Ek het bietjie ge-google vir pryse op canvas dome tente. Hoe vergelyk Makro se canvas Campmaster tent met ander plekke se tente soos Tentco....is daar verskil in kwaliteit. Of is daar ander plekke se tente wat jul sal aanbeveel?
Geert gaan loer ook in by Outdoor Warehouse. Hul canvas tente is ook van 'n baie goeie gehalte.
Makro se tente is grootendeels Campmaster produkte. Sou jy 'n Canvas tent daar kry is dit maar 'n Tentco of so derglike produk. Koop dan eerder direk by die vervaardiger.
Ek het 'n Campmaster Boland Dome tent en 'n Gazebo van dieselde ripstop materiaal. Dit gaan seker nie so lank hou soos 'n Canvas tent nie maar vir die kere wat ons dit gebruik werk hy baie goed, slaan net so maklik op maar is baie ligter.
Ons het hom nou al shoe....... 11 Jaar en hy werk nog goed. In 2011 het ons om al 3 jaar gehad toe het van die nate effens water gelek met reen. Ek het net die nate met daai aerosol seel middel gespuit en tot 'n jaar terug is als nog puik.
So ek glo die onderhoud intervalle is net meer gereeld as wat dit is met 'n canvas tent.
Geert ek het so jaar gelede vir my 'n Tentco Savanna 3m x 3m gekoop vir wanneer ons vinnig wil wegglip vir n aand of twee of as die kinders dit wil gebruik en ek kan net met lof praat daaroor. Dis n sterk tent wat heel maklik opslaan en ons het al sterk wind by die see sowel as reen gehad en geen probleme ondervind nie. Die tent het my onder R3k gekos maar as ek reg onthou was dit nie geadverteer in hulle brosjure nie, ek het dit toevallig raakgesien toe ek 'n pryslys aangevra het.
O ja onthou as jy 'n dome tent opslaan om die ingang van die tent in die wind rigting in te plaas. Sodra jy erge wind het maak die deur net effe oop die wind druk daar in en bol die tent uit. Buite baie wind maar binne steed niks wind nie want dit kan nie daar uitkom nie. As jy dan die tentbasis mooi vasgeslaan het gaan daai tent nêrens heen nie.
Kom die wind van die kant af druk hy die tent plat of skeef.
Daar is wel 'n verskil in kwaliteit, maar die belangrikste is waarvoor jy hom gaan gebruik.
Indien jy hom sou min gebruik en slegs gaan gebruik per geleentheid soos benodig, sou ek eerder die goedkoopste een neem ongeag die kwaliteit.
Ek het nou al vir jare 'n Campmaster wat nogsteeds hou. Ek het destyds 'n Geelon fabrikaat by Midas gekoop, 'n 4-man. Die verkoop prys op daardie stadium R299-00. Almal het gesê dit is klomp gemors.
Ek ry met hom in my karavaan se nose cone rond en gebruik hom slegs per geleentheid soos benodig.
Met die laaste advertensie uitgawe van Midas het ek gemerk dat hulle verkoop nou teen R 1300-00 elk.
Wonder wat is die gemors gedeelte daarvan as myne nou al bykans 5-jaar lank hou?
We had a Tentco 2,5X2,5 Dome tent for many years and trips and sold it for alot more than I paid for it when we got the caravan.
The quality is of the best and the after sales service from Tento in Jet Park excellent.
From the Tentco, advertisment they supply the following stores ; Outdoor Warehouse, Camp and Climb, Kaap Agri, AGRA, Agri Land, after camping with a highking total hight of about 1,2 meters nylon tent for about 20 years only caught out in flooding conditions 3 times, but due to age have now upgraded to a bow tent where the life partner and I can stand up and change. What an improvement in camping experiances.
The bow tent with all the camping gear inside do not need to be pegged down.
Erection of bow tent (2,25m high) was problimatic, as we where doing it wrong
1) lay out tent
2) insert spring steel bow, (there still seems to be a argument of inside or outside hole on the ground sheet holding position, you decided best for you, we dont peg, so easy on out side hole)
3) open enteranche and tolt steel side ways untill it is managabil for you and clip in tent from top downwards, only two to three on each leg , step out side ,then erect tent as designed
Tent "sweat" easy and is fully dark on inside if fully all flaps closed, so you can sleep ate, relex you are camping
Sorry, the second pic should be the last one.
Hi
Sharing links to this same question I asked a few years back. The replies back then really helped us decided which way to go. Looks of great advice.
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Need-some-Advice-on-Tents-and-Trailers.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250039242#ForumsAnchor
Also sharing our buying experience which was a little bit of a mission.
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Tentco-Adventure-in-Tent-Buying.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250039352#ForumsAnchor
All this aside 5 years (almost) down the line that hard work checking and double checking paid off. We have spent many weeks in those 3x3 Domes camping in everything from 46 degree heat waves in Kruger over December to Winter camping in -0 on the Vaal banks. The tents are solid, never had so much as a rip/popped zip/clip come lose or tear. I have 2 heavy on everything boys and hubby and I are big people too and our domes have endured. We have had our air mattresses floating in the tents along with all our stuff when we got caught in a flood in Satara a few years back. The water was just below my knee and the high protected sides of the dome stopped any water getting inside, this was not something we ever thought about when buying but people near us with the other brand of dome had lower protective sides and they were bucketing water out of their tent. We were bone dry while watching the devastation around us as other people’s tents were literally flattened and torn apart by the wind and force of the water bearing down on them. Our Tentco weathers a storm like water runs off a ducks back. I wax the seams every 12 - 18 months or so and we make sure when we pack up we clean and wipe off all moisture/dust before putting them away.
The only negative's and they are small ones at that camping in the cold means condensation and a lot of it. Their sides means they are perfect for making rivers that run down the walls and wet anything touching the sides. You can't close up all windows and sleep as you will wake up wet. No matter how cold it is you have to open a flap to allow the tent to breath. But that happened with our Kavango too so maybe it's just a general camping thing.
Secondly, the canvas stains badly when hit with bird poop that is not immediately cleaned off. We made the mistake of setting up under a berry tree in Kruger during a 3 week stay and every bird in Kruger (it felt like) pooped red/violet/pink poop on our dome cover. I gave up trying to clean it there and figured I would sort it out at home but unfortunately it never came out, despite many attempts so we have a slightly pinkish cover for our tents. It's not the end of the world.
All this said taking the time to inspect the tents before taking them home and making sure I was happy with the quality has really paid off. I highly recommend Tentco 3x3 Senior Dome tents. In summer those huge windows allow for the most fantastic airflow that keeps you cool and in winter …..Well it’s still bloody freezing but a flap open up top and you will survive. Great value for the price and I have no doubt I have many more camping adventures ahead in them.
Tentco produk is uitstekend en hulle na verkope diens is ongelooflik dis maar my opienie
Goeimiddag Geert en ander Kampers,
Eerstens moet ek aan Geert (Relaxed Camper) om verskoning vra dat ek nog nie gereageer het op sy versoek oor my Choppertent wat ek as te koop aangebied het op my 2006 Surfer draad nie.
Magda het ongelukkig in tussentyd op haar vriendekring ons Choppertent reeds gesmous.
Ek kan egter soos van die ander kampers hierbo die kwaliteit van die Tentco tentjies aanbeveel. Ons het ons s'n reeds van 1993 af en hy het die twee Smit Boeties, onder toesig en later jare sonder toesig op hengeltrips en wie weet wat nog oorleef.
As hulle hom nie kon deurtrek gaan niemand nie.
Het twee jaar gelede 'n 3x3 Tentco canvas tent gekoop vir ons Namibië toere op 'n "special" by Outdoor warehouse. Kom in Namibië en Sportsman warehouse het dieselfde tent vir R400.00 goedkoper as my "special". Baie tevrede met tent maar mens moet maar rondkyk vir pryse.
Goeimiddag Geert en ander Kampers,
Eerstens moet ek aan Geert (Relaxed Camper) om verskoning vra dat ek nog nie gereageer het op sy versoek oor my Choppertent wat ek as te koop aangebied het op my 2006 Surfer draad nie.
Magda het ongelukkig in tussentyd op haar vriendekring ons Choppertent reeds gesmous.
Ek kan egter soos van die ander kampers hierbo die kwaliteit van die Tentco tentjies aanbeveel. Ons het ons s'n reeds van 1993 af en hy het die twee Smit Boeties, onder toesig en later jare sonder toesig op hengeltrips en wie weet wat nog oorleef.
As hulle hom nie kon deurtrek gaan niemand nie.
Hi Andrè. Geen probleem nie. Ek het prys oorspronklik vir vriende gevra wat een gesoek het. Hulle het toe oor die naweek al een gekoop by Makro vir n goeie prys want hulle is reeds gister wildtuin toe. Toe ek hoor hoeveel hulle betaal het, was ek verbaas en daarom hierdie navraag.....want ek wil miskien ook een koop. Prys was R2999 vir n 3x3
Wow....dankie vir almal se deeglike terugvoering....dit word regtig baie waardeer!!!
Die Campmaster 3x3 tent se gewig is 19kg en die Tentco se 3x3 tent se gewig is 25kg. Kom die verskil nou in by die dikte van die canvas?
Ja verseker die materiaal en dan die boog pale wat gebruik word.
Ons gebruik ons dome tent slegs as ons 'n oord wil besoek maar die roete daarheen laat nie 'n pad wa toe nie. Dus kamp ons maar min met hom of die kinders gebruik dit as hulle saam met ons gaan kamp.
Vir die doel werk die ligter materiaal al vir 'n paar jaar goed. Die swaar canvas is dalk beter as jy die tent tenminste 1 keer 'n maand gaan gebruik.
Dis hoe die Boland Dome tent lyk ook 3 x 3 meter.
Ja verseker die materiaal en dan die boog pale wat gebruik word.
Ons gebruik ons dome tent slegs as ons 'n oord wil besoek maar die roete daarheen laat nie 'n pad wa toe nie. Dus kamp ons maar min met hom of die kinders gebruik dit as hulle saam met ons gaan kamp.
Vir die doel werk die ligter materiaal al vir 'n paar jaar goed. Die swaar canvas is dalk beter as jy die tent tenminste 1 keer 'n maand gaan gebruik.
Die dikker canvas....gaan dit beter wees teen koue en hitte? Gaan dikker canvas beter weerstand bied teen koue in die winter en gaan dikker canvas beter weerstand bied teen hitte in die tent in die somer.
Die tent wat ons tot onlangs gebruik het was n Coleman nylon dome tent. Sodra die sonstrale vir n paar minute op die tent skyn, dan braai jy al daar binne uit....en in die winters is dit basies onuithoudbaar koud daar binne gewees. Om hierdie probleme meer hok te slaan....sal dit wyser wees om vir die dikker canvas te gaan? Of gaan die dikte van die canvas nie veel invloed hê op hierdie elemente nie?
Ons het n Campmore Tourer wat baie goed vergelyk met die Tentco se reeks. Ons het die tent laas jaar vir 9 dae elke dag en opgeslaan/afgeslaan soos wat ons die Tankwa Camino gestap het. Een nag was daar n wind wat almal se gewone tentjies plat gewaai het. Daai canvas tent het gestaan. Persoonlike sal ek nie Makro se canvas koop nie, hy voel bietjie dun. Verder gebruik ons die tent vir vinnige trips wanneer ons die karvaan wil sleep nie. Ek weet ons gaan nog baie baie jare se diens uit ons Campmore kry.
Die dun nylontente is almal stukkend geslaan tydens die onlangse haelstorm in Skukuza.
Die seiltente het gehou.
Tentco produkte is baie goed en sal jou lewe lank hou, al is jy nou eers in jou twintigs :-)
Ek beveel ‘n silwerseil aan - dit hou die hitte uit en die voël gemors af.
Ons het n Campmore Tourer wat baie goed vergelyk met die Tentco se reeks. Ons het die tent laas jaar vir 9 dae elke dag en opgeslaan/afgeslaan soos wat ons die Tankwa Camino gestap het. Een nag was daar n wind wat almal se gewone tentjies plat gewaai het. Daai canvas tent het gestaan. Persoonlike sal ek nie Makro se canvas koop nie, hy voel bietjie dun. Verder gebruik ons die tent vir vinnige trips wanneer ons die karvaan wil sleep nie. Ek weet ons gaan nog baie baie jare se diens uit ons Campmore kry.
Outdoor Warehouse hou beide aan....hulle sê dat Campmor die beter opsie is as Tentco
Sou julle die een met afdakkie aanbeveel of sonder....sit mens ooit onder daai dakkie?
Geert, my keuse is die een met die afdakkie. Stem met sit nooit daar nie, maar dit is baie gerieflik as dit reen.
Verseker met die dakkie. Help teen die son en reen en rond die tent mooi af. Betaal die paar rand extra vir die dakkie.
Ek kan jou die versekering gee dat beide die dik en dun materiaal tente ewe koud is gedurende die nag. Ek het twee van die dik seil dome tente gehad en nou die dun seil een. Die verskil kom maar grootendeels in die oggende. Die dikker seil word dalk vinninger deur die son warm gebak maar die trade off is die dunner seil word vinniger droog na 'n nag se dou.
Maxcon vervaardig n canvas konneksie tussen jou dome tent en gazebo. Dit sal natuurlik heerlik werk vir daai dae wat dit reën....word nie nat as jy tussen die twee beweeg nie, en behoort ook nie nat te reen binne as jy deur oopmaak om in/uit te klim nie
I have a 3m x 3m Cotton canvas tent with an enormous fly sheet extending about a meter all round which I havn't used for several years now we have a van. If you are interested. I also have two sprung stretchers and a custom built camping Kitchen in a box
I tried to load a picture but got it all screwed up. let me know if you want to see more.
I have a 3m x 3m Cotton canvas tent with an enormous fly sheet extending about a meter all round which I havn't used for several years now we have a van. If you are interested. I also have two sprung stretchers and a custom built camping Kitchen in a box
I tried to load a picture but got it all screwed up. let me know if you want to see more.
Do you have a price in mind?
Hello Geert,
Up to this point I hadn't even thought of selling the tent, why not have a look at it and if you like make a reasonable offer.
I just don't get it right to put a picture here but I will try again.
Hi Geert,
The Tent is very similar to the one in this photograph and is 3m x 3m, I am not sure of the height, but you have to reach up to switch on a lamp hanging in the middle
Hi Geert,
The Tent is very similar to the one in this photograph and is 3m x 3m, I am not sure of the height, but you have to reach up to switch on a lamp hanging in the middle
Thank you Brian....I will forward photo to family member that is looking for a new tent
Ek is opsoek na n canvas of ripstop flysheet vir 3x3 dome tent