English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 779
Total Views: 83 280 955
topics: 11 619
replies: 139 822
views: 39 360 132
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan Service

replies: 24
views: 6808
04 Nov 2015 @ 10:46:53 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 7 years
Is it important to have your caravan serviced once a year?
What do they do in a service?
We have a Sprint Swing 2013.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 11:24:36 am
Anonymous

For your own safety and other's, it is important. The most important things to do in a service are the following:-

1) Check tyre wear.

2) Check, re-pack (Grease) and adjust W/bearing end play.

3) Check brake linings wear.

4) Check brake shoe mechanism parts for wear.

5) Check operation and grease overrun brake system.

6) Chec wheel stud threads and wheel nut threads.

7) Check tow ball wear.

8) Check and adjust hanbrake.

9) Check brake system linkage operation and for links and pins for wear.

10) Check if brake linkage system lock nuts are properly lock.

11) Check all light operation (i.e. Stop, Indicator, Tail & Numberplate lights.

12) Check elect plug wiring for loose connections or corrosion.

13) Check and lubricate steadies.

14) Check Jockey wheel locking device.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 11:53:55 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Julle is altwee afrikaans ek sien.
Hoe moeilik kan dit nou wees om daardie dinge self te doen.
Wens ek was n biekie jonger, dan kon al die dinge ve di lede gedoen het, maar het net genoeg energie ve my eie.
Hierdi is nie n oproep tot n debat nie. Sprinkane doen die werk by die handelaars. Ek het self n werkswinkel gehad en hulle het maar oral die werk gedoen. Strip werk etc.Self net die vergassers gedoen.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:02:41 pm
Anonymous

Al my voertuie asook my karavane doen ek ook self vir die afgelope 20 jaar. Ek het voorheen na ure privaat werk gedoen, maar besluit om te stop daarmee omrede dit net probleme skep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:03:06 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

 DK

U got the gauge for the towball?

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:05:55 pm
Anonymous

Unfortunately I do not have a ''No-Go'' gauge. I normally measure mine with a Vernier or Micrometer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:20:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
No gauge, but vernier.
Die ball slyt oval, vervang asb. Nie veronderstel om onder 50mm te wees nie. Sal gaan seker maak en terug kom.

DK, ja gelukkig is ek nou 20 jaar in n townhouse, so niemand kan my verlei om dit na.ure te doen nie. Alhoewel my hande juk as ek sien hoe sukkel mense met swak ambagswerk. Deesdae is dit newpart fitters. Hulle kannie meer n duik uit n kar regmaak nie. Nuwe moderskerm. Etc etc etc.
Ek kan nog n cv joint rebuilt maar jy kry nou n ingevoerde gemors ve R100 en dis dit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:31:17 pm
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 7 years
Thanks DK. Ek sal bel en 'n afspraak maak vir 'n diens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:56:43 pm
Anonymous

No gauge, but vernier.
Die ball slyt oval, vervang asb. Nie veronderstel om onder 50mm te wees nie. Sal gaan seker maak en terug kom.

DK, ja gelukkig is ek nou 20 jaar in n townhouse, so niemand kan my verlei om dit na.ure te doen nie. Alhoewel my hande juk as ek sien hoe sukkel mense met swak ambagswerk. Deesdae is dit newpart fitters. Hulle kannie meer n duik uit n kar regmaak nie. Nuwe moderskerm. Etc etc etc.
Ek kan nog n cv joint rebuilt maar jy kry nou n ingevoerde gemors ve R100 en dis dit.
Die dimensions.

Hulle word nie meer New Part Fitters genoem nie, maar Instant Artisans. Hulle woon 'n 6-weke kursus by en doen '2-dag praktiese toets en siedaar, gekwalifiseerd. Nadeel is, hulle ''Article'' verskil van ons Olifantsfontein kwalifikasies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 12:58:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
As jy dit self doen het jy meer vertroue dat dit reg gedoen is.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 14:02:56 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Moet nie die boude wat die karavaan se as vashou vergeet nie ek vervang myne altyd die eerste diens met Grade 8 boede met selflock boudelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 14:06:49 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek met my 10 duime sal die goed nooit kan doen nie. Dennis kan ek jou om koop?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 14:21:15 pm
Anonymous

Ek met my 10 duime sal die goed nooit kan doen nie. Dennis kan ek jou om koop?

laughinglaughing

@ Oom WJ. Dit is reg, elke los bout of moer is 'n gevaar vir jou en ander.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 16:10:18 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ons het die drywers in die weermag geleer van 10-taak stelsels by die voertuig onderhoud. Ek het altyd gese die 10-taakstelsel beteken in kort, jy moet net een boutjie vasdraai? Wie weet watter een? Hulle het alles opgenoem behalwe die "los" boudjie. Dit is die belangrikste.

DK, dankie vir die uiteensetting hierbo. Ek sal dit kan baasraak. As daar dan n aansienlike probleem opduik kan jy net dit dan laat doen by die dienssentrum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 16:16:09 pm
Anonymous

 Die belangrikste is om altyd die wheel bearings noukeurig te ondersoek. Sien wat het ek opgetel by myne met die vorige service

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 19:30:25 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek wil my Regal se wiel bearings diens, maar ek is nie seker van hoeveel ghries nie. Artikel sê gewoonlik "nie te verl ghries nie", masr hoeveel is genoe?  Weet iemand hoeveel milliliter om te gebruik vir 'n 2011Regal. Die handelaar sê alle Gypsey, Jurgens en Sprite met 14" wiele gebruik dieselfde bearings.

Help asseblief.

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 21:56:22 pm
Anonymous

Wel,my wa was nou maar in vir 6 maande diens, en blykbaar vir elke 6 maande?! Ek gaan my oopinie eers voorbehou... regte woord?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:06:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Is daar spesifieke goed wat hulle moet doen op eerste diens of is dit maar standaard diens soos die res wat volg?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:31:29 am
Anonymous

Ek wil my Regal se wiel bearings diens, maar ek is nie seker van hoeveel ghries nie. Artikel sê gewoonlik "nie te verl ghries nie", masr hoeveel is genoe?  Weet iemand hoeveel milliliter om te gebruik vir 'n 2011Regal. Die handelaar sê alle Gypsey, Jurgens en Sprite met 14" wiele gebruik dieselfde bearings.

Help asseblief.

Johan

Johan, die beste raad wat ek jou kan gee en ek doen dit al so vir jare op ''Haulers, motors en op Karavaan en is so opgelei.

Maak die ''Cone'' (bearing)' goed skoon met parrafien, diesel of petrol, inspekteur die bearing taper rollers asook die die bearing cup, as alles goed lyk begin die bearing pak soos volg:-

(Let wel: Ek maak gebruik van die Shell produk - GADUS S2 V100 3. Is bietjie duur, maar die moeite werd)

1) Plaas bietjie grease in balletjie vorm in die palm van jou hand.

2) Druk een van jou vingers deur die boor van die bearing en begin met 'n kap proses met die bearing op die balletjie vorm grease.

3) Gaan so voort in 'n rotasie vorm tot grease suiwer aan die teenoorgestelde kant van die taper rollers kom.

4) Draai die bearing sodat smering al die taper rollers gesmeer kan raak.

5) Herhaal die proses deur weer die bearing te pak vanaf die teenoorgestelde kant tot grease weer suiwer deur taper rollers kom, draai bearing weer sodat genoeg smering op taper rollers kom.

6) Wend 'n dun laagie grease aan die buite kant van die bearing en draai geluidelik tot jy voel die bearing begin redelik maklik draai en dat daar nie 'n staal op staal geluid of gevoel is nie, asook nie 'n hakkerige wenteling is nie.

7) Begin dan met die terug sit proses en die end play verstelling.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:35:11 am
Anonymous

Is daar spesifieke goed wat hulle moet doen op eerste diens of is dit maar standaard diens soos die res wat volg?
Eerste diens dieselfde soos die daaropvolgende diense

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:42:59 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 7 years
Kan ek die sleepwa se bearings op dieselfde manier doen. Het nie 10 duime nie, maar is nie grootse meganies en tegniese man nie. As ek iets een keer gedoen het en dit was goed sal ek weer kans sien om dit weer te doen. Net altyd die eerste keer om iets nuuts te doen, laat my twyfel of ek dit nou reg gedoen het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:45:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wil my Regal se wiel bearings diens, maar ek is nie seker van hoeveel ghries nie. Artikel sê gewoonlik "nie te verl ghries nie", masr hoeveel is genoe?  Weet iemand hoeveel milliliter om te gebruik vir 'n 2011Regal. Die handelaar sê alle Gypsey, Jurgens en Sprite met 14" wiele gebruik dieselfde bearings.

Help asseblief.

Johan

Johan die hoeveelheid ghries kan jy die volgende as riglyn gebruik.

Pak elke bearing met ghries totdat dit heeltemal vol is deur die volgende te doen:

  • As jy die wiel drom vat is daar gewoonlik 'n spasie tussen die posisie van die binne en buite bearing. Ek smeer ghries in daai spasie net genoeg dat as jy die as sou deur druk dit net net hier en daar aan die as raak. Dis nie baie nie maar verhoed as die een bearing gaan dat daai goedters by die ander een uitkom. Tipe van 'n seel.
  • Sit ongeveer 2 eetlepels ghries in die palm van jou een hand en met die ander hand druk jy die plat kant van die bearing bietjie vir bietjie in die ghries in sodat die ghries tussen die rollers in druk en aan die ander kant uit peul.
  • Hou so aan deur die bearing te draaien oral vol te maak. Ek draai die bearing ook om en doen dit van die ander plat kant af ook om seker te maak.
  • Vee dan die ekstra ghries net met jou vinnger af en druk die eerste bearing (agterste een in die drom verwyder enige ekstra ghries met vinnger nie 'n lap nie.
  • Ek vul die olie seel ook met ghries maar vee sy buite rant met lap af om seker te maak hy gaan stewig op sy plek.
  • Druk wiel drom oor as en plaas ander bearing op sy plek nadat jy hom ook met ghries gepak het maak vas.
  • Die doppie wat jy op sir moet geen ghries in hê nie want dit gee ruimte vir teveel ghries om uit te beweeg as daar hitte is.

Hoop jy kom reg. Dis hoe ek dit doen en het nog nooit probleme gekry nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 08:40:14 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mooi man. Het geweet hiers n klompie kundiges op die forum.
Onthou as appie word jy geleer om bearings te pak, as jy klaar is s jou ambagsman. Nou was die bearing nou weer skoon en MOENIE MET JOU VUILHANDE DIE BEARING PAK NIE.
Julle omies het vergeet om te s. Draai die moer net net styf en dan 20minute los. Voel ve speling nadat jy die wiel n paar keer in die ronte gespin het. Te veel speling, dis as jy kan voel die wiel is losserig. Draai weer vas en 20 minute los. Toets totdat wiel maklik draai en nie speling het nie.
As jy begin kyk na die kleur v.d ghries. As dit droog en valerig lyk, haal uit en pak oor. As die ghries nog so blinkerige kleur het, moenie krap waar dit nie juk nie. Voel ve speling. Ek het met my exclusive 100 000 kilos gedoen sonder om bearings oor te pak. Check net gereeld.0
By elke brandstof ingooi plek voel ek aan die wn se wiele. Dit moet nie so warm wees dat jy nie daaraan kan vat nie. Pap band is ook oorsaak van hitte.
Die ghries nipples op die trekstang voor. Ek het rubberproppies op die gate geinstalleer om stof en water van bo af te keer.
Die wiel moere kom nie so maklik los nie, maar ek check dit gereeld.
Ek haat die dik swaar taai ghries wat hulle op die steddies smeer. Het die steddies af gehaal en een ve een oor gediens met chainlube.
Nog baie om te s maar dis nie nodig nie aangesien DK en LEON die belangrikste goete klaar ges het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 15:06:02 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit. Ek het altyd gedink daar moet baie ghries wees, lyk my ek was baie verkeerd.

groete,

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 15:53:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het groot geword met ou karre wat voorwiele bearings ingehad het wat gepak moes word. Mens is maar geneig om te overghries. As jy sien hoe biekie ghries het FWD karre se geseelde bearings dan skrik jy.
Ek dink die feit dat mens karavane sien staan langs die pad met af wiele is meer n geval van bars bande omdat hulle te oud geword het. Barsband slaan die binnekant van die wheelarch in vodde. My ou sprite solar het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za