English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 563
Total Views: 83 853 238
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Campmaster thermo-electric cooler - spares

replies: 10
views: 140
08 Mar, 2020 @ 11:46:15 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 29 Apr, 2017
Experience: 33 years

Hi

Last week the magic smoke came out of a few components in our Campaster thermo-electric cooler.  Dismantling shows a short circuit of sorts at the small PCB that houses the hot/cold switch and LEDs.  Switch melted, as did a section of a 12V wire and the PCB is beyond salvage.  I suspect the switch to be the cause as no other damage is apparent.

 

Someone have a spare PCB for me, or a pic of the underside that I can attempt repair?

Maybe you can use what is left?  i only dismantled to assess damage, so all components are still there.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 16:42:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ken nie daai Bord nie.

Hier in Pta is daar plekke wat jou Kan help.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 18:30:57 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

I was tempted to mention my brother in law's opinion of thermo electric coolers, but in the spirit of good neighbourliness I thought better of it. smile

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 18:41:35 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Wel dit lyk na 'n warm konneksie wat tot die skade gelei het. Daai eenhede gebruik oor die algemeen baie krag in vergelyking met die hoeveelheid wat hulle koud maak as mens dit vergelyk met 'n kompressor kamp yskas. 

Dalk is daar iemand wat 'n naam of nommer kan gee vir plekke wat so iets regmaak.

Ek neem aan hierdie is 'n 12V en 220V model? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 23:00:56 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 29 Apr, 2017
Experience: 33 years

Ken nie daai Bord nie.

Hier in Pta is daar plekke wat jou Kan help.

 

 

dankie!  sal begin rondsoek.  nie gedink die parte is beskikbaar nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 23:02:02 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 29 Apr, 2017
Experience: 33 years

I was tempted to mention my brother in law's opinion of thermo electric coolers, but in the spirit of good neighbourliness I thought better of it. smile

can imagine.  but it's doing its job while weighing a lot less than the camp fridge/freezer ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 23:03:43 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 29 Apr, 2017
Experience: 33 years

Wel dit lyk na 'n warm konneksie wat tot die skade gelei het. Daai eenhede gebruik oor die algemeen baie krag in vergelyking met die hoeveelheid wat hulle koud maak as mens dit vergelyk met 'n kompressor kamp yskas. 

Dalk is daar iemand wat 'n naam of nommer kan gee vir plekke wat so iets regmaak.

Ek neem aan hierdie is 'n 12V en 220V model? 

jip - kortsluiting iewers - ek vermoed die skakelaar.

dis die 12V/220V eenheid, ja.

 

of iemand is in my bootjie en kan een maak uit twee :-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 05:44:49 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gee hom in by Game of Makro....hulle sal hom instuur na Campmaster. Tien teen een n ingevoerde produk van Mass Discounters waar jy nie  lokale parte sal kry nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 05:53:39 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gee hom in by Game of Makro....hulle sal hom instuur na Campmaster. Tien teen een n ingevoerde produk van Mass Discounters waar jy nie  lokale parte sal kry nie. 

011 254 9219

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 06:39:01 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 29 Apr, 2017
Experience: 33 years

Gee hom in by Game of Makro....hulle sal hom instuur na Campmaster. Tien teen een n ingevoerde produk van Mass Discounters waar jy nie  lokale parte sal kry nie. 

is by Game gekoop.  ek vermoed nie die geld werd om hierdie pad te stap nie.  dus die vraag (parte?) / aanbod (wie kan dit gebruik?)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 07:49:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Jy kan Campmaster ook kontak.  Hulle is iewers in Midrand.  My oorlede kampmaat het probleem gehad met 'n skeur in 'n tent wat hy gekoop het.

Hulle het nuwe tent sonder die pale na hom toe gestuur.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required