I have send you an email.
Hi Piet, jammer maar ek was van lyn af. Nee, ek het slegs vir Andy iemand se detail deurgegee wat vir my 'n Cover hier plaaslik gemaak het.
Ek het n full reflective (alluminium look) caravan cover vir n 2016 Fleetline (grote) te koop. met rits sluiter (Zip) vir die deur en ventelation pockets. Baie goeie kondisie, net so vier keer gebruik. R1500.00
Wa is in storage en gebruik hom nie.
kontak my by sastarfinder@gmail.com
Pasop in die wing kan die los dele lekker waai en as daar stof op die wa is sal die seil sulke bruin vlekke in die veselglas in vryf. Dit kry jy nie uit daai veselglas nie.
Maak dus seker dat die seil nie in die wind kan beweeg nie.