English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 293
Total Views: 82 426 175
topics: 10 883
replies: 126 246
views: 38 905 490
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan Cover

replies: 12
views: 234
22 Oct 2019 @ 09:07:04 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 06 May 2015

Goeiedag mense, ek is opsoek na n "caravan cover" vir n Jurgens Expo enige idees waar kan ek vir n goeie prys koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:36:52 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Probeer die campworld winkels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:41:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Omtrent al die Campworld en Leisure World winkels verkoop teen dieselfde prys.  Hulle dra nie juis 'n groot voorraad van dit nie so kanse is dat hulle dit gaan bestel. Tensy jy gelukkig is.

So met die bestel gaan jy in elkgeval wag.  So ek sal aanraai jy 'n kwotasie kry van plekke soos All Out Doors en ander plekke wat met tent seil werk.

Kanse is goed jy dalk daar dit teen 'n beter prys kan kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:50:50 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek het vir my een by Allout Canvas in Pretoria laat maak. Kwaliteit lyk goed en het baie positiewe terugvoer ontvang. Hulle is in Pretoria.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:52:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14140
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hou ook van wat ek sien op alloutdoors se website.

Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:11:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14140
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kan hulle ook probeer...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:17:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Goeiedag mense, ek is opsoek na n "caravan cover" vir n Jurgens Expo enige idees waar kan ek vir n goeie prys koop.

Danie ek stel voor jy gaan soek ook verdere info oor 'n "Caravan Cover" hier op die forum.  Daar het die forum lede hulle insette gegee raakende voordele en nadele van so "Cover".

Gaan lees daar voor jy een koop.  

Ek byvoorbeeld sal nooit so iets oor my wa trek nie. Veral nie as hy in die son gaan staan nie.  Doen so bietjie navorsing dan kan jy die info wat weergegee word toepas op jou self en omstadighede en so bepaal of die cover VIR JOU gaan werk of nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:12:55 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 530
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Danie, kontak Canvas and Aluminium Concepts by 011 613 2916 webadres www. caconcepts.co.za

Hulle is die vervaardigers en verskaf fers aan die Campword winkels. Hulle is geleë in Edenvale direk langs Kempton Caravans. Produk is van baie goeie gehalte. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:19:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy nou kom die mense met die kontak besonderhede navore.

Dink jou beste bet is om met 'n vervaardiger te praat want die plaas ritssluiters op plekke waar jy dit wil hê en so aan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:08:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Saftrade. Www.saftrade.co.ca

Chris 083 2608690.

chris@saftrade.co.za

Hy maak wat jy wat hoe wil hê.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 20:17:37 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 647
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Danie jy kan myne kry vir 50% van die nuwe prys. Het hom net een keer vir n maand of twee gebruik vir my Fleetline. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 06:58:53 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 766
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek het vir al my karavane wat ek gehad het by ALL OUT DOORS laat maak. Hy maak dit as 'n Custom Fit en ek hou van sy kwaliteit. Praat met Romeo.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 07:46:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het vir al my karavane wat ek gehad het by ALL OUT DOORS laat maak. Hy maak dit as 'n Custom Fit en ek hou van sy kwaliteit. Praat met Romeo.

Die voordeel van laat maak is jy kan ritsluiters insit by deur en kant vensters net soos jy goed dink.

So kan jy lug deur die wa laat trek sonder om die cover af te haal.

Zip oop en maak deure en vensters oop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required