English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 210 927
Total Views: 81 451 136
topics: 10 119
replies: 113 996
views: 38 424 689
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Camdebo Natuur reservaat

replies: 16
views: 300
11 Jan 2019 @ 17:53:16 pm
Louw
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Was iemand dalk onlangs in die Camdebo?

Het dit gereen daar is dit groen?

Het julle baie wild gesien?

Is die karavaan park netjies en skoon?

Ons was nog nooit daar nie en wil great so paar dad daar staan.

JY IS WIE JY IS AS JY ALEEN IS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:39:02 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1003
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Louw kan net lekker wees.  Hopelik ry julle sinvolle antwoorde op die vrae.  groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:44:20 pm
Kilian
New Member
85% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 04 Dec 2014
Experience: 13 years

Was iemand dalk onlangs in die Camdebo?

Het dit gereen daar is dit groen?

Het julle baie wild gesien?

Is die karavaan park netjies en skoon?

Ons was nog nooit daar nie en wil great so paar dad daar staan.

Hi Louw ons was in Desember daar gewees maar nie gekamp in die oord nie maar wel die reservaat besoek. Soos almal weet is die Karoo baie warm en droog. Saans was daar donker wolke dan val daar net so vyf druppels dan is dit verby. Maar ek en Dennis (DK) het daar groot geword so vir my was dit normaal. By die vallei van verlatenheid is mooi. In Desember was dit so tussen 40 en 42 grade. Hoop jy geniet Graaff-Reinet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:48:35 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 615
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ons was so ‘n maand terug daar met die spesifieke doel om die plek te verken met die oog daarop om in die toekoms daar te gaan kamp. Die kamp self is nie vir dagbesoekers toegangbaar nie, en ek kan nie daarop kommentaar lewer nie. Die reservaat self is mooi, maar klein met nie veel wild nie. Ons het in ‘n kwessie van ‘n paar uur reg deur die plek gery - van die Valley of Desolation tot by die hoof-ingang. Ek was ‘n bietjie terleurgestel. Glo nie ek sal die moeite doen om daar te gaan kamp nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:22:01 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons het op 23 Nov gou in die kampeerterrein gaan inloer. Ek het by ontvangs gesê ons wil na die kampeerterrein gaan kyk omdat ons dit oorweeg om in die toekoms daar te gaan kuier. Kyk my resensie onder Resort Ratings. Oulike kampeerterrein!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 21:10:42 pm
Jan
New Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 May 2018

Dag sê uit Graaff Reinet. Ons gaan deur n baie groot droogte. 

Die dam is baie leeg. 

Ek het met manne gesels wat Desember daar oor gestaan het en hul was tevrede. 

Jy sal heelwat wild sien veral vroeg oggend. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 12:38:40 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6530
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dag sê uit Graaff Reinet. Ons gaan deur n baie groot droogte. 

Die dam is baie leeg. 

Ek het met manne gesels wat Desember daar oor gestaan het en hul was tevrede. 

Jy sal heelwat wild sien veral vroeg oggend. 

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 12:39:22 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6530
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hi Louw ons was in Desember daar gewees maar nie gekamp in die oord nie maar wel die reservaat besoek. Soos almal weet is die Karoo baie warm en droog. Saans was daar donker wolke dan val daar net so vyf druppels dan is dit verby. Maar ek en Dennis (DK) het daar groot geword so vir my was dit normaal. By die vallei van verlatenheid is mooi. In Desember was dit so tussen 40 en 42 grade. Hoop jy geniet Graaff-Reinet

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 20:55:32 pm
Louw
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Dankie vir al die inligting ek wardeer dit opreg. DIE FORUM IS TOPS.

JY IS WIE JY IS AS JY ALEEN IS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 07:03:52 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Welcome Louw, hope to see many posts from you.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 09:22:39 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1120
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons wil bittergraag nog eendag in die Camdebo gaan kamp. Ons het nou al in verskeie nasionale parke in al die provinsies gekamp en ons was nog altyd tevrede met die waarde wat ons vir ons geld ontvang het. Sommige fasiliteite is aan die ouerige kant maar dit is skoon. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 13:46:15 pm
Louw
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

 Dit sal ons eerste keer in die Camdebo wees ons hou baie van die Addo en het al n hele paar keer daar gekamp. Ons gaan vir so twee weke by Victoriabaai kamp en het drie extra dae dis hoekom ons aan die Camdebo gedink het dis ook omtrent ons halfpad merk. 

JY IS WIE JY IS AS JY ALEEN IS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 14:05:38 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6530
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Freda en Neef Herman het baie daar gekamp.

Maar hulle is nie meer betrokke hier nie. 

Jammer hulke kon jou van goeie raad wees.

Geniet dit.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 16:11:52 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nadat ons gou in die kampterrein gaan inloer het (met die vergunning van 'n baie vriendelike dame by Ontvangs), het ons besluit om met ons terugkeer vanaf die wildtuin en Eiland Spa o.a. daar te gaan kamp vir 2 of 3 aande oppad terug huistoe. Dit sou gewoonlik Karoo Nasionale Park wees, maar ons staan reeds by laasgenoemde vir 6 aande oor (Paasnaweek ingesluit) met ons reis na die noorde. Ek reken om dus teen die einde van September by Camdeboo te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 16:13:35 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Freda en Neef Herman het baie daar gekamp.

Maar hulle is nie meer betrokke hier nie. 

Jammer hulke kon jou van goeie raad wees.

Geniet dit.

Nogal jammer dat 'n klompie staatmakers op hierdie forum geheel en al oorgeskuif het na die "ander forum" en geen bydraes meer lewer op dié forum nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 19:21:29 pm
Louw
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Ek is nie lank aktief op die forum nie maar vind die "posts" baie interesant en geniet die opregtheid van ons mede lede op die forum se insette. Ek behoort aan ander forums ook en daar is maar mense wat baie katterig en ongeskik is met mede lede en ek het dit nog nooit hier gevind nie. 

JY IS WIE JY IS AS JY ALEEN IS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 19:26:30 pm

Reply to Topic
Anonymous
View First