English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 264 998
topics: 4 356
replies: 29 214
views: 17 317 236
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 652
topics: 1
replies: 0
views: 38
Camp Africa
Limpopo, Louis Trichardt
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 16 Aug 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Camp Africa Gekose Oord

replies: 0
views: 38
09 May 2019 @ 14:57:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2689
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Camp Africa - Louis Trichardt, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Camp Africa is 7km vanaf Louis Trichardt se middedorp, aan die kant van ‘n inheemse woud geleë. Camp Africa het 5 hutte, elk met twee enkelbeddens en een stapelbed. Ons het ‘n boskroeg, die hart van die kamp, ook ‘n gerieflike kombuis met ‘n kaggel vir reënerige dae. Vir groot kampeer-groepe het ons pragtige grasperke en ‘n klein ablusierondawel wat toegerus is met warm water, ‘n stort, wasbak en toilet. Bring die hele gesin vir ‘n droom-wegbreek en kom geniet ons wonderlike uitsigte en omgewing.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required