English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 289
Total Views: 83 149 768
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 033
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

COVID-19 CORONAVIRUS OUTBREAK

replies: 92
views: 1925
page 1 of 2
25 Feb 2020 @ 20:41:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wereld wyd steek die ding sy kop uit van China, Suid Korea, Japan, iran, usa, uk, Europa. Hoe is dit moontlik dat ons dit vryspring en niks van so iets hoort hier by ons.

Wie het familie in die rooi gebiede en hoe verwerk julle so n kommernis

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 21:17:37 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die kenners sê die virus word slegs deur druppeltjies vanuit die longe oorgedra. Hulle sê as jy meer as 4 meter van 'n draer af bly behoort die sproei of druppeltjies van 'n nies of hoes nie by jou uit te kom nie. Ek sê 400 of nog beter, 4000 meter pas my baie beter as 4. Wat as die suid ooster waai soos hy hier by ons kan waai, en ek staan onder die wind?

Ek kan my indink - om 'n kind in die ooste te hê en hulle mag nie huis toe kom nie, en as hulle kon is hulle in elk geval nie hier welkom nie. Dit is tragies.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 06:10:42 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1058
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Plaas dit in perspektief. 2700 sterftes. In China alleen is die bevolking 1,4bn. Ek dink jy staan beter kans om die Lotto te wn.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 06:38:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sien daar is tans nog net 2 gevalle in Afrika.

1 Egipte

1 Algerië

Hoop net dit bly so want dit gaan nie goed lyk as die virus in Afrika versprei nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 07:08:01 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 106
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Ek dink die erns van die saak word geswyg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 07:16:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink die erns van die saak word geswyg.

Ek het dit statistiek gevolg op 'n web blad.  Van oggend toe is die web blad nie meer beskikbaar nie.

Wonder hoekom.  Dalk besig met updates.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 07:39:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die erns van die saak word geswyg.

Ek het ook videos gesien wat gou verwyder was. Probleem is dat as hy eers op n ou se privaat foon is soos WhatsApp, versprei nuus vinnig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 07:54:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Weet iemand hoe vergelyk die huidige corona virus met vorige corona virusse se sterf gevalle.  Is dit nou erger of is dit te vroeg om te sê?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 08:07:43 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Hierdie is n ramp vir die wêreld ekonomie .Daar is selfs ekonome wat glo dit kan n resessie wêrldwyd veroorsaak .Dit het ons markte en wêreldmarkte Maandag in bloedbad verander en daarmee bloei ons aandelemark ook en so verloor ons as Pensioenarisse baie geld op ons beleggings .Hierdie land is juis in die afgrond gevat deur hierdie regering en nou tref sulke goed ons ook nog .Ons moet net hoop dit versprei nie na ons want ons is gladnie gegear vir so iets daarvan is ek seker .Ons gesondheids dienste is pateties .Mag die Hemelse se Vader ons vrywaar van dit .

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 08:32:34 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die noorde van Italy loop erg deur. Daar is dorpe wat n lock down het. Groot stede soos Milaan en selfs Venesia is daar skaars mense op straat. Winkels, straat restaurante is leeg. Plekke wat n toeriste aanlok en gewoontlik n malhuis van mense is staan leeg. Besigheid staan dood still. Venesia staan stil.

Ek wil nie eens daar aan dink as dit hier moet Los breek

Dan sit ons nog met families en kinders in daardie area wat nog moet huis toe kom. Dit voel dieselfde as wat n geliefde in teater is en weet nie of dit gaan deur maak en moet wag Vir die uitslag. So voel die dae wat jy moet wag tot hulle veilig en gesond terug is. Iets wat ek Vir niemand toe wens en gebed is Al hoop.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 10:02:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die noorde van Italy loop erg deur. Daar is dorpe wat n lock down het. Groot stede soos Milaan en selfs Venesia is daar skaars mense op straat. Winkels, straat restaurante is leeg. Plekke wat n toeriste aanlok en gewoontlik n malhuis van mense is staan leeg. Besigheid staan dood still. Venesia staan stil.

Ek wil nie eens daar aan dink as dit hier moet Los breek

Dan sit ons nog met families en kinders in daardie area wat nog moet huis toe kom. Dit voel dieselfde as wat n geliefde in teater is en weet nie of dit gaan deur maak en moet wag Vir die uitslag. So voel die dae wat jy moet wag tot hulle veilig en gesond terug is. Iets wat ek Vir niemand toe wens en gebed is Al hoop.

Waar op die net kry julle die info?

Die web blad wat ek gebruik wys Italië het totaal van 322 meldings waarvan 10 reeds afgesterf het, almal halfpad tussen Florence en Rome. Niks naby Venicië nie.

Help asb met web blad wat beter info deur gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 10:13:58 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Waar op die net kry julle die info?

Die web blad wat ek gebruik wys Italië het totaal van 322 meldings waarvan 10 reeds afgesterf het, almal halfpad tussen Florence en Rome. Niks naby Venicië nie.

Help asb met web blad wat beter info deur gee.

Leon, Johns Hopkins universiteit in Baltimore se Systems Sciences mens het 'n dashboard ontwikkel wat intyds opdateer soos bevestigde data beskikbaar word.

Kan dit kry by

https://gisanddata.maps.arcgis.com/apps/opsdashboard/index.html#/bda7594740fd40299423467b48e9ecf6

Dis waarskynlik die mees akkuraatste tans. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 10:17:59 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Hierdie is n ramp vir die wêreld ekonomie .Daar is selfs ekonome wat glo dit kan n resessie wêrldwyd veroorsaak .Dit het ons markte en wêreldmarkte Maandag in bloedbad verander en daarmee bloei ons aandelemark ook en so verloor ons as Pensioenarisse baie geld op ons beleggings .Hierdie land is juis in die afgrond gevat deur hierdie regering en nou tref sulke goed ons ook nog .Ons moet net hoop dit versprei nie na ons want ons is gladnie gegear vir so iets daarvan is ek seker .Ons gesondheids dienste is pateties .Mag die Hemelse se Vader ons vrywaar van dit .

Dink mens kan aanvaar die virus is reeds meer algemeen in Afrika as wat mens graag sal wil erken...Afrika se mededeelsaamheid wat data en inligting aanbetref is twyfelagtig soos dit was , dalk nou nog erger. Sien die Sjinese Ambassadeur in SA komplimenteer ons oor ons goeie maatreels...moet die grap van die jaar wees - daai ou met sy vuil masker en temperatuurmeter by die lughawe is die ander grap (wonder hoeveel virusse, Corona en ander, is daar reeds op daai masker saamgepak?. Ek glo daar is dalk al 'n paar gevalle in SA, ons weet net nie daarvan nie en die ouens wat dit het is waarskynlik ook clueless oor wat hulle het...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 10:19:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis wat ek tans gebruik.  Maar sien nie daar die info soos deur gegee deur John nie.  Dis hoekom ek vra na beter web blad met meer op datum info as dit is soos john sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 11:39:49 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon. Ek het horde web sites deur gegaan. Ek sal probeer kyk watter een presies en jou laat weet. 

My twee dogters is nou in Venesia en ek kry ook updates van hulle en fotos wys publieke plekke, retuarante  is leeg. Ek hou die sittuasie dop en voer my kinders weer met nuutste informasie en  met verwikkelinge. Tussen Milaan en Venesia is daar alreeds dorpe wat n lock down het. As dit nie was dat Milaan so Groot besigheids hub is was die ook seker al toe insluitende Venesia wat n toeriste hub is. Dit is n Groot bron van Italia se ekonomie.

Streng gesproke bid ek dat my informasie verkeerd is.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 11:42:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Al tref die virus ons land nie self nie, is dit goed moontlik dat sy gevolge ons wel gaan tref.  Daar is al op hierdie forum genoem dat sommige produkte van van Sjina af kom, skaars begin raak, en dit is maar die begin van die moontlike pandemie.    Ons kan aanneem as daar tekorte ontstaan, sal fabieke in ander lande wel hulle produksie verhoog, maar vir sommige produkte het Sjina so te sê die monopolie. En watter ander lande praat ons van? Van Sjina se buurlande het ook al die virus en hulle is ook belangrike verskaffers van prudukte.  En in Europa is die virus ook al teenwoordig.  As fabrieke nie kan produseeer nie, gaan ons en die res van die wêreld, baie vinnig ernstige tekorte ondervind en ons grondstofuitvoere, wat van ons belangrikste valutaverdieners is, gaan ook hard geslaan word.  As dit gebeur, kan ons groot werkloosheid sien met verlies aan inkomste en omdat ondernemings ly, gaan ons beleggings en pensioene ly.  Voorwaar 'n donker prentjie.

Maar dis maar net 'n moontlikheid.  Kom ons hoop maar die ding is van korte duur dan gaan ons maar soos gewoonlik voort en teel aan soos nou teen 'n tempo wat gaan eindig in wêreldwye hongersnood.  Dit lyk vir my soms of die natuur die wanbalanse wat ons as mense geskep het, probeer regstel maar telkens vind ons slim maniere om die pogings te fnuik, wat uiteindelik ons baie hard gaan slaan.  Ek weet nie wat die antwoord is nie

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 11:53:54 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

https://www.bbc.com/news/world-europe-51602007https://www.bbc.com/news/world-europe-51602007

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 21:42:50 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

LINK

Hierdie persoon gee goeie inligting al is dit nie op datum nie.

Die moeite werd om te kyk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 06:49:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon. Ek het horde web sites deur gegaan. Ek sal probeer kyk watter een presies en jou laat weet. 

My twee dogters is nou in Venesia en ek kry ook updates van hulle en fotos wys publieke plekke, retuarante  is leeg. Ek hou die sittuasie dop en voer my kinders weer met nuutste informasie en  met verwikkelinge. Tussen Milaan en Venesia is daar alreeds dorpe wat n lock down het. As dit nie was dat Milaan so Groot besigheids hub is was die ook seker al toe insluitende Venesia wat n toeriste hub is. Dit is n Groot bron van Italia se ekonomie.

Streng gesproke bid ek dat my informasie verkeerd is.

Ek betwyfel nie jou info nie.  Ek wil maar net weet waar julle dit kry om so myself op datum te hou.  Want ek moet my verlaat op dit wat ek op die NET sien en kry.  

Werks kolega van my se kinders gee Skool in China.  Hulle is gelukkig met vakansie gewees hier in SA voordat die virus uitgebreek het.  Maar nou het die skool laat weet hulle moet terug kom.  Hulle vliegtuig kaartjies is gebook vir nou Sondag.

Wat staan hulle te doen?  Oupa en Ouma skree julle kan nie terug gaan nie.  As hulle nie terug gaan nie verloor hulle hulle werk en hier in SA is geen toekoms nie.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 07:00:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek betwyfel nie jou info nie.  Ek wil maar net weet waar julle dit kry om so myself op datum te hou.  Want ek moet my verlaat op dit wat ek op die NET sien en kry.  

Werks kolega van my se kinders gee Skool in China.  Hulle is gelukkig met vakansie gewees hier in SA voordat die virus uitgebreek het.  Maar nou het die skool laat weet hulle moet terug kom.  Hulle vliegtuig kaartjies is gebook vir nou Sondag.

Wat staan hulle te doen?  Oupa en Ouma skree julle kan nie terug gaan nie.  As hulle nie terug gaan nie verloor hulle hulle werk en hier in SA is geen toekoms nie.

 

 

Ek weet nie hoe maklik mens die siekte oral daar optel nie, maar as kans groot is sou ek sou liewer my werk verloor as my lewe. Gaan kinders tans nog skool daar weens verspreiding van siekte?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 07:15:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek weet nie hoe maklik mens die siekte oral daar optel nie, maar as kans groot is sou ek sou liewer my werk verloor as my lewe. Gaan kinders tans nog skool daar weens verspreiding van siekte?

Nee die skole is toe maar onderrig vind plaas deur die internet.  Die opleidings inrigtings se oopmaak gaan in fases begin aan die einde van Feb.  Eers die groot plekke soos universiteite dan Colleges dan ander opleidings in stansies dan hoërskole dan laerskole dan kleuter skole as mens dit nou so met ons inrigtings se name kan verduidelik.

Dis maar vir hulle om te besluit.  Dit bring mee dat die klas ouderdoms groep waarmee hulle betrokke is eers  einde April sal oop maak.  Intussen gebruik hulle die internet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 09:41:11 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon. Nou is dit nie die tyd om oorsee te reis nie beveel almal aan

Chinese is baie streng en gewoontlik as jy nie opdaag of last kom selfs as jy daar is word jy teen jou selaris finansieel beboet. Ek dink nou sal hulle nie Sommer afbetaal want niemand will nou soontoe gaan. 

Maar daar is die Corona virus en blykbaar onder beheer hier by ons is dit kapings, roof, ontvoerings, malaria en baie meet dinge wat jou lewe in gevaar stel. n Mens weet nie meet watter kant toe nie

Daar is n tyd om te kom en te gaan. God het ons geboorte uur bepaal en so ook ons sterfte uur., Feite. Ons moet net aanhoudend voor die kniee van ons Vader wees vir sy genade dan wat ook al gebeur is ons in sy hande en veilig. 

Al gaan ek deur die dal van doods skaduwee, sal ek geen onheil vrees nie. (Dis die lekker om n kind van Jesus wees)

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 09:52:55 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dis wat ek tans gebruik.  Maar sien nie daar die info soos deur gegee deur John nie.  Dis hoekom ek vra na beter web blad met meer op datum info as dit is soos john sê.

🤣 Ek dog nou amper jy trek n Brommer op my 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 10:05:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is maar bekommerd, my kinders is in die buite land en kom hulle Julie en Augustus kuier.

Hoop dis uitgesort voor daai tyd.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 23:52:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon. Het jy enige nuwe updates ?

Jin. Die ding het Al klaar in Frankryk pos gevat maar ek glo hulle gaan dit gou hok slaan. Jou kinders daar glo ek gaan 👍 wees

My twee kom Saterdag terug van Italia. 🙏

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 07:03:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon. Nou is dit nie die tyd om oorsee te reis nie beveel almal aan

Chinese is baie streng en gewoontlik as jy nie opdaag of last kom selfs as jy daar is word jy teen jou selaris finansieel beboet. Ek dink nou sal hulle nie Sommer afbetaal want niemand will nou soontoe gaan. 

Maar daar is die Corona virus en blykbaar onder beheer hier by ons is dit kapings, roof, ontvoerings, malaria en baie meet dinge wat jou lewe in gevaar stel. n Mens weet nie meet watter kant toe nie

Daar is n tyd om te kom en te gaan. God het ons geboorte uur bepaal en so ook ons sterfte uur., Feite. Ons moet net aanhoudend voor die kniee van ons Vader wees vir sy genade dan wat ook al gebeur is ons in sy hande en veilig. 

Al gaan ek deur die dal van doods skaduwee, sal ek geen onheil vrees nie. (Dis die lekker om n kind van Jesus wees)

 

Dis waar woorde aan die einde.

Nee net dit wat al om bekend is op die net.

🤣 Ek dog nou amper jy trek n Brommer op my 🤣

As ek 'n vlieg raak sê my dan loop ek sommer self...............tongue-outlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 07:13:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien van oggend dat Nigerië het ook hul eerste aanmelding.  Algerië het twee dae terug hulle eerste aanmelding gehad.

My kaart wys nou duidelik die verspreiding in Italië en Iran.

SHOE ! ! ! ! ! ! Die virus stap sonder hindernisse in sy pad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 09:15:44 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Van Brommer gepraat:  Hy is nie meer op die lys van lede nie- het hy bedank?  Ek het altyd sy bydraes geniet al het ek soms (meestal eerder) nie met sy sienings saamgestel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 09:19:32 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Van Brommer gepraat:  Hy is nie meer op die lys van lede nie- het hy bedank?  Ek het altyd sy bydraes geniet al het ek soms (meestal eerder) nie met sy sienings saamgestel nie.

 

Fred ek dink dit is maar soos in sport, indien jy groter raak as die spel kom jy hard aarde toe

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 09:30:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het van oggend van 'n mede kolega verneem dat die eerste geval van iemand wat die corona virus oor leef het weer siek geword het.  Dis in japan.  Weet iemand meer daaroor?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 09:38:35 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Help my reg, miskien het ek die kat aan sy kastaings beet - wie is die Anonymous deelnemer wat uit die bloute hier verskyn het?

Hoekom lyk dit vir my soos 'n naam wat 'n metamorfose ondergaan het?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 09:43:29 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het van oggend van 'n mede kolega verneem dat die eerste geval van iemand wat die corona virus oor leef het weer siek geword het.  Dis in japan.  Weet iemand meer daaroor?

Ek verstaan daar is hordes wat dit oorleef het en gesond geword het. Mense met lae umien stelsels, ou mense, diabetes en sulkes is wat dit nie maak nie. Net soos griep maar veel erger, dodelik as dit nie bestyds gediagnoseer is. Ook hoogs aansteeklik natuurlik.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 13:46:12 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dis wat ek tans gebruik.  Maar sien nie daar die info soos deur gegee deur John nie.  Dis hoekom ek vra na beter web blad met meer op datum info as dit is soos john sê.

Leon, ek dink jy kan aanvaar dat die Johns Hopkins data naby aan die werklikheid is, hulle gebruik slegs bevestigde data, nie populistiese "fear mongering" data (as mens dit data kan noem) van party ander bronne nie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 13:50:47 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek verstaan daar is hordes wat dit oorleef het en gesond geword het. Mense met lae umien stelsels, ou mense, diabetes en sulkes is wat dit nie maak nie. Net soos griep maar veel erger, dodelik as dit nie bestyds gediagnoseer is. Ook hoogs aansteeklik natuurlik.

 

Dis die ou mense ding wat my bekommer! Raai waar trek baie van die bendelede op die forum se ouderdom?! Mortaliteit is rondom 3% maar meeste van daai 3% is ou mense (bo 60), diabete, hartkwaal mense, ens....en dus vir die groep is die mortaliteit nader aan 100%?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 13:52:11 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Help my reg, miskien het ek die kat aan sy kastaings beet - wie is die Anonymous deelnemer wat uit die bloute hier verskyn het?

Hoekom lyk dit vir my soos 'n naam wat 'n metamorfose ondergaan het?

Dink as iemand verwyder is van die forum verander die verwysing na Anonymous?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 15:22:02 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Dit maak sin. Miskien kan admin dit bevestig.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 12:16:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Om terug te keer na die onderwerp.

Ek lees 2 Suid Afrikaners op die plesierboot in Japan is positief getoets. Die ander 10 mag Japan verlaat na hul 2 weke in kwarantyn was en nog negatief is. 

Op die Afrika vasteland kruip die virus al hoe nader met Nigerie se eerste bevestigde geval.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 13:01:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Op hierdie stadium praat ons nie op Skype nie.

Bang die virus Kan dalk oorsteeksealed.....lol.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 19:16:39 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Klink vir my bietjie verdag.  Sistiese fibrose is 'n genetiese toestand en nie 'n simptoom van Corona nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 13:12:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek betwyfel nie jou info nie.  Ek wil maar net weet waar julle dit kry om so myself op datum te hou.  Want ek moet my verlaat op dit wat ek op die NET sien en kry.  

Werks kolega van my se kinders gee Skool in China.  Hulle is gelukkig met vakansie gewees hier in SA voordat die virus uitgebreek het.  Maar nou het die skool laat weet hulle moet terug kom.  Hulle vliegtuig kaartjies is gebook vir nou Sondag.

Wat staan hulle te doen?  Oupa en Ouma skree julle kan nie terug gaan nie.  As hulle nie terug gaan nie verloor hulle hulle werk en hier in SA is geen toekoms nie.

 

 

Christiaan wat saam met ons gekamp het by Bosveld Oase se sussie gee ook skool in China. Hulle was nou tydens die Chinese nuwejaar Thailand toe gewees. Hulle was ook verplig om voor die 5de Maart terug te keer Shanghai toe. Hulle het gister in China geland en word nou vir 14 dae onder kwarentyn geplaas by hul huis....mag nie n voet buite sit nie. Daarna gaan n dokter hul sien en toets vir Corona....as hul skoon is, mag hulle weer vry in strate in beweeg. Scary.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 14:29:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 15:38:24 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Was net n kwessie van tyd. Was maar gereeld hande en bly weg van hoesende mense.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 16:36:28 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Dit is hier. 'n Man vanuit Italië het dit vir ons gebring vplgens die jongste nuusberig.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 16:55:59 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Was net n kwessie van tyd. Was maar gereeld hande en bly weg van hoesende mense.

Gaan volgende week groot draaie loop om die buitelandse besoekers in Kruger.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 09:37:12 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

IMPORTANT READ :  James Robb is a Coronavirus expert. Google him. And then heed his advice. Date: February 26, 2020 at 2:35:50 PM EST Subject: What I am doing for the upcoming COVID-19 (coronavirus) pandemic. Dear Colleagues, as some of you may recall, when I was a professor of pathology at the University of California San Diego, I was one of the first molecular virologists in the world to work on coronaviruses (the 1970s). I was the first to demonstrate the number of genes the virus contained. Since then, I have kept up with the coronavirus field and its multiple clinical transfers into the human population (e.g., SARS, MERS), from different animal sources. The current projections for its expansion in the US are only probable, due to continued insufficient worldwide data, but it is most likely to be widespread in the US by mid to late March and April. Here is what I have done and the precautions that I take and will take. These are the same precautions I currently use during our influenza seasons, except for the mask and gloves.: 1) NO HANDSHAKING! Use a fist bump, slight bow, elbow bump, etc. 2) Use ONLY your knuckle to touch light switches. elevator buttons, etc.. Lift the gasoline dispenser with a paper towel or use a disposable glove. 3) Open doors with your closed fist or hip - do not grasp the handle with your hand, unless there is no other way to open the door. Especially important on bathroom and post office/commercial doors. 4) Use disinfectant wipes at the stores when they are available, including wiping the handle and child seat in grocery carts. 5) Wash your hands with soap for 10-20 seconds and/or use a greater than 60% alcohol-based hand sanitizer whenever you return home from ANY activity that involves locations where other people have been. 6) Keep a bottle of sanitizer available at each of your home's entrances. AND in your car for use after getting gas or touching other contaminated objects when you can't immediately wash your hands. 7) If possible, cough or sneeze into a disposable tissue and discard. Use your elbow only if you have to. The clothing on your elbow will contain infectious virus that can be passed on for up to a week or more! What I have stocked in preparation for the pandemic spread to the US: 1) Latex or nitrile latex disposable gloves for use when going shopping, using the gasoline pump, and all other outside activity when you come in contact with contaminated areas. Note: This virus is spread in large droplets by coughing and sneezing. This means that the air will not infect you! BUT all the surfaces where these droplets land are infectious for about a week on average - everything that is associated with infected people will be contaminated and potentially infectious. The virus is on surfaces and you will not be infected unless your unprotected face is directly coughed or sneezed upon. This virus only has cell receptors for lung cells (it only infects your lungs) The only way for the virus to infect you is through your nose or mouth via your hands or an infected cough or sneeze onto or into your nose or mouth. 2) Stock up now with disposable surgical masks and use them to prevent you from touching your nose and/or mouth (We touch our nose/mouth 90X/day without knowing it!). This is the only way this virus can infect you - it is lung-specific. The mask will not prevent the virus in a direct sneeze from getting into your nose or mouth - it is only to keep you from touching your nose or mouth. 3) Stock up now with hand sanitizers and latex/nitrile gloves (get the appropriate sizes for your family). The hand sanitizers must be alcohol-based and greater than 60% alcohol to be effective. 4) Stock up now with zinc lozenges. These lozenges have been proven to be effective in blocking coronavirus (and most other viruses) from multiplying in your throat and nasopharynx. Use as directed several times each day when you begin to feel ANY "cold-like" symptoms beginning. It is best to lie down and let the lozenge dissolve in the back of your throat and nasopharynx. Cold-Eeze lozenges is one brand available, but there are other brands available. I, as many others do, hope that this pandemic will be reasonably contained, BUT I personally do not think it will be. Humans have never seen this snake-associated virus before and have no internal defense against it. Tremendous worldwide efforts are being made to understand the molecular and clinical virology of this virus. Unbelievable molecular knowledge about the genomics, structure, and virulence of this virus has already been achieved. BUT, there will be NO drugs or vaccines available this year to protect us or limit the infection within us. Only symptomatic support is available. I hope these personal thoughts will be helpful during this potentially catastrophic pandemic. You are welcome to share this email. Good luck to all of us! Jim James Robb, MD FCAP

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 10:09:10 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek is steeds geneig om te dink daar is 'n onnodige oorreaksie oor hierdie virus.  En die reaksie is wêreldwys.  Ek verstaan die logika agter dit gladnie.  Dit maak eintlik maar min mense dood in vergelyking met onder andere die gewone wintergriepvirus.  Nogtans is dit besig om die hele wêreld se ekonomie ernstige skade aan te doen.  Daar is die week oor die radio genoem dat die sterftesyfer van mense wat die virus opdoen, maar ongeveer 3.4% is en dat dit meestal ouer mense is.  En die persentasie mense wat die virus opdoen, is ook baie laag.  Die Spaanse Griepo van 1918 het sowat 'n derde van ons land se mense uitgeroei.  Dit was erg.  Hierdie een lyk maar eintlik baie gering.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 03:37:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 18:46:20 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years
I'm a doctor and an Infectious Diseases Specialist. I've been at this for more than 20 years seeing sick patients on a daily basis. I have worked in inner city hospitals and in the poorest slums of Africa. HIV-AIDS, Hepatitis,TB, SARS, Measles, Shingles, Whooping cough, Diphtheria...there is little I haven't been exposed to in my profession. And with notable exception of SARS, very little has left me feeling vulnerable, overwhelmed or downright scared.
I am not scared of Covid-19. I am concerned about the implications of a novel infectious agent that has spread the world over and continues to find new footholds in different soil. I am rightly concerned for the welfare of those who are elderly, in frail health or disenfranchised who stand to suffer mostly, and disproportionately, at the hands of this new scourge. But I am not scared of Covid-19.
What I am scared about is the loss of reason and wave of fear that has induced the masses of society into a spellbinding spiral of panic, stockpiling obscene quantities of anything that could fill a bomb shelter adequately in a post-apocalyptic world. I am scared of the N95 masks that are stolen from hospitals and urgent care clinics where they are actually needed for front line healthcare providers and instead are being donned in airports, malls, and coffee lounges, perpetuating even more fear and suspicion of others. I am scared that our hospitals will be overwhelmed with anyone who thinks they " probably don't have it but may as well get checked out no matter what because you just never know..." and those with heart failure, emphysema, pneumonia and strokes will pay the price for overfilled ER waiting rooms with only so many doctors and nurses to assess.
I am scared that travel restrictions will become so far reaching that weddings will be canceled, graduations missed and family reunions will not materialize. And well, even that big party called the Olympic Games...that could be kyboshed too. Can you even
imagine?
I'm scared those same epidemic fears will limit trade, harm partnerships in multiple sectors, business and otherwise and ultimately culminate in a global recession.
But mostly, I'm scared about what message we are telling our kids when faced with a threat. Instead of reason, rationality, openmindedness and altruism, we are telling them to panic, be fearful, suspicious, reactionary and self-interested.
Covid-19 is nowhere near over. It will be coming to a city, a hospital, a friend, even a family member near you at some point. Expect it. Stop waiting to be surprised further. The fact is the virus itself will not likely do much harm when it arrives. But our own behaviors and "fight for yourself above all else" attitude could prove disastrous.
I implore you all. Temper fear with reason, panic with patience and uncertainty with education. We have an opportunity to learn a great deal about health hygiene and limiting the spread of innumerable transmissible diseases in our society. Let's meet this challenge together in the best spirit of compassion for others, patience, and above all, an unfailing effort to seek truth, facts and knowledge as opposed to conjecture, speculation and catastrophizing.
Facts not fear. Clean hands. Open hearts.
Our children will thank us for it.
Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 19:56:29 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Woorde van wysheid in 'n wêreld wat onverstaanbaar mal geword het.  In 'n groot mate is dit die media wat die drama pomp en ons hardloop maar soos skape agterna.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:56:33 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het al gesien hoe 'n klomp skape rustig in 'n land wei.  Dan pla iets skielik een skaap- miskien het 'n muskiet hom op die neus gesteek, miskien glad niks nie, en hy begin hardloop.  Die hele trop hardloop agter hom aan hoewel beide hy en die res van die trop geen idee het of daar regtig enige gevaar is nie.   En as daar 'n afgrond aan die einde van die land sou wees, dan voeter die hele klomp daar af.  Soveel skade en leiding sonder enige werklike rede.  Klink dit nie maar dieselfde as die reaksie op hierdie virus nie?  Kundiges het oor die afgelope paar wewke gereeld gesê die virus is nie erg nie- miskien bietjie ernstiger as die gewone griepvirus waaraan niemand hom steur nie.  Dit versprei net vinnig maar nie noodwendig vinniger as die gewone griepvirus nie.  Waarom is die hele wêreld dus in 'n staat van ernstige paniek?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 09:28:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek self is nie 'n kenner nie en kan my dus nie uitlaat hierop nie.  Ek is maar net bekommerd oor my Ma en dan ook skoonouers wat nie so gesond soos ons is nie.

As hulle die griep kry haal hulle dit gewoonlik deur.  Die virus maak dit blykbaar nie so maklik om daaroor te kom as jy reeds onderligende borskwaal of suiker siekte het nie.

Vir die res van ons is dit dalk raad saam om so ekstra voorsorgie hier en daar te tref.  Ek dink die sterfte syfer met die virus is in elkgeval hoër as met 'n gewone griep wat elke jaar sy ronte doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za