Shoe dis nogal 'n redelike verskil tussen die provinsies.
Ek het altyd gedink die Kaap is die duurste, maar duidelik nie meer nie.
There is a transaction fee to be paid on top of that in the Cape it's R72.00
We also pay the transaction fee of R72 in Gauteng
Jip, het Junie not so oor die R1000 + betaal.
Dis darm maar erg.
vir laat betaal op my bakkie het ek R1300 uit gehaal..
Eerder die bietjie boete betaal as om weer deur die toets ding te gaan.
Stem....mens wil nie onnodig deur daai oefening gaan nie. Boete is gewoonlik darem nie rof nie. Daai R1300 sluit dink ek jou agterstallig in.....so dis 13 of 14 maande se lisensie geld, afhangend hoe ver jy agter was. Het ek dit reg so?
En jou nuwe datum skuif aan.. Ekt dit gedoen om my karre en karavaan te laat sinkroniseer dat ek als gelyk doen met een trip.
Dankie hiervoor. Dit is nogal insiggewend. Dit het my opgeval toe ek so twee maande terug die Fortuner, Rav en karavaan hier in KZN registreer het. Dit was duurder as Gauteng. Die slegte daarvan is natuurlik dat al drie voertuie nou in een maand lisensies moet kry.
Stem versker saam dis n ander monster daai.
[quote]1012,250175897[/quote]
Stem....mens wil nie onnodig deur daai oefening gaan nie. Boete is gewoonlik darem nie rof nie. Daai R1300 sluit dink ek jou agterstallig in.....so dis 13 of 14 maande se lisensie geld, afhangend hoe ver jy agter was. Het ek dit reg so?
Dis reg Geert.
Dan is ek baie bly my Tipper en Maia se lisensie gelde word nie in een maand hernu nie.
Dit sal n duik in jou sak maak as dit so is.