English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 712
Total Replies: 255 267
Total Views: 83 335 286
topics: 281
replies: 4 232
views: 107 169
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Caravan Repairs in the Meyerton / Vereeniging area

replies: 3
views: 142
05 Jul 2020 @ 22:16:14 pm
Cornelis
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 5 years

Hello daar mense 

Hoop julle almal is darem veilig en gesond in hierdie snaakse tye waarin ons onself nou bevind. 

Ek het houtvrot aan die agterkant van die wa ontdek en ook die voor venster moet vervang word. Het lelike kraak op die naat van die skanier. 

Dink ool alles moet net weer mooi geseel word ens. Geaien daar 8s bietjie vog regs voor op die bankie se deksel. Die hout het so biethie geswel.  

Ek bly tans in die Vaal Marina omgewing en is opsoek na 'n betroubare wekswinkel wat nie mal geprys sal wees om die heratelwerk te doen nie.

Sal julle vooratelle waardeer.

Kamp Groete 

Cornelis 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 08:32:22 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 37 years

Cornelis, jy kan Seun by Alberton Karavane in Alberton Noord vir goeie diens probeer - 0822534830

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 08:46:15 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 193
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 36 years

Agree ,Seun even repaired my fridge at home. He stays in Heidelberg so coming passed your home to inspect should not be to difficult.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 17:03:44 pm
Cornelis
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 5 years

Baie Dankie Menere gaan hom kontak. 

 

Ek is lief vir die ou Expo, maar hy het net nou bietjie aandag nodig.

Veral dat ek so op my eie is, kan ek hom darem redelik maklik hanteer. 

Het oorweeg om te kyk na ander wa en toe besluit om hom liewer reg te maak. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za