English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 999
Total Replies: 243 613
Total Views: 82 965 913
topics: 969
replies: 13 554
views: 3 241 901
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Caravan Insurance

replies: 36
views: 1071
04 Feb 2020 @ 16:52:07 pm
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

Hi Guys

 

Looking for quotes for caravan insurance. Where do you guys go to get the best deals and more importantly cover.

 

Regards Limpopoboy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 17:26:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Try to add it to current short term insurance 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 17:35:24 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4219
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Tony welcome to the forum.

Mine is bundled with my short term insurance for the car 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 18:32:52 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2114
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Welcome Tony. 

I got the best deal from Carasure. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 19:31:58 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

Santam do mine , really good deal.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
04 Feb 2020 @ 19:49:24 pm
Anonymous

Who is the number 1 insurer past 3 years? 

I got the best deal from them and so far very good service..

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
04 Feb 2020 @ 20:53:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom hier op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 21:10:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy moet jou wa verseker!.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 05:18:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Versekering kan seker moeilike keuse wees. Mens hoor so baie keer waar die een in sy noppies is oor n versekering en die ander ou het weer die slegste ervaring ervaar by dieselfde maatskappy. 

Ek het byvoorbeeld al my kort termyn versekering by n maatskappy gehad. Ek het so 8 jaar terug n eis ingesit vir skade van ongeveer so R1200. Ek het al vergoeding gekry omdat ek nooit ge-eis het nie. Daai eis het seker 3 weke gehang voordat dit afgekeur was. Ek het toe alles ontrek en oorgeskuif na ander maatskappy, maar nie my werks bakkie nie oordat nuwe maarskappy nie besigheids versekering doen nie. So hy het daar gebly tot einde laasjaar waar my bakkie toe aan die brand geslaan het. Ek was verstom om te hoor voor ek nog by die huis aangekom het dat my eis goedgekeur was....dit was nou weer presies die teenoorgestelde ervaring....en dit van dieselfde maatskappy

Maar moet bysê die nuwe maatskappy waar ek nou is, is ek gelukkig....betaal soms meer as verwag. Nog nie eis op karavaan gehad nie, maar maatskappy self het homself vir my al bewys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 06:28:59 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geert ek kan net beaam wat jy se.

Tony, we have insurance from Outsurance, competitive pricing and we had several claims without any problems. Had quite a few quotes from other insurers but can't beat Outsurance. Just make sure you tell them what you want to be insured, for instance full tent, air conditioner, movers must be added to caravan insurance.

Welcome to the Forum

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 06:32:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Guys

 

Looking for quotes for caravan insurance. Where do you guys go to get the best deals and more importantly cover.

 

Regards Limpopoboy

Hi Tony welcome to the forum.  I have through the years always just added it to our short term insurance.  Worked best for us.

Carasure I think specializes in caravan insurance.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 07:32:14 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Virseker jou karavaan by jou huidige virsekering, minste moeilikheid.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 07:58:38 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Op algemene versekering glo ek jy moet eerder oorverseker wees by 'n goeie versekerings skema.  Ek persoonlik glo nie aan karavaan en boot versekering nie.   Ek dink dis 'n groot geldmaak foefie omrede die karavaan en boot nie op 'n daaglikse basis gebruik word nie.  Ek verseker wel die karavaan en boot vir die maand waarin ek hom baie gebruik.  Die versekerings skemas hou nie hiervan nie maar doen dit dikmond.   Ek spaar hierdeur duisende oor baie jare.   Ek het ongeveer 30Jaar plus bote, jetski's en ongeveer 15 jaar + karavane nie nie nodig gehad vir een eis nie.

Vir manne wat die karavaan voltyds gebruik is seker maar 'n ander storie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 09:19:02 am
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

Hi Guys

 

Looking for quotes for caravan insurance. Where do you guys go to get the best deals and more importantly cover.

 

Regards Limpopoboy

Thanks guys.. It would seem that most add it to their home insurance policy. We are currently with Carasure and looking for additional quotes. Is Carasure the only specialist Caravan insurers?

I would have thought with the amount of caravanning and camping in SA there would have been several specialists.

 

Thanks all again

 

Limpopoboy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 09:36:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Thanks guys.. It would seem that most add it to their home insurance policy. We are currently with Carasure and looking for additional quotes. Is Carasure the only specialist Caravan insurers?

I would have thought with the amount of caravanning and camping in SA there would have been several specialists.

 

Thanks all again

 

Limpopoboy

Al wat ek sê....doen jou huiswerk eers goed. Daars genoeg kort termyn versekeraars wat hulle self al goed bewys het. Wie is die holding company van carasure?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 09:47:53 am
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

Al wat ek sê....doen jou huiswerk eers goed. Daars genoeg kort termyn versekeraars wat hulle self al goed bewys het. Wie is die holding company van carasure?

No Idea who the holding company is.. I thought this was the idea of a forum to get straight simple answers to a simple question from experienced people who have been down a similar road, not cryptic answers that get you nowhere. 

Regards 

Limpopoboy

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 10:32:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vir my is holding company belangrik.....sodra iets met n maatskappy gelink is wat n swak reputasie het, sal ek verbygaan. Ek het jare terug n terugslag met Auto en General gehad.....tot op hede hou ek verby as hul naam op een van hulle filiale se papiere of websites tevore kom.  Daar is sommige wat dink ek meer as 8 verskillende filiale het. Dis vir my belangrik dat daar n stewige back up is agter dit. Ek weet ook nie wie Carasure se holding company is nie....miskien is hul op hul eie....ek dog jy mag miskien kan help omdat jy tans by hulle verseker is en met papierwerk sit?

Jammer as my insetsel nie van waarde is vir jou nie....hopenlik mag iemand anders baat vind daarby

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 10:43:34 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Daar is net een - OUTsurance

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 11:07:50 am
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

I agree that would suit me to, I am looking for the same with my camera equipment

 

Regards

 

Limpopoboy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 11:08:52 am
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

Vir my is holding company belangrik.....sodra iets met n maatskappy gelink is wat n swak reputasie het, sal ek verbygaan. Ek het jare terug n terugslag met Auto en General gehad.....tot op hede hou ek verby as hul naam op een van hulle filiale se papiere of websites tevore kom.  Daar is sommige wat dink ek meer as 8 verskillende filiale het. Dis vir my belangrik dat daar n stewige back up is agter dit. Ek weet ook nie wie Carasure se holding company is nie....miskien is hul op hul eie....ek dog jy mag miskien kan help omdat jy tans by hulle verseker is en met papierwerk sit?

Jammer as my insetsel nie van waarde is vir jou nie....hopenlik mag iemand anders baat vind daarby

Thanks

 

Limpopboy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 11:50:37 am
Anonymous

Op algemene versekering glo ek jy moet eerder oorverseker wees by 'n goeie versekerings skema.  Ek persoonlik glo nie aan karavaan en boot versekering nie.   Ek dink dis 'n groot geldmaak foefie omrede die karavaan en boot nie op 'n daaglikse basis gebruik word nie.  Ek verseker wel die karavaan en boot vir die maand waarin ek hom baie gebruik.  Die versekerings skemas hou nie hiervan nie maar doen dit dikmond.   Ek spaar hierdeur duisende oor baie jare.   Ek het ongeveer 30Jaar plus bote, jetski's en ongeveer 15 jaar + karavane nie nie nodig gehad vir een eis nie.

Vir manne wat die karavaan voltyds gebruik is seker maar 'n ander storie.

Wel die karavaan is maar verseker ten volle vir die R300pm is ek happy.. As die buurman se boom omwaai en my dak en wa plat val is ek gecover, as iemand hom steel by my huis, of inbraak, of as my kinders hom met hammer of klippe bykom (was hul uitdruklike woorde) of enige iets dan is dit "covered".. Want iets kan maklik met wa gebeur in stoor al is dit nie op die pad nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 12:39:53 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

As jy ouer as 50 is Probeer Integrisure 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 17:29:18 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2114
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons versekering is by Outsurance en het die wa ook daar verseker en nie probleme met hulle nie maar die woonwa is by Carasure want ons betaal 'n derde van wat Outsurance gevra het vir die wa. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 17:50:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy ouer as 50 is Probeer Integrisure 

Of Alexander Forbes

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 07:19:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons versekering is by Outsurance en het die wa ook daar verseker en nie probleme met hulle nie maar die woonwa is by Carasure want ons betaal 'n derde van wat Outsurance gevra het vir die wa. 

Hoe werk dit by Carasure?  het julle ook 'n lysgemaak van al die ekstra kamp goed en dit gespesifiseer. Of laat Carasure toe tot 'n seker bedrag vir kamp bykomstighede.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 16:31:34 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5760
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek is ook by CaraSure,  ook nog nooit enige probleme gehad nie.

Die Exclusive
R30,000 vir my ekstras,
Movers en Aircon R 31,400.00.
R407.004

Die Gypsey 3B
R30,000 vir my ekstras, Camping Equipment.
R135.53

Sasria R7.04

Totaal vir die twee is R549.61

CaraSure is a product of iL Group (Pty) Ltd, Underwritten by Natsure (Pty) Ltd through Guardrisk Insurance Co Ltd. Both Natsure and Guardrisk are Registered and Authorised Financial Services Providers. The appointed Insurance Brokers, Administrators for CaraSure is PSG Insure.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 16:58:53 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Jy moet maar rond shop. Ek het die beste premie gekry by my huidige kort termyn verseekering vir my woonwa (PSG, Santam) en dan weer vir my voertuig by Outsurance. Ek het onlangs weer my voertuig geskuif na PSG want hulle het toe weer vir Outsurance geklop. Kry quotasies en skuif soos nodig. Beide gee uitsteekende quibeloose diens.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 17:02:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek weet ons praat eintlik oor woonwa versekering maar ek wil net noem dat Outsurance is nie soveel goedkoper nie. Kry 'n telefoniese kwotasie van hulle vir die kar en hulle kom in net R10 goedkoper as Mutual en Federal waar ek tans is. En dit sluit my Makelaars fooi in. Beslis nie die moeite werd om vir dit te skuif nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 17:28:01 pm
Limpopoboy
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 04 Feb 2020

And the company is??

 

Regards

 

Limpopoboy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 18:16:17 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2114
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Leon, soos Willem sin alle inhoud is gedek tot R30,000. As jy meer dekking wil hê is dit ekstra maar dit is nog steeds drie keer minder as Outsurance. 

Ons was by Outsurance met die wa maar ek het die indruk gekry hulle weet nie lekker hoe om die wa te verseker nie. 

Ander versekering nog steeds by Outsurance maar wa is by Carasure. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 10:52:32 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Ek ook baie tevrede met Outsurance. die is ons premie.  Ek dink nie dis te sleg nie.

SPRITE SPLASH 2007  R121,053  
– Accessories R20,175 
Premium R278.28

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 13:12:43 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

PSG Santam. 2015 Jurgens Exclusive, R300 000. Premium R205 p/m.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 18:35:18 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 308
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Ek weet ons praat eintlik oor woonwa versekering maar ek wil net noem dat Outsurance is nie soveel goedkoper nie. Kry 'n telefoniese kwotasie van hulle vir die kar en hulle kom in net R10 goedkoper as Mutual en Federal waar ek tans is. En dit sluit my Makelaars fooi in. Beslis nie die moeite werd om vir dit te skuif nie.

Also have insurance that covers all my houshold vehicle and caravan insurance and Mutual and Federal have been much better than OutSurance. I have  had a few motor claims including an accident for over R50000 which was my fault, and a sound system which blew up from electrical surges and i have never had a problem with claims. I think it helps to stay with one company as i believe it beneficial to stay with one bank (been with same bank since 1973 and same insurance company about 15 years) and this way you build up a track record.

I'm very surprised a company allows someone to take out insurance for the duration you take a van on holiday then cancel it after, and do this repeatedly. Insurance companies would not survive if most people did this, their survival depends on less claims than peoples regular contributions.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 19:10:56 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello P & P,

Might I suggest that while you are getting quotes for insurance you log on to SAARP,  read all about what they have to offer Retired persons, which includes special rates for Pensioners from Alexander Forbes.

Let me Know what you think.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 19:36:20 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Tony,

Sorry, got the wrong name, but if you are a pensioner , the advise remains the same.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 08:20:40 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

I think it helps to stay with one company as i believe it beneficial to stay with one bank 

Agree. That is another reason why I moved my Fiesta from Outsurance to my longest running insurer PSG. When PSG came very close to the same premium as Outsurance I moved the car to PSG. Insurance companies definitly look at how much you have paid them over the years to decide how readily they will approve your claim and how much lea-way they give you.

I recently insured my old Pajero for a week while we drove it down to Senekal before it was sold/collected a week later. No problems for R165.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:09:23 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 18 Sep 2019

Welkom op die forum. Versekering kyk waat hulle jou kan tap. Dis  hartseer en kopseer om

regte een te kry waar jy tevrede sal wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za