Hi all,
Planning a family trip and we need to hire another caravan.
Any recommendation for caravan hire in Durban/Richards Bay.
Regards James
Welkom hier op die forum.
Gaan lees n paar pros en con tov karavaan huur voor jy ook jou tone stamp.
Gaan by soek, lees in karavaan huur.
Sterkte
Hoor by die oord waar julle gaan kamp....hulle het baie keer kontakte waar jy kan huur wat nie normaal adverteer nie. Laas Desember was daar n ou oorkant ons wat een in Ballito gehuur het....ook verwysing gewees deur oord
Welkom by die forum