English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 316
Total Replies: 250 481
Total Views: 83 156 987
topics: 11 440
replies: 137 737
views: 39 294 036
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan mover op Jurgens Xplorer

replies: 15
views: 246
19 Feb 2020 @ 21:17:53 pm
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 21 Feb 2011
Experience: 34 years

Stel belang om a mover op my Xplorer te laat installeer. Wie het een, op sy Xplorer, watter maak, enige issues, wie het DIY roete gegaan.

 

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:44:37 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Ons het ons movers direk van Ewiks, Durban, bestel. Hulle reageer vinnig op emails en is baie behulpsaam as jy hulle bel met enige navrae. Jy kan dit alleen installeer, maar dan moet jy clamps gebruik. Kry eerder 'n helper, sal baie vinniger gaan. 2017 Model.  Werk soos 'n droom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 06:10:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit hang af ook watter mover het jy in gedagte? ? ?

Weet net dat die movers oor die algemeen net splash proof is.  Dus kan dit reen water en water wat van die pad af op gespat word hanteer, maar kan nie onderdompeling soos deur 'n rivier ry hanteer nie.

So as jy jou Explorer op die manier gebruik moet jy dit net noem aan die mover verskaffer om te bevestig of daai mover dit sal kan hanteer.

JIN (Chuck Norris) het ook die Ewiks mover op sy Explorer gehad. Volgens dit wat ek gesien het, het dit goed gewerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:04:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit werk soos n BOM.

Laat Wouter dit doen van ewiks, hy het my explorer en classique by die huis kom doen.

Het op die explorer hulle met die Whap gewas on al die modder en sand afte kry.

Bel my as jy meer wil weet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:44:55 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Dit werk soos n BOM.

Laat Wouter dit doen van ewiks, hy het my explorer en classique by die huis kom doen.

Het op die explorer hulle met die Whap gewas on al die modder en sand afte kry.

Bel my as jy meer wil weet.

 

Ek het ook oorweeg om op my explorer te sit. Maar 'n pel van my sê dit is nie aan te beveel as jy baie "off road" paaie ry nie. Wat is jou mening?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 11:25:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het ook oorweeg om op my explorer te sit. Maar 'n pel van my sê dit is nie aan te beveel as jy baie "off road" paaie ry nie. Wat is jou mening?

Bel my by...

082 vyf vyf drie 7 agt 4 vier

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 20:47:25 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Dit is 'n plesier met movers. hanteer dit versigtig soos jy jou vrou hanteer en jy sal baie goeie diens uit dit kry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 21:31:55 pm
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 21 Feb 2011
Experience: 34 years

Nou verstaan ek van agent dat die Ewik  vat weg vry hoogte onder karavaan en dat dieEwik kannie off road handteer nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 22:57:35 pm
Conradb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years

Fanie, 

 

Skakel gerus vir Wouter op 082 459 4529, die Ewiks is 'n "hard" produk. Hy kan beslis water hanteer, die movers moet natuurlik net nie binne in water gebruik word nie.

 

Ons stel wel voor dat sodra die Ewiks movers Langer as 30minute onder water was dat ons dit oopmaak en droog ask en nuwe ghries insit. 

 

Maar skakel gerus vir Wouter hy Sal jou al die nodige inligting kan gee.

Groete, 

Conrad 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 18:06:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Fanie, 

 

Skakel gerus vir Wouter op 082 459 4529, die Ewiks is 'n "hard" produk. Hy kan beslis water hanteer, die movers moet natuurlik net nie binne in water gebruik word nie.

 

Ons stel wel voor dat sodra die Ewiks movers Langer as 30minute onder water was dat ons dit oopmaak en droog ask en nuwe ghries insit. 

 

Maar skakel gerus vir Wouter hy Sal jou al die nodige inligting kan gee.

Groete, 

Conrad 

Sou jou dit vertel het.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 18:10:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Enige mover behoort seker baie water te kan hanteer? As ek dink hoe nat hy word as mens n nat pad ry....daai opspatsels van bande laat hom behoorlik "swem"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 14:19:59 pm
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 21 Feb 2011
Experience: 34 years

Het met Kyle gepraat by Ewiks en motors kan in water gedompel word solank net nie langer as 13 minute is nie. Vry hoogte word nie drasties verminder nie , behalwe as jy erge offroad doen en jy het elke mm  van jou invalshoek nodig het.


Het vir my DIY sisteem bestel, installeerder vra vanaf R5000 to R9800. Die installerings prosedure lyk relatief maklik.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 16:07:38 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years

Sit in die Reich movers met Johan. Hy kom uit na jou toe en jy sal NIE spyt wees nie.

Hy is Johan van Motormovers op 081 503 0489

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 16:39:58 pm
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 21 Feb 2011
Experience: 34 years

Hi Cab, Hoe lank is joune al in en is dit op jou Xplorer. Ry jy baie offroad etc?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:38:23 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Sit in die Reich movers met Johan. Hy kom uit na jou toe en jy sal NIE spyt wees nie.

Hy is Johan van Motormovers op 081 503 0489

Beinvloed die movers nie jou off-road hoogte nie? 'n Vriend van my sê jy moet nie movers opsit as jy baie off road gaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:44:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit gaan 'n effek hê op die vertikale trap as die wiel bv oor 'n klip gaan ry.  Verkieslik moet die klip nie groter wees as die hoogte wat die mover van die grond af is nie.

Nou as jy in werklikheid gaan kyk hoe groot daai klip gaan wees..................... sou ek twee keer dink voordat ek 'n off-road karavaan oor so klip sal trek nog voordat ek bekommerd sou wees oor die moontlike skade aan die mover.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za