English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 785
replies: 6 416
views: 2 395 745

Caravan Bike Buddy

replies: 5
views: 266
17 Jun 2020 @ 13:06:28 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Splinternuwe "Caravan Bike Buddy". Nog nooit gebruik nie. R1500 Hy pas op die "A" raam en geen gate is nog om te boor nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 14:00:16 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Hierdie ding werk puik en is baie lig. Ek het een ook hier op die forum gekoop en was nog nooit spyt nie. Maklik om aan te sit (myne los ek permanent op die woonwa) en om die fiets op te sit en af te haal. Puik produk!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 15:45:12 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Middag Willem.

 

Is die bike carrier nog beskikbaar, en sal dit op my 87 Caravette werk. Die boks is nog op die A frame. 

Sien jy is van Bloemfontein.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 21:29:10 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Hi Jaco, ek ken nie die Caravette nie, maar hy pas op die Jurgens modelle. Die plate waarop sy naam staan kan smaller of breër gestel word. In elk geval, hy is nog beskikbaar.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 08:27:25 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Dankie Willem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2020 @ 13:25:01 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Verkoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za