English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 715
Total Replies: 255 338
Total Views: 83 337 584
topics: 281
replies: 4 234
views: 107 251
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Caravan Polish

replies: 22
views: 486
20 Jul 2020 @ 15:11:25 pm
Copper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 11 years

Hi all,

I have been using rally car polish on my caravan over the last 6 years, and only learnt yesterday that and abrasive polish removes the gel coat of the glass fiber, exposing the paint, which will eventually turn yellowish. 

what would be the right polish to use. Anyone with the correct advise will be appreciated.

Thank you 

 

 

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 17:44:34 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1238
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

I don't polish my Caravan at all, but do wash this with a Car wax shampoo. Use a broom to get to the top/roof area and also employ the Kärcher before and after the washing process  (not on the high pressure setting though) especially to get bird and monkey poo off.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 17:55:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 08:55:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10073
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek gebruik net Pine gel.

Spuit skoon en droog ad.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:30:07 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1238
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Jin, dis nou interessant- jou Pine Gel skoonmaak proses. Spuit jy die jellie met jou Kärcher /Wap op die karavaan of was jy die karavaan daarmee soos met sjampoe en spuit dit daarna af? Nog altyd gekyk na dié groen jellie en gewonder hoe dit werk. ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:37:48 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3688
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Daar is 'n tipe vloeibare waks vir vloere wat jy bloot aansmeer met 'n mop en laat droog word.  Ek kan nie onthou wat die naam daarvan is nie.  Ek het dit jare gelede ook vir my kar gebruik en dit het goed gewerk.  Dit het geen skuurmiddel in nie.  Ek sou die karavaan ook net politoer as dit kwaai dof begin word.  As dit in die skadu kan staan, behoort politoer nooit nodig te wees nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 13:23:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Hi all,

I have been using rally car polish on my caravan over the last 6 years, and only learnt yesterday that and abrasive polish removes the gel coat of the glass fiber, exposing the paint, which will eventually turn yellowish. 

what would be the right polish to use. Anyone with the correct advise will be appreciated.

Thank you 

 

 

It is going to take many and many polishes with Rally car polish to get through the gel coating. The coating is thick and most probably three layers if gone correctly.

The amount of abrasive substance in the polish is negligible otherwise it would also damage the car's paintwork. Never heard that Rally does that.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 14:29:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10073
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Jin, dis nou interessant- jou Pine Gel skoonmaak proses. Spuit jy die jellie met jou Kärcher /Wap op die karavaan of was jy die karavaan daarmee soos met sjampoe en spuit dit daarna af? Nog altyd gekyk na dié groen jellie en gewonder hoe dit werk. ....

Ek spuit eers die wa af en skoon.

Ek gooi so eet lepel vol geskep pinegel in n emmer met lou water, roer tot baie skuim en Al's op gelos is.

Dan was ek die wa met n sagte lap, jy kry hulle ses in n pak verskillende kleure.

Dan spuit ek die wa af met skoon water.

Maak weer pine gel water aan in die emmer en spoel my lap uit met die droog maak in skoon pine gel water.

Girl was die teels in die huis en el my Kar ook met dit.

Was my tuin klere in die wasmasjien ook met dit.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:30:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

As ons die karavaan was, gebruik ons net skoon water....geen seep of chemikalië nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:00:34 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years
Re: polish for fibreglass

Use a good quality marine polish. Never use car type polishes as some contain ammonia which can cause yellowing of the gel coat.

 

 

Dealers

https://starbrite.co.za/marine-distributors/

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:17:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Re: polish for fibreglass

Use a good quality marine polish. Never use car type polishes as some contain ammonia which can cause yellowing of the gel coat.

 

 

Dealers

https://starbrite.co.za/marine-distributors/

Lots of contradictory advice. I found this.

Ammonia is safe on fiberglass though, so it's a viable option. It's especially good at getting rid of watermarks. Be careful though – inhaling excess ammonia can be just as bad as breathing in bleach, so dilute the ammonia in lots of water, and make sure the room is well ventilated.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:20:26 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Ek spuit eers die wa af en skoon.

Ek gooi so eet lepel vol geskep pinegel in n emmer met lou water, roer tot baie skuim en Al's op gelos is.

Dan was ek die wa met n sagte lap, jy kry hulle ses in n pak verskillende kleure.

Dan spuit ek die wa af met skoon water.

Maak weer pine gel water aan in die emmer en spoel my lap uit met die droog maak in skoon pine gel water.

Girl was die teels in die huis en el my Kar ook met dit.

Was my tuin klere in die wasmasjien ook met dit.

 

 

As ons Swanie se raad volg dan is Pine Gel 'n groot nee.

Pine Gel is a superior quality concentrated ammonia based, bio degradable, nonionic disinfectant cleaner with deodorizing properties.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:30:35 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3688
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

En nou wonder ek hoe veilig is Sunlight Liquid vir 'n voertuig.  Die lapswaaiers het gewoonlik 'n bottel verdundes SL waarmee hulle jou motor wil was.  In ons stad het ek al gesien hulle skep sommer van die algbegroeide groen water uit 'n munisipale visdam om mee af te spoel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 18:45:31 pm
Copper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 11 years

thanks very much to all for the caravan polish advice

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 07:32:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

I was the caravan with Handy Andy as Amonia has no effect on fibre glass.  Makes everything clean and white.

There after I polish the van with Auto-glym Super Resin Polish.  Its rather expensive but protects the caravan well and the bugs washes off very easily.

Used this polish on all of my caravans and boat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:16:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10073
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

As ons Swanie se raad volg dan is Pine Gel 'n groot nee.

Pine Gel is a superior quality concentrated ammonia based, bio degradable, nonionic disinfectant cleaner with deodorizing properties.

Darm is ek met n mooi skoon wa op die pad. Doen dit nog al die jare.

Dis die son wat n wa verbleik nie die seep nie.

Myne word gewas, droog gemaak seil oor, dan onder dak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:19:16 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Darm is ek met n mooi skoon wa op die pad. Doen dit nog al die jare.

Dis die son wat n wa verbleik nie die seep nie.

Myne word gewas, droog gemaak seil oor, dan onder dak.

 

 

Mooi man!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:27:59 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3688
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Is dit regtig nodig om die karavaan, of ook motorvoertuie, met enige reiniger te was?  Die meeste vuiligheid op voertuie is maar stof en modder met vetterige insekte aan die voorkant.  Vir laasgenoemde is een of ander seep nodig, maar die res van die voertuig kon maklik skoon met net water.  Ek wonder ook oor Handy Andy.  Dit is ook maar 'n ligte skuurmiddel wat nie juis nodig is nie, behalwe moontlik om insekte te verwyder.  Ek hoor wat Leon en ander sê oor die duursaamheid van die karavaan se afwerking, maar ek vat eerder nie kanse nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:39:23 pm
viv
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 27 Jan 2014
Experience: 35 years

Ek gebruik mr Min al vir jare met groot sukses sonder enige newe efekte.Maak hom lekker glad en vullis kom maklik af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 13:57:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Is dit regtig nodig om die karavaan, of ook motorvoertuie, met enige reiniger te was?  Die meeste vuiligheid op voertuie is maar stof en modder met vetterige insekte aan die voorkant.  Vir laasgenoemde is een of ander seep nodig, maar die res van die voertuig kon maklik skoon met net water.  Ek wonder ook oor Handy Andy.  Dit is ook maar 'n ligte skuurmiddel wat nie juis nodig is nie, behalwe moontlik om insekte te verwyder.  Ek hoor wat Leon en ander sê oor die duursaamheid van die karavaan se afwerking, maar ek vat eerder nie kanse nie.

Soos genoem.....ek gebruik net water. As daar insek of voël gemors is, maak ek dit net nat....na minuut kom dit af sonder enige probleem.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 08:13:52 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 22 years

En nou wonder ek hoe veilig is Sunlight Liquid vir 'n voertuig.  Die lapswaaiers het gewoonlik 'n bottel verdundes SL waarmee hulle jou motor wil was.  In ons stad het ek al gesien hulle skep sommer van die algbegroeide groen water uit 'n munisipale visdam om mee af te spoel.

Ek het al gehoor hulle sê mens moet nooit `n kar was met Sunlight Liquid omdat dit die vetterige lag op die verf verwyder of so iets.

 

Wonder wat mens kan doen?

Net voor die lock down is ons Kaap toe (die lock down het dit net `n naweek gemaak)

Omtrent anderkant Graaff Reinett kry ons toe sulke groot springkane. Ek kon die kar eers `n paar dae later was en niks haal hulle "sous" af. Dit lyk net soos `n splat, waar die verf dof is. Ek het al handy andy en omtrent enige iets probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 08:51:40 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Ek het al gehoor hulle sê mens moet nooit `n kar was met Sunlight Liquid omdat dit die vetterige lag op die verf verwyder of so iets.

 

Wonder wat mens kan doen?

Net voor die lock down is ons Kaap toe (die lock down het dit net `n naweek gemaak)

Omtrent anderkant Graaff Reinett kry ons toe sulke groot springkane. Ek kon die kar eers `n paar dae later was en niks haal hulle "sous" af. Dit lyk net soos `n splat, waar die verf dof is. Ek het al handy andy en omtrent enige iets probeer.

Het jy al karpolitoer soos Rally of Sheild probeer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 09:48:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Is dit regtig nodig om die karavaan, of ook motorvoertuie, met enige reiniger te was?  Die meeste vuiligheid op voertuie is maar stof en modder met vetterige insekte aan die voorkant.  Vir laasgenoemde is een of ander seep nodig, maar die res van die voertuig kon maklik skoon met net water.  Ek wonder ook oor Handy Andy.  Dit is ook maar 'n ligte skuurmiddel wat nie juis nodig is nie, behalwe moontlik om insekte te verwyder.  Ek hoor wat Leon en ander sê oor die duursaamheid van die karavaan se afwerking, maar ek vat eerder nie kanse nie.

Die Handy Andy maak alles net mooi ordentlik skoon en die wit van die karavaan en boot se veselglas is daarna weer spier wit.  Die torsop kom ook makliker af.

Ek self is maar net ingenome met die pragtige wit skoonheid na die was.

Dan om dit langer te laat hou sit ek die Glyco resin polish op.

 

Ek ry nie met 'n vuil wa by die huis weg nie.  As ek met 'n vuil wa by 'n kamp plek aan kom het hy op die pad soontoe vuil geraak.  Dis maar hoe ek is.

Moet by sê,  ek het ook nog nooit enige van my karavane vir minder verkoop as wat ek hom voor aangekoop het nie.  Dit help om die wa op te pas.  Sommige pas die wa op ander soos ek, doen nou maar net die bietjie ekstra en dit werp vrugte af oor die lang duur veral as dit tyd raak dat jy die wa moet verkoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za