English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 896
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

COMPLIMENT / AANPRYSING : STATUS TOYOTA IN CRADOCK.

replies: 13
views: 299
22 Aug 2017 @ 16:11:03 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Verlede week kuier ons by swaer Willie op die plaas by Jacobsdal.  Dinsdag ry ons gou-gou na Hogsback oor Cradock.   Gaan oorlede skoonpa se graf besigtig vir herstelwerk.

Ons ry in swaer se MB M-reeks wat Maandag gediens is.   Na Adelaide begin die lawaai by die regter voorwiel.   Dit word erger.  

As we enter Cradock we start looking for a garage with a workshop.   We spot Status Toyota and turn in with a loud noise eminating from the right front.     We are met by a team of friendly people that went out of their way to make us feel at home and started to address the problem even though they weren't MB dealers.   It turns out that one of the two bolts holding the new brake calipers had fallen out and the second was coming loose as well. 

The Status mechanic sourced a bolt from a person in town that does work on MB's and fixed the problem.  

As iemand deur Cradock beweeg, weet dat by die betrokke firma word enige mens hartlik en gasvry ontvang en hulle help tot hulle beste vermoë. 

Ons het amper een van die nuwe Tuners wat op die vloer gestaan het as plaasvervanger oorweeg.  Die het egter nie agter sensors of leer sitplekke nie - dis maar van die vele ekstras wat ingesluit is by ander voertuie.   Gaan kuier steeds daar - hulle koffie is baie lekker en die geselskap 'n plesier.

To the team at Status Toyota in Cradock - thank you and thank you.

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 16:17:36 pm
Anonymous

Weereens 'n bewys, die mense van die Karoo, is en bly altyd vriendelikwinklaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 16:20:53 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
Nice to hear a "Good News" story for a change.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 16:31:10 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Toyota handelaars is tops. Maar glo my hier in Limpopo is n paar wat jou regtig ontuis laat voel.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 16:32:50 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Good to hear. Thanks for sharing...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 16:39:40 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2190
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Alles loop reg......altyd reg T......
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 17:03:36 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Dankie vir die deel. Ry nogal baie deur Cradock en sal daar aangaan indien nodig.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 18:57:13 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 40 years
Thank you.
So good to hear of caring people.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 19:27:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Puik. Chapperig.

Bly dat goeie mense waardes en vriendelikheid steeds êrens te vinde is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2017 @ 21:50:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2017 @ 03:53:28 am
Anonymous

Baie goed. So is daar van alle fabrikate handelaars wat uit hul pad sal gaan om jou tot diens te wees en ander wat jou sal weg wys of swak diens lewer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2017 @ 11:27:20 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Lekke om dit te hoor puik
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2017 @ 13:32:32 pm
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Ek wil graag in 'n mate van sommige van julle manne hier verskil,

Na my mening het dit absoluut niks uit te waai watter motorvervaardiger hier betrokke is nie. Nie Volkswagen, FORD, Nissan of selfs Toyota lewer diens nie.

Dit is MENSE wat onder bestuur van 'n ander MENS diens lewer.

In die geval hierbo is ek van menings dat jy daardie SPAN by enige agentskap kan laat werk en hulle sal uitstekend presteer soos wat ons mater beleef het. Die ouens WOU help en het elke klip wat hulle kant toe gekom het uit die pad gerol.

Dis regtig baie lekker om nog van sulke bendes voortreflikheid te hoor en mens moet maar aantekening op die hardeskyf maak vir toekomstige verwysings.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 13:35:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie aan die vriendelike mense wat gehelp het.
Hulle is maar min gesaai.
Groete

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za