Ek het ook vir my (van ou draad) albei proppe se kleur kodes gedruk en gelamineer, dit is in die nose cone geplak .
Dit het al baie handig te pas gekom.
Ek onthou die kodes redelik goed. Maar net vir ingeval is 'n afskrif in die karavaan "tool-boksie".
Hier is een wat ek vir myself gemaak het omdat ek n dummy is as dit by die dinge kom. Ek het die ander kleur kodes gesien soos hier bo, maar ek het nie geweet of die prent verwys na die male of female plug nie en het myself lekker deurmekaar gekry met die hele spul.
Nadat ek hom mooi uit gesort het, het ek die dokument gemaak sodat ek nie weer vergeet nie. Veral as n mens lang die pad sit met n probleem.
Nou weet ek nie om die pdf aan te sit nie......
Nee o griet. Nou is daar sommer ander goed ook op.
Admin. Delete maar die deurme kaar spul.
Dankie
Laaste probeer slag.
Hier is n link.
https://www.dropbox.com/s/583m40o6r9bxehx/Trailer%20plug%20for%20Dummies.pdf?dl=0
Caravan & Trailer Wiring
I can never find this diagram when I need it -- so here it is!
This allows you to connect up the wiring to tow a caravan or trailer.
If you have a modern caravan, refer to the dealer as they may have an additional socket wired up to allow fridges etc to be run! The orientation of this picture is if you were looking into the socket on the tow bar from behind the car. This is the Female connector. The Male connector is the one on the trailer/caravan.
Road safety requires working brake lights and turn signals to help keep other motorists aware of your intentions as you drive. These safety factors become even more important when you're towing a caravan or trailer, since you are effectively increasing the "length" of your vehicle and decreasing its maneuverability. Since the caravan is likely to block your vehicle's brake lights and turn signals, trailer lights help ensure that safety isn't compromised when you tow.
Important: Before beginning this installation, check your vehicle's owner's manual and/or the service manual to familiarize yourself with the wiring of the rear lights on your vehicle. Also follow the instructions that come with your light kit, as there may be slight differences among brands and styles.
Socket and plug wiring instruction
Normal 7 core wire (, 8mm gauge) Socket.
Note. Pins 5 and 7 are normally bridged.
The Earth. (No 3 – white)
The tow hitch of the van or trailer must be on the tow bar of the vehicle so as to create an efficient earth connection. Terminal no 3 (white) has a wire connected at the socket so as to ensure that the trailer/caravan is also connected, and this white wire must be connected to the chassis of the towing vehicle as well.
The Spare/Fridge. (No 2 – Blue) is used to connect the fridge. A 15amp fuse connector should be connected as a safety precaution. It is recommended that a tow bar/trailer specialist undertake this operation.
Jakkals, jy behoort die pdf te kan download van die dropbox link wat ek net voor dit geplaas het.
Groete
Hi André,
Ek moet jou komplimenteer met jou diagram.
Dit is vir my die mees logiese en maklik verstaanbaarste wat ek nog teëgekom het.
Wees verseker, as dié dom Soldaat dit kan verstaan dan is hy bruikbaar.
Elkeen probeer verduidelik -- as jy van agteraf kyk -- of as jy na die prop kyk en wat-ookal.
Ek laaik joune kwaai - klaar in kleur geprint en ge-lamineer.
Nou gaan hy na die wa se neusdelksel toe en miskien nog sommer een in die Tipperkie.
Andre, soos ek se, dit het my so deurmekaar gehad dat ek nie kop of stert kon uitmaak nie. En hoe meer ek die karavaan met die trailer en die bakkie met die kar vergelyk hoe minder kon ek hom onder die knie kry.
Toe belsuit ek om die ding vir myself so maklik moontlik te maak. Ook sodat ek oor n jaar of 2 nog kan verstaan wat ek gedoen het.
Ek is bly as dit iemand anders kan help.