Charl, we have never seen an adjustable door step. At "Plastic Warehouse" you can buy a strong 2-tier step that can also serve as a door step, depending on how high it should be. (We use one of these at home to reach high cupboards). We have a single-tier step in our caravan. For us it serves as a step, a ladder and an extra chair for someone to sit on (when you run out of chairs). Very handy! Hope someone on the forum can help you with your query.
Omdat ons meestal by die dam kamp en dan so naby as moontlik aan die water stop sodat ons nie km's op hoef te loop karavaan toe en terug nie staan ons meestal op 'n redelike afdraende. Gevolglik lig mens die linkerkanste wiel hoog bo die grond om die karavaan waterpasd te kry. (Tensy mens die regtekanste wiel afhaal.) Maar dan moet die "step" in die eerste plek hoër wees en in die tweede plek staan die "setp" dan ook teen 'n helling. Ook is die grond, by die dam, heel ongelyk. Derhalwe het ek self toe 'n "step gemaak met elke poot wat onafhanklik verstelbaar is. Nou kan mens die "step" ook waterpass neersit en effens hoër sodat my vrou met die kort beentjies ook die "step" makliker kan gebruik. Maar ek is seker ek kan die ding nog met 'n twee "step" ook maak. 'n 2 "step" step met onafhanklik verstelbare pote. Oulike idee wat julle my nou gee!
Charl I imagine the easiest would be to build your own "ladder", two lenghts of tubing with two tiers, this way, you cou k d ket it hook onto the door bottom and rest on the ground?
The problem with small step ladders are that they have a handle at the top, which will boycott you when using it as a door step.
We bought a small chair / steppie for my wife and use it like Freda for extra uses. For the tent, I have a three tier foldup step ladder I got from Makro recently.
Dankie vir die belangstelling - wat van so iets op die foto maar mens maak die pote om te verleng met hoogte verstellings. As ek moet skat is daardie bene so 120mm en sal mens moet asny en ander oor moet vassit met verstelbare beentjies. Ek gaan vir een van my vriende vra om te help bou of is daar iemand wat al klaar so n trappie bou in sy aluminium werkswinkel.
Thanks for interest - what about removing the existing legs of this picture example and fit a new set over to suit sliding legs with settings. I am to ask one of my friends or is there some existing aluminium shop that do this.
Charl, ek het die trappie by Gibon Caravan in Vanderbijl gesien vir R355.00 maar dit is nie verstelbaar nie.
dankie, kan werk. ek sal my vindinge hier pos...
Charl ek dra nie kennis van so produk nie. Sal seker maar een moet laat maak soos jy tereg noem.
Johann, die trappie op jou foto lyk baie oulik, maar is so te sê dieselfde grootte/hoogte/oppervlakte as my "plastiek trappie" wat ek by die huis het, wat natuurlik ook nie kan verstel nie. Maar myne is baie ligter en makliker om te vervoer, en boonop seker 'n kwart van joune se prys Ek mag natuurlik verkeerd wees, maar het mens regtig 'n hoër trap as dit nodig vir opslaan?
Johann, die trappie op jou foto lyk baie oulik, maar is so te sê dieselfde grootte/hoogte/oppervlakte as my "plastiek trappie" wat ek by die huis het, wat natuurlik ook nie kan verstel nie. Maar myne is baie ligter en makliker om te vervoer, en boonop seker 'n kwart van joune se prys Ek mag natuurlik verkeerd wees, maar het mens regtig 'n hoër trap as dit nodig vir opslaan?
Freda, nee dit is net 'n trappie wat ek vir Charl 'n foto van geneem het van een wat ek by plaaslike karavaan winkel gesien het, ek stem saam dit is nogal duur.
Wat die opslaan betref, die Penta se middel paal, (aan die karavaan self), steek hoog uit, so los paaltjie wat inhaak, en om die dwars paal daar in te pas sonder om iets te buig, is moeilik.
My vrou het so plastiek stoeltjie, maar ek trap dit plat en ek weeg maar min, daarom het sy vir my die drie trap leertjie gekoop.
NB Ek vermoed deels omdat dit ook by die kleurskema pas
Freda, nee dit is net 'n trappie wat ek vir Charl 'n foto van geneem het van een wat ek by plaaslike karavaan winkel gesien het, ek stem saam dit is nogal duur.
Wat die opslaan betref, die Penta se middel paal, (aan die karavaan self), steek hoog uit, so los paaltjie wat inhaak, en om die dwars paal daar in te pas sonder om iets te buig, is moeilik.
My vrou het so plastiek stoeltjie, maar ek trap dit plat en ek weeg maar min, daarom het sy vir my die drie trap leertjie gekoop.
NB Ek vermoed deels omdat dit ook by die kleurskema pas
Weet ons maak n bohaai oor n trappie maar, ek het in of Sleep of Outdoor&Caravan n advertensie gesien van iemand wat trappies maak (kry nou nie uitgawe nie..) en het gehoop iemand ken hom of is dalk op die forum. Ieder geval, ek weeg 95kg en het my trappie wat 3 maande oud was stukkend getrap/gestaan en onder die verf en sweis plekke was daar baie roes. Die foto sal ook verduidelik waarom ek n trap/leer nodig het. Die Xcape se tent is baie "ge-edit" om ook n toe badkamer te skep. Die deur na die badkamer is nog "inwording" en verduidelik hoekom dit so skeef hang.
Baie dankie vir julle insette en ek sal op die onderwerp in die forum wys wat ek gedoen het in die nabye toekoms.
Het iemand al na so iets gekyk, automatiese trappie van Thule. Weet plastiek trappie is cheaper maar vir die gadget persoon trek dit aandag
Thule Step 12V Slide-Out 400
Juan, waar het jy die info gekry van die Thule trappie. Ek is al lank op soek na soortgelyke ding om die ou mense makliker in my tipper te kry.
Ek glo darem hulle sal 'n gewig spesifikasie hê.
Gekry van https://www.thule.com/en/gb/products/rv-accessories/security/steps
Gaan kyk na hierdie skakel, daar is 3 verskillende hoogtes.
Die inligting hier onder is verkry by hierdie skakel.
The Omni-Step ("The ideal help", to quote Omnistor's catalogue) is available in a number of manual and 12v electric motorised designs, all of which have different sizes. The manual steps have to be unfolded and folded by hand. The 12v electric versions are operated using a switch mounted within the motorcaravan's habitation area, and conform to the relevant EMV and CE standards. The design and manufacturing quality standards of all Thule|Omnistor Omnisteps exceeds European standard EN1646. The corners of the step are rounded and give light in the darkness
As standard, a warning switch is supplied with the step for the connection of a warning lamp or buzzer in the vehicle so that you cannot accidentally drive away with the step out. Also standard in the box with every electric step is a step control switch to mount inside your motorhome.
Optionally, for maximum visibility on a dark campsite, your motorised Omni-Step (post 2003 and not for Slideout 700) can be fitted with a set of LED lights (1 set per step). Another option with motorised steps, is a relay to automatically fold up the Omnistep when your motorhome's engine starts; this is such a valuable safety feature that we feel it really should be a standard fitment. An Omnistep control box can be installed as another option, and it will automatically extend and retract a 12v step whenever the door is opened and closed; this can be especially useful in a van or minibus, for maximum passenger safety.
The steps are made of corrugated anodised aluminium, the fastening frame from aluminium or warm zinc plated steel.
Features common to all Thule | Omnistor Omni Steps include:
With all these benefits as standard, it's no surprise that the Omni-Step is fitted as standard by many manufacturers of coachbuilt motorhomes, and campervan converters.
Omnistor offers a substantial range of Omni-Steps, and for your convenience you'll find the full range of Omnisteps, together with those from other manufacturers, broken out in this table:
OTHER MANUFACTURERS: If you do not want an Omnistep then you may wish to look at Project 2000 Steps, Tecno Electric Steps or Fiamma Steps instead.
Mounting kits exist (and are required) for many vehicles. Omnistep spare parts are also readily available.
Or, if you prefer, please browse the full range of Omni-Steps and accessories below, and if in doubt contact us for help.
Sien dis beskikbaar in Benoni.
Sal my broer vra om bietjie daar te gaan rondsnuffel.