Can someone reccomend camps sites between Britz and Kuruman to make the journey shorte.
Also the best route with less potholes
Daar naby Kuruman is n mooi plek.
Laai die kamp en leef digitaal af op jou foon, dan het jy sommer hul kontak besonderhede en ander plekke waar jy wil gaan.
Baie vinnig as om hier vir n antwoord te wag.
Baie dankie. Sal kyk. Ons is by red sands geboek by kuruman. Soek net iets wat iemand kan aanbeveel 1/2 wat die pad korter maak
Daar is nie ander plekke nie.
Red Sands is die beter een.
Baie dankie.
Gehoop daar is iets tussen in. Wil ook weet watse pad is die beste vir die karavaan, want die platteland is vrot van reenmeters (potholes)
Dit is n lang sleeeep
Kyk na Boereplaas naby Vryburg en dan by Ventersdorp is Rietspruitdam en ook Amigios