English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 163
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 320 123
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 303
replies: 117
views: 11 056
topics: 1
replies: 7
views: 100
Cango Mountain Resort
Western Cape, Oudtshoorn
1
Total Ratings: 1
0   
1
Rated: 09 Apr 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Cango Bergoord Gekose Oord

replies: 7
views: 100
23 Aug 2019 @ 09:12:23 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Cango Bergoord - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Kango Bergoord is jou wegbreek na die berge. Geleë slegs 25km vanaf Oudtshoorn en 10km vanaf die Kango Grotte, bied Kango Bergoord ‘n vakansie met ‘n rustige en gerieflike omgewing. Grasbedekte woonwa en tent-staanplekke met kragpunte asook waterpunte naby. Ablusieblokke met voldoende warmwater. Ons bied jou ook die keuse van of 4-bed of 6-bed baksteen chalets en 4-bed houthuise wat toegerus is, met hul eie swembad area. ‘n Speelpark, swembaddens, putt-putt, voëlbesigtiging ens is ook tot jou beskikking.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 10:12:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons was twee jaar terug daar om te gaan kyk hoe dit lyk. 

Dis erg oor vakansie dae en Desember met die dag besoekers. 

In die week was dit stil want ons het kort pad daar verby Grotte toe. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 11:49:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis mos naby daai dam wat daar in die Swartberg is.  Draai regs af oppad Grotte toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 14:31:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis mos naby daai dam wat daar in die Swartberg is.  Draai regs af oppad Grotte toe.

Jip so tussen die bome. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 14:55:36 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Twee keer daar gaan inloer. Nie vir my nie dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 06:45:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nogal van die omgewing gehou toe ek een jaar gaan kyk het hoe dit daar lyk.  Sal bietjie gaan kyk of daar enige "Resort Rating" gedoen is van die oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:44:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Soos genoem het ons twee keer daar verby een Desember. 

Dit was toe van die dag besoekers en hulle het tot laat nag wat ons weer daar verby is nog geraas. 

Dit was toe Neef Herman nog op die forum was, en ons vir hulle gaan kuier het. 

Glo nie ek sal daar gaan staan nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 13:41:15 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 812
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years

ons self was 5 jaar terrug daar het twee aande daar oorgeslaap op daardie stadium het die oord erg aandag gekort, so ek weet nie hoe lyk hy vandag nie.

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required