English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 432
Total Replies: 233 240
Total Views: 82 464 871
topics: 780
replies: 12 359
views: 4 929 569
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

CUB Deluxe gebou op Stallion band druk?

replies: 11
views: 914
12 May 2017 @ 12:12:55 pm
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar 2017
Experience: 23 years
Dag almal. Ek het 'n Toyota Stallion Cub Deluxe motorwa gekoop maar is bekommerd oor die regte band druk.
Ek het die agterste bande 2.4bar gepomp maar hul lyk heeltemal te sag vir my. Raad van 'n Stallion eienaar of iemand met kennis van die motorwaens sal waardeer word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 12:48:02 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1351
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Band druk bepaal die uiteindelike dra vermoee van 'n band, bv bakkiebande met 'n load rating van 94 kan 670 kg per band dra maar dis teen die maks druk soos deur die vervaardiger gespec van 4.5 bar. hoe laer die druk hoe laer die gewig wat die band kan dra. Kyk dus na jou bande se load rating (gewoonlik iets soos 94, 92 of selfs meer bv 102...jy kan die tabelle Google enige bandvervaardiger se website behoort dit te gee. Stop ook bv elke 100km of so en voel die bande, as dit baie warm is is die druk te laag, as dit koel bly is die druk waarskynlik reg vir die gewig wat die bakkie dra. terloop 2.4 bar klink vir my heeltemal te laag, probeer 3 of selfs 3.5 as hy gelaai is (maak net seker die bande kan die druk hanteer, behoort op die band te staan wat sy maks is.). Bande bars gewoonlik nie omdat hulle te styf gepomp is nie maar eerder omdat hulle te pap is en dan oorverhit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 12:58:59 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum Jurie.
Dit hang af van die gewig van die wa, sowel as die tipe bande wat jy op het, sowel as die hoogte van die bande (245x75x14 of 245x70x14). Is dit bakkie tyres of radials. Is die Stallion 3/4 ton of een ton? Die bakkie tyres can jy harder pomp tot gemaklik omtrent 3 tot 3.5 bar.
Ek het iets soortgelyk, maar op die Hilux chassis en radial tyres.
Dis ook uit aluminium gebou, wat ligter kan wees as jou wa.
Ek pomp normaalweg my voor wiele 2.4 en 2.6 agter.
Indien ek swaar gelaai is dan gaan ek 2.6 voor en 2, 8 agter.
Onthou jouhoogte van die wa sal hom "top heavy" maak,
So pas jou spoed volgens jou vrag aan.
Jy sal seker nog baie advies kry van die geleerde manne op die forum.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 13:00:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14601
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jurie maak ook maar seker jy het Commercial bande op. Bakkie bande want hulle kan makliker die gewig dra en die sywande is baie sterker. Sal dus nie so bol aan doe onderkant soos gewone bande nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 13:00:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14601
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jurie maak ook maar seker jy het Commercial bande op. Bakkie bande want hulle kan makliker die gewig dra en die sywande is baie sterker. Sal dus nie so bol aan doe onderkant soos gewone bande nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 13:01:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14601
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jurie maak ook maar seker jy het Commercial bande op. Bakkie bande want hulle kan makliker die gewig dra en die sywande is baie sterker. Sal dus nie so bol aan die onderkant soos gewone bande nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 14:33:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4367
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum Jurie.
Dit hang af van die gewig van die wa, sowel as die tipe bande wat jy op het, sowel as die hoogte van die bande (245x75x14 of 245x70x14). Is dit bakkie tyres of radials. Is die Stallion 3/4 ton of een ton? Die bakkie tyres can jy harder pomp tot gemaklik omtrent 3 tot 3.5 bar.
Ek het iets soortgelyk, maar op die Hilux chassis en radial tyres.
Dis ook uit aluminium gebou, wat ligter kan wees as jou wa.
Ek pomp normaalweg my voor wiele 2.4 en 2.6 agter.
Indien ek swaar gelaai is dan gaan ek 2.6 voor en 2, 8 agter.
Onthou jouhoogte van die wa sal hom "top heavy" maak,
So pas jou spoed volgens jou vrag aan.
Jy sal seker nog baie advies kry van die geleerde manne op die forum.

Net 'n inset. Sover ek weet is alle bande wat die metrieke maat soos 215/65x14 of 245/70x14 "radial" bande. Ek het dit dat die ou nommers soos 6.5x14 of 7.00x15 of 11.00x20 gebruik was vir "crossplies".

Ek dink ons almal gebruik deesdae "radials" al is dit op bakkie bande. Ek dink die verskil tussen 'n bakkie band en motor band is dalk net die "ply" faktor wat meer is op bakkie bande en daarom kan dit meer vrag vat en teen 'n hoer druk gepomp word.

So ook kan "radial" bande met of sonder staal versterk wees. Staal gordel is deesdae die meer "common" band met baie voordele.

Help my aub reg as ek enige nonsens gepraat het :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 14:41:23 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Welkom op die forum Jurie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 15:13:57 pm
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar 2017
Experience: 23 years
Baie dankie aan almal vir jul insette. Die bande is STRADA, DURA GRIP II en 165R13C 8PR LT 95/93Q. Ek sal google en kyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 15:31:08 pm
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar 2017
Experience: 23 years
Net terugvoer: Die bande kan op enkel wiel 690Kg dra teen 4.5 Bar.
Ek sal hul 3bar pomp.
Nogmaals dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 11:45:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 14:06:36 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Klink reg Danie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required