English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 228
Total Replies: 248 647
Total Views: 83 109 175
topics: 215
replies: 3 494
views: 86 767
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Cadac Jet 0.21 (No.21)

replies: 2
views: 147
05 Jun 2019 @ 09:37:44 am
227rev
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 09 Oct 2013
Experience: 20 years

Jammer as hierdie al bespreek is. Ek het gesoek maar kon niks onder hierdie onderwerk kry nie. 

My gas cooker se jet moet vervang word. Onder die cooker is 'n plakker wat Cadac daar gesit het, wat beskryf die jet moet vevang word met 'n "0.21" jet. Ek soek op die internet en kry net Cadac jets wat beskryf word as "No 21". Kan iemand bevestig is dit dieselfde produk asb.

Dankie.

Suid-Vrystaat groete.

Stefan.

Revelation 22:7
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 10:41:31 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1224
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja Stefan, Cadac nommer hulle jets so. My gas cooker is n' No 15.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 12:37:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het 2jaar terug gekoop....daar het ook no21 op pakkie gestaan. Gekoop in n blister pakkie met 2 in

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za