English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 462
Total Views: 82 523 356
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 289
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 051

Campsite at Cape Vidal

replies: 11
views: 6212
23 Mar 2015 @ 11:30:59 am
Riaan
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 29 Oct 2007
Hi

We're booked for camping at Cape Vidal during July. Seems like all the good sites is already taken. The only ones available is 9 - 12, 31, 33 and 38. From the camp layout on their website it looks like I will be able to fit my Sprite Swing on 31, 33. Anybody out there who is familiar with the camp site that can give some advice on which of the sites is best?

Regards,
Riaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:34:45 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years

Welcome to the forum Riaan believe you will get a answer soon

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:52:12 am
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Riaan ek ken nie self die oord nie maar wat ek wel wil vra is: Ken jy die 7km grondpad?

As jy n trok het of iets wat horribale grondpad kan hanteer is jy okay want jy gaan meer as een maal daai paadjie ry dorp toe en terug. 

Ek het nie persoonlik ondervinding nie maar het gelukkig vroegtydig huiswerk gedoen en met heelwat mense vooraf gepraat. Die uiteinde was dat ons nie daar was nie! LOL

Voorspoed en geniet jou kamp!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 13:19:38 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het al 'n paar keer daar gaan kamp....................staanplek 33 is 'n puik een wat ook lekker groot is. Kry net 'n skerm om privaatheid te kry. Ons het al op 9 gestaan wat klein is maar die wa het daar gepas. Sy grond is net baie sag. Hou nie van 10 tot 12 nie. 38 is baie besig omdat die staanplekke in die sirkel baie na aan mekaar is....................ons hou van rustigheid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 13:42:23 pm
Riaan
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 29 Oct 2007
Dankie vir die terugvoer almal!

Heinrich, 33 klink goed - ons hou ook van rustig. Hoe ver is hy van die ablusies af? Ons het 2 kleintjies so pa of ma moet elke keer saamstap. As hy te ver is raak rustig onrustig :-).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 16:36:13 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 370
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Johnnie  waar is die 7KM grondpad laas toe ek Cape Vidal toe was was dit heel pad teer vanaf St Lucia tot in die Kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 17:50:28 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Riaan geniet en laat weet hoe jou ondervinding toe was
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 20:49:32 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Geniet dit daar

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 20:53:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Johnnie  waar is die 7KM grondpad laas toe ek Cape Vidal toe was was dit heel pad teer vanaf St Lucia tot in die Kamp

Weet ook nie van die grondpad nie?

Maar, dinge verander so gou.....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2015 @ 17:19:22 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

@ Tjaart en Hendrik en sommer al die ander:

Jammer oor die "grondpad-storie". Soos gesê was ek self nog nie daar nie. Laasjaar het 'n medekaravaner my die inligting gegee toe ek oorweeg het om 'n kamp daar deur te werk. Die man was seker maar so effens deur die 'grond' !

'n Vorige keer, twee jaar gelede het iemand wat graag daar kamp en visvang ook vir my so storie vertel toe ons in Scottburgh gekamp het. Hy het juis vertel dat hy maar baie stadig sleep op die stuk pad en gee nie om nie want hy kamp baie lekker daar.......?

Ek weet nie of daar dalk 'n ander toegangsrote is as jy van 'n ander windrigting aankom nie. Sal nie weet nie.

Dankie, nou weet ek ook!!undecided





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2015 @ 09:34:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Johnnie  waar is die 7KM grondpad laas toe ek Cape Vidal toe was was dit heel pad teer vanaf St Lucia tot in die Kamp


Pad is GETEER, no 33 is goed.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2015 @ 13:53:07 pm
Dorian
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 27 May 2013
Experience: 26 years

Tar all the way. Just look after your stuff with the thieving monkeys!! Otherwise a very nice place...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required