English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 333
topics: 921
replies: 12 344
views: 3 196 696
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Campworld boekies

replies: 15
views: 467
20 Oct 2018 @ 20:37:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek mis daai Campworld boekies wat kwartaaliks uitgekom het.....met nuus oor nuwe produkte en specials ens. Ek het dit altyd geniet om daar deur te blaai

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 06:39:27 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ek ook!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 07:16:06 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek maak n draai so nou en dan om te sien watter gadgets daar is.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 08:04:23 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Ek mis dit nie. Dit laat my net opeindig met kampgoeters wat ek nie nodig het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 20:31:33 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek mis dit nie. Dit laat my net opeindig met kampgoeters wat ek nie nodig het nie.

Stem......

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 05:55:15 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Riaan, ek stem saam met jou. Mense sien die items en koop 'n item omdat dit "nice to have" is. Dit word 1 of 2 keer gebruik en dan lê dit en stof opgaar. Later word die item Egeadverteer omdat hy in onbruik is.

 

 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 06:14:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook maar altyd geniet om daardeur te blaai.  Hoofsaaklik om te kyk of daar nuwe idees in is.

Gelukkig myself kon staal om eers regtig te oorweeg of 'n ding bruikbaar is oor lang tydperk voor ek net koop.

Hulle kan dit maar weer versprei. Ek sal daardeur blaai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 06:47:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Riaan, ek stem saam met jou. Mense sien die items en koop 'n item omdat dit "nice to have" is. Dit word 1 of 2 keer gebruik en dan lê dit en stof opgaar. Later word die item Egeadverteer omdat hy in onbruik is.

 

 

 

Miskien is die boekie dan beter? Ek het ook al baie wit olifante gekoop....veral by Outdoor Warehouse is die verleiding vir my.groot. Met n boekie kan jy rustig by die huis besluit of jy dit nodig gaan hê of nie...

Miskien is dit hulle nuwe verkoops tegniek? ....hulle wil hê jy moet inkom in die winkel soos WJ hierbo? Kom in om te sien wat is nuut en loop met n sak vol ander goed daaruit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 07:08:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is maar 'n sukker vir die tipe winkels.  Los altyd die beursie in die Tipper. Slegs as ek regtig op iets afkom wat ek wil koop sal ek dan stap om hom te gaan haal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 10:42:00 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

My oorlede Pa het altyd die gesegde gehad, 'n man gaan winkel toe want hy weet wat om te gaan koop. 'n Vrou gaan winkel toe om te gaan soek wat om te koop.

Nou lyk dit vir my Geert en Leon val ook onder die laaste katogorie as dit by kamp toerusting kom. Leon hou die deur wawyd oop deur die beursie in die Tipper te los, maar die is reg voor die winkel se deur geparkeer.☺

Ek gaan slegs winkel toe as ek 'n spesifieke ding nodig het. Het nie 'n boekie nodig om te sien wat alles beskikbaar is nie. Die boekies is maar dieselfde as om in die winkel rond te loop en die oë kos te gee. Die probleem is egter dat die oë nie altyd net tevrede is daarmee nie. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 11:41:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie eers agter gekom dat hulle nie meer in omloop is nie.

Was in elkgeval net n brein spoel boekie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 13:00:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Omdat ons vêr van die kampwinkels af is, was dit lekker om die boekie te kyk en weg te gooi.

As ek in 'n kampwinkel kom, raak ek soos 'n vrou, ek loop en kyk wat ek nodig het.

By ander winkels gaan ek in as ek iets moet gaan koop wat ek nodig het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 21:17:45 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ons weet mos maar almal wat gebeur van rondloop en net kyk!!!!!!!!! So het ek ook maar my nuwe 2e handse koordlose boor onlangs gekoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2018 @ 14:23:40 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Hi Riaan

it's easier now you look online when they send you there monthly specials,

just join there online web site!

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 12:37:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sit vanoggend weer en dink aan hierdie boekie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:22:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stap maar by die Campworld takke in en gaan kyk, vat en voel aan als.

Dis dalk hoekom my vrou nie wil hê ek moet saam met haar by sekere winkels in stap nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required