English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 963
Total Replies: 258 641
Total Views: 83 446 981
topics: 320
replies: 4 690
views: 119 366
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Caravan tyre replacement

replies: 13
views: 305
14 Nov 2020 @ 10:03:56 am
Lewies
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 103
Joined: 22 Jul 2008
Experience: 19 years

Hi all. I need to replace the tyres on my fleetline. Phoned a couple of tyre dealers in the Vaal, but not much variety. The options are Ling Long (Chinese import) , General, Mac Black and Appolo, pricing from R850 to R1300. Any one with similar tyres on their van and experience please. Not very comfortable putting "unknown" brands on my van. Had Firestones fitted which gave very good service in excess of 5 years.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 11:12:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10282
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Louis.

Gaan lees die woord "bande" by soek in, en sien daar vir n antwoord.

Doen dit môre middag om die dag omte kry.

Sterkte

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 11:19:57 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3912
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

I had to replace tyres on my Kuga about two weeks ago and could not find exactly what I wanted.  It seems Covid has disrupted the supply of tyres from overseas and there is a waiting period if you are choosy.  If you need the tyres urgently because you are about to venture on a trip, it might be wise to buy immediately.  I also would not go for these unknown brands.  From the prices you mention, it looks as if you might be considering sedan tyres.  If so, you should rather consider commercial tyres(bakkie tyres), as car tyres are too light for caravans.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 11:26:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Loer op www.tyres.co.za , hopenlik raak jy daar geholpe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 11:36:06 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

2 belangrikke dinge

1.  Moet 8 ply wees vir Karavaan

2.  Moet 'n band wees wat Suid Afrika se temprature en klimaat verstaan. (dit betenen well known brands)

Dink net, jy bras 'n band of twee tussen Uppington en Olifatnts hoek Saterdag oggend mid Desember 40 c plus  omdat jy 'n budget tyre replacement gedoen het.

my Bike trailer het Appolo op hulle lek lug dat jy elke maand moet pomp (hy staan en was 5 jaar laas gebruik en dit net in die dorp)

so ek stick by Firestone / General  vir die wa

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 22:29:20 pm
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 12 years

Ek het my karavaan gekoop met HiFly bande Super2000 165R13C op in 2014.  Omdat dit al so 7 jaar oud was, het ek dit in November 2019 vervang met dieselfde. Kan glad nie kla daaroor nie.   Was nog nuut toe ek dit vervang het. Was ook maar in die begin skepties daaroor maar het op die forum gelees dat ander forum lede dit ook al gebruik het. Ongelukkig is die rims met die bande gesteel in Augustus 2020.  Het weer HiFly opgesit.  Volgens die Company Profile is dit  'n Amerikaanse band.  Het die bande by Tyremart in Gezina gekoop.

http://www.hifly-tire.com/product/super2000.html

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2020 @ 16:50:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het my karavaan gekoop met HiFly bande Super2000 165R13C op in 2014.  Omdat dit al so 7 jaar oud was, het ek dit in November 2019 vervang met dieselfde. Kan glad nie kla daaroor nie.   Was nog nuut toe ek dit vervang het. Was ook maar in die begin skepties daaroor maar het op die forum gelees dat ander forum lede dit ook al gebruik het. Ongelukkig is die rims met die bande gesteel in Augustus 2020.  Het weer HiFly opgesit.  Volgens die Company Profile is dit  'n Amerikaanse band.  Het die bande by Tyremart in Gezina gekoop.

http://www.hifly-tire.com/product/super2000.html

 

Ek het hele klomp jare met Hi-Fly op my Hyundai werks bakkie gery sonder probleme....8-ply commercials.  Ook by Tyremart gekry. Hulle bemark hom al n hele paar jaar....so twyfel of daar probleem is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 15:34:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Louis

Ek het 15" vellings op die Penta laat sit toe ek gekoop het met 1,8t as.

Die wa-verkoper het dit goed gedink om die goedkoop moontlikste chinees vervaardigde Durun bande op te sit. Het op die oog af goed gelyk.

Uitstekende spesifikasies en kon volgens die syfers die 1,8t vrag dra en druk tot 4,5bar vat. 

Die sidewalls was so sag dat dit meegebring het dat die wa maklik swaai as gevolg daarvan. Selfs leeg. As ek die wa met die hand druk, het die 'sidewalls geflex'. Dit was so erg dit het my bang gemaak om met dit te sleep. Het die 3 bande weggegee. Hulle het totaal 1,200km geloop.

Na die eerste kamp 400km weg van die huis af, het ek die bande vervang met Firestone kommersiële bande. Swaai probleem grootliks uitsorteer.

Ek het gesien en gevoel wat 'ander' goedkoop bande doen. My wa is te duur om met onbekende bande toe te rus. Ek glo dat jy nie met jou bande enige kanse vat nie. As bande faal, het jy altyd skade.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 17:35:35 pm
Rene
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Just recently replaced my tires on the caravan with HiFly Super2000 175R13C. They were recommended by Tyremart Silver Lakes. I am confident that they will do the job. What is important however, is the load index. At 690 KG it is well within the legal GVM of my caravan. In simple terms the axle is able to carry 1380 KG with a caravan GVM of 1133 KG. My tow vehicle Tare is 2045 KG which is well within legal limits too.

May I suggest that the spare wheel is of the same make and of course size. In my 45 years of caravaning, I only had to use the spare once. Must be lucky ----  considering some of the road conditions  --   in the platteland.

 

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2020 @ 15:31:21 pm
FritzF
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 31 May 2018
Experience: 61 years
Replaced the tyres on my Classique with Firestone CV2020 commercial tyres, towed to Sodwana and back a week ago.  Very happy with the performance.  Just a word of advice, I torqued the the wheels to 100 NM, recommended is 88 Nm.  After 100 Km tow, I checked it again, 2 nuts on the one side and 3 on the other was below spec and need re torque to 100 NM.  On subsequent checks, the stayed at 100 NM.  Must have been the heat and vibration and settling in.  The tyres were fitted and balanced with me looking on.  I then fitted the wheels at home.  I towed for 40 years and never bothered with torque wrench to check and never lost a wheel.  This time did it as a test and because I keep on reading about caravans losing wheels. Maybe it would not have lost any nuts, maybe it would have, just glad I checked. Takes 5 minutes and can save a lot of pain.
Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2020 @ 16:09:53 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3912
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek wonder darem of sagte wande van bande 'n ernstige stabiliteitsprobleem teweeg kan bring.  Jare gelede het Michelin-bande bnesonder sagte wande gehad- toegegee ek praat nou van kruislaagbande- en dit was die keuse van Alfa- eienaars omdat dit so 'n goeie padhouvermoë sou gehad het.  Ek kan dit nie bevestig nie en wat vir kruislaagbade gegeld het, geld natuurlik nie vir straallaagbande nie, maar ek wonder regtig of die stewigheid van die wande 'n groot verskil maak.  Sagte wande is sekerlik meer geneig om deur voorwerp op die pad beskadig te raak, maar sou dit werklik die padhouvermoë beïnvloed? Die stewigheid van die wande kan tog nie die gewig van die voertuig teëwerk as dit oorhel nie, wel die druk waarteen die band gepomp is.

Hierdie is nie 'n wetenskaplike oordeel nie-,net my eie mening.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2020 @ 18:09:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Ek wonder darem of sagte wande van bande 'n ernstige stabiliteitsprobleem teweeg kan bring.  Jare gelede het Michelin-bande bnesonder sagte wande gehad- toegegee ek praat nou van kruislaagbande- en dit was die keuse van Alfa- eienaars omdat dit so 'n goeie padhouvermoë sou gehad het.  Ek kan dit nie bevestig nie en wat vir kruislaagbade gegeld het, geld natuurlik nie vir straallaagbande nie, maar ek wonder regtig of die stewigheid van die wande 'n groot verskil maak.  Sagte wande is sekerlik meer geneig om deur voorwerp op die pad beskadig te raak, maar sou dit werklik die padhouvermoë beïnvloed? Die stewigheid van die wande kan tog nie die gewig van die voertuig teëwerk as dit oorhel nie, wel die druk waarteen die band gepomp is.

Hierdie is nie 'n wetenskaplike oordeel nie-,net my eie mening.

Fred,

Die Durun bande wat ek op gehad het, het soos 'n ballon gelyk as jy oor 2bar gaan. Die sywande het 'uitgedruk" en het beslis te veel 'flex' gehad. Op 3.2bar kon ek met my vinger op hulle druk dat hy induik. Ook groter ballon effek gehad.

My wa se lading was ongeveer dieselfde tussen Firestone en die Durun bande en ek kon die verskil in sleep op my voertuig voel. 

Was/is en bevooroordeeld?, miskien. Maar nadat ek Durun se spesifikasies gelees het, het dit na goeie bande gelyk.........tot ek begin sleep het!

Nee wat, ek hou ook eerder by die bekende bande. Die 15" Firestone taxi bande is vir SA paaie gemaak en kan 'n slaggat hanteer. En hy is wyd beskikbaar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2020 @ 19:03:22 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3912
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek trek nie jou mening in twyfel nie Pottie- ek wonder maar net oor die saak. 

Oor jou laaste paragraaf stem ek heeltemal saam.  Ek betaal eerder meer en kry 'n bekende goeie band eerder as een wat my dalk (of dalk nie) in die steek gaan laat.  Ek let daarop: Dis nie noodwendig Sjinese bande wat sleg is nie- baie van die gerespekteerde vervaardigers maak  van hulle bande onder andere in Sjina, maar dis volgens hulle spesifikasies en die bande is dus presies dieselfde standaard as die wat in Duitsland, Japan of Korea gemaak word. Netso word baie hoëkwaliteit elektroniese ware met bekende name ok in Sjina gemaak.  Dis egter hierdie obskure fabrieke wat derderangse artikens maak waarvoor ons moet oppas.  Kyk maar na die swak kwaliteit van sommige artikens by die Sjinese markte.  Ek het ook al onbekende Indiese bande gesien wat ek nie op 'n donkiekar sou wou gebruik nie.

Ek herhaal ook wat ek al verskeie male gesê het: As jy iets duurs koop, doen navorsing daaroor, veral op die Australiese webbladsye.  Laat ander ouens maar die foute maak, leer jy uit hulle foute.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2020 @ 06:54:25 am
FritzF
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 31 May 2018
Experience: 61 years

Dit is die een ding wat my bekommer van die Firestone CV2020, dit is 195R14 bande.  Hy het 'n hoër sy wand as die 185R14 wat op was.  Toe ek hom volgens spesifikasie vir die Classique gepomp het op 350 het hy baie ge bulge. Het hom toe op gevat na 400.  Hy het goed gehou Sodwana toe en terug van Centurion af.  Selfs die 60 Km baie slegte grondpad wat die maps tannie my op gesit het. :-(  Die Classique is 'n swaar wa.  Sou beter gewees het met dubbel as.  Sou eerder Exclusive verkies het maar probleem met lengte vir parkering in my meenthuis area.  Lank terug 'n Wilk 570 dubbel as gesleep.  Die dubbelas as hy reg op gelyn is sleep soos 'n droom.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za