 (Okt) Sprite Swing te koop vir R215 000.

Hi sorry sien jy's in kaap ek Gauteng bietjie ver, dank elkgeval vj terugvoer

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:06:18 am
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

Want to buy a caravan this year a 2015 model or later no dealers from owner between 150k up to 250k 

also need to have a aircon

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:07:39 am
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

Aircon

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:29:50 am
Airborne59
New Member
66% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 02 Feb 2020
Experience: 38 years

My Jurgens  Classique 2014 het Aircon (en vol badkamer) in en Ons kan gesels oor die Prys as jy belangstel. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:38:25 am
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

My 2017 (Okt) Sprite Swing te koop vir R215 000.

Hi Ek sukkel lekker om te verstaan hoe die forum stuff werk het jy n e-pos adres ?   

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:43:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Danie welkom hier by ons op die forum.

Wel jy het nou al 'n paar insette gekry.  Bo aan die blad is die Produkte/Classifieds TAB

Gaan kyk daar.   Dit is nie net handelaars wat daar adverteer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:54:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan het ek 'n voorstel om die wa te soek wat beste by jou gesin te pas.

Gaan maak 'n draai by die handelaars klim by die karavane in en pak denk beeldig die volgende in die kaste

  • Ma se klere
  • Pa se klere
  • Kiddies se klere
  • Pot en pan van soorte
  • Tupper ware van soorte
  • Was handoeke en swem handoeke
  • Allerlei goed soos braai tange en by behore wat jy normaal weg gebruik
  • Stoele tafels
  • Badkamer goedte

En dies meer.

So kyk jy nie net met die hart nie maar nader jy die proses ook so effe prakties.

So gaan jy bepaal wat is die karavaan wat beste vir julle gaan werk.

Kom ons sê dis 'n Sprite Tourer wat vir jou sal werk.

Dan begin die soektog na daai spesiale wa.

 

Vat jou tyd want ek kan jou belowe die soektog na die karavaan is net so lekker soos die kamp in een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 12:01:48 pm
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

Kan ons verder per e-pos kommunikeer. Laat weet adres asb.

my e-pos founad@lantic.net

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 12:23:44 pm
Daniefourie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Oct 2019
Experience: 1 year

My Jurgens  Classique 2014 het Aircon (en vol badkamer) in en Ons kan gesels oor die Prys as jy belangstel. 

Hi stuur jou e-pos adres asb of myne is founad@lantic.net

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 14:03:34 pm
Die Vans
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 04 Apr 2019
Experience: 26 years

Hi, we have a 2014 Jurgens Expo TDK Edition for sale for R150k.

Sleep 3 people and full tent.  Phone me if you are interested.

Aletta

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za