Ek ondervind n paar probleme met my fleetline wat ek nou gaan uit sort. Advies gaan baie help.
Ek wil n spare wheel carrier met n bicycle carrier voor die karavaan op sy A frame fit. Spasie is daar nie want die neus kas Kan nie oop en toe en ek verloor die spasie
Dan ook vind ek dat as die neus kas ten volle gelaai word overload ek die tow hitch op die bakkie.
Ook is ek nie tevrede met waar die ingang van die deur is.
Dan ook Kan jy nie te veel onder die bed laai wat Dan fish tail Hy.
Na n baie Lang studie op die hele ding het ek besluit om die volgende te doen. Ek wil die karavaan afskroef van sy chassis. Dan tel ek die hele ding op en sit die voorkant agter en agterkant voor. Klink snaaks maar Kan gedoen word. Dan is my deur agter waar ek hom will he. Die neuskas is ook agter en ek Kan hom ten volle benut. Die karavaan se agter Kant wat nou voor is gee my genoeg spasie om spare wheel carrier en twee fietse te mount voor op die A frame.
Na ek die plat Kant voor met n aerodinamiese kundige gesels het reken Hy dat die plat Kant voor sal in Werklikheid my 7 persent beter brandstof verbruik gee asgevolg van die wind strome oor die bakkie en weer automaties oor die karavaan rol. Natuurlik moet ek die tail lights refit agter. Dit word gedoen deur n spesialis canopy vervaardiger wat dit reg sal doen.
Hierdie conversion is Al tevore gedoen in Australia met Groot sukses. Beter brandstof verbruik. Baie meer bruikbare spasie om fietse, spaarwiel en nog meer te laai sonder om te overload.
Selfs die spasie onder die bed Kan nou swaarder gelaai word.
Die gate van die ligte wat nou voor is met word verseel met n kamera en sensor stelsel wat jou karavaan in Lyn hou met jou Kar.
Enige verdere idees en het iemand al so n conversion oorweeg of selfs al gesien.
Sjoe John....jy het groot planne! Ek hou draad graag dop vir verwikkelinge. Sterkte
Miskien moet jy hoor by Jurgens of hulle al so iets oorweeg het. Indien nie, hoekom? Hulle het ingenuers wat jou miskien kan info gee op jou besluit. Baie interesante idee wat jy hier beet het
Jou deur sal agter wees, maar aan die regterkant van jou wa, it dit wat jy wil hê?
Dit klink na `n hengse projek. Hou ingedagte dat die tapyt dalk verwyder moet word.
Ons wa herbou moes ons die tapyt verwyder om by hope skroewe uit tekom wat die vloer en dop aan die chassis vas hou.
So basies kom dit daarop neer dat jy die wa op sy onderstel wil om swaai. Of eerder die uitleg van die wa wil om draai. My opinie is dit dalk beter om so wa vanaf Jurgens te bestel. Dan terug voer rakende die punte wat jy spesifiek noem
Die hoof idee met jou omswaai beplanning is om die pak spasie tussen neuskas en dit onder die bed beter te benut. Siende dat jy veselglas werk in reken, sou ek net die agter gedeelte van die karavaan die groote van die bed spasie oop sny en verander dit in 'n groot vraglaai wat van onder die bed uit trek soos op sommige Offroad sleepwaens na agter toe.
Dit gee beter toegang tot die spasie onder die bed. Baie minder werk en so kan die spaar wiel daar binne gaan,as jy die laai instoot is hy nader aan die as en die spasie op die A-raam word net vir fiets rak gebruik.
Ek het net die omdraai van die karavaan op die onderstel in 'n ovaltrack resies gesien hier in SA. Dit het nie goed vir die karavaan geeindig nie
Kyk gerus na die moontlikheid om bloot die disselboom voor te verwyder en weer agter aan te heg.
Hoelank gaan dit jou neem on al die modifikasies te doen met hoeveel mense.
Die prys gemeet teenoor die waarde.
Dat jy n plan met n idee het stem ek saam.
Maar gaan dit die moeite werd wees as Om dit eerder vir die fabriek te los en daar jou insette en geld te spandeer.
Ek het (na advies van Bosal wat my hak opgesit het) 'n lang "drop plate" opgesit met twee hakke. Die onderste is die Trapesium hak vir die karavaan en bokant hierdie hak het ek 'n normale hak opgesit vir 'n Thuli "carrier". Hierop sit ons twee bergfietse. Ek pak dan die wa so dat my neuswiel nie meer as 110-120kg weeg nie. Spaarwiel agter in motor en ek gebruik enkele tentsakke op vloer van karavaan om gewig reg te kry. Ons pak die wa sodanig dat ons enige tyd kan stop en in die wa oornag.
Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat.
Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur 🏃
Jy het my oorspronklik bly gemaak want dit wou blyk dat jy nie meer jou wa gaan verkoop nie....jammer om te hoor dit was nou n grap🙂
Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat.
Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur 🏃
Ek het nie jou oorspronklike bydrae geassosieer met 1 April nie, maar ek was reg van die begin af oortuig dat jy kan nie ernstig wees nie.
Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat.
Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur 🏃
Dit is voorwaar April fools day, maar jy het die koppe aan die dink gekry.
Jy het on wrtagtie gevang! Oorspronklikste 1 April grappie in 'n lang tyd.
Had us all going there. Well done.
I was just going to take a pic of the 'A'frame mounted spare wheel bracket that I removed when I had the rear bracket fitted. A simple structure with a hinge and wing nut to hold it in place.
Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat.
Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur 🏃
Nice. Well done
🙏
Moet nie n poep in hou nie, hy Kan opskiet Na jou brein en Dan kry jy sulke k&k gedagtes....... Mooi John. Lol.
Kyk gerus na die moontlikheid om bloot die disselboom voor te verwyder en weer agter aan te heg.
Na al die raad gee ek Fred vol punte want sy raad sal in so n malle projek tog maardie beste gewerk het 🏆
Ek dink jy sou hierdie effek gekry het indien jy jou planne sou deurvoer.
Jis dis weird. Sommer nou my besluit ge- verander 🤣