English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 290
Total Replies: 230 338
Total Views: 82 393 869
topics: 10 833
replies: 125 075
views: 38 864 348
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

CARAVAN PARKS WITH CARAVANS

replies: 13
views: 256
03 Sep 2019 @ 10:04:29 am
CharlenePienaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Sep 2019

Hi all

I would like to take my kids camping but I do not have a caravan. 

Are there any camps in RSA that has caravans on site which you can hire?

TIA

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:14:41 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Place in Hartenbos will take it to the site and remove again. Mosselbay and Hartenbos

 

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:19:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

There are many caravan rental companies that can supply you with that services. Where do you plan to go for your holiday?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:23:18 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Firstly welcome here!

 

I know that Scottburgh (the town) has a caravan dealer who rents out vans, most;ly for use at Scottburgh caravan park (they take the van to the correct site and afterwards pick it up again. Assume similar would be available from other caravan dealers, the people renting out vans in Scottburgh can be found at Caravan rental,

See they bring, set up and take it away again and also serve other parks in the vicinity like Caravan Cove and Rocky Bay. If you want to camp closer to where you live best would be to contact any of the many dealers and/or parks, they should be able to help as well

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:23:41 am
CharlenePienaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Sep 2019

I'm new to this idea and was hoping that I can just find a resort/caravan camp that has the caravan there already but thank you for your responses.

I will have to look into renting one then.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:26:18 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

The people in Scottburgh is close to what you want, you book the site at a park of your choice, you let them know the dates and stand number and when you arrive the van is already on the site and set up, so "its there already" :)

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 11:27:15 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 753
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

ATKV Buffelspoort have new Jurgens vans that you can hire.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 12:06:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kom koop my wa, dan kan jy gaan waar jy wil wanneer jy wil. 

Welkom op die forum. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 12:15:36 pm
CharlenePienaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Sep 2019

Dankie vir al julle terugvoering.

Julle is amazing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 13:22:31 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Welkom op die forum Charlene.

Macnichols Bazley Beach het presies waarna jy soek. Hulle kry alles vir jou in gereedheid. Jy arriver net en geniet jou vakansie. Hulle het 'n verskeidenheid van woonwaens.

Kontak hulle gerus vir meer besonderhede. Die kinders sal dit baie daar geniet.

Moeg geploeg.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 19:14:20 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Fairhills Caravan Park by Ramsgate op die Natal Suikus het twee permanente karavane.

Netjies met houtdek en ten volle toegerus.

Flip de Wet
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 20:59:56 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Lalanathi in Port Shepstone het ook karavane (ten volle opgeslaan). Mooi oord en die eienaars is heeltyd beskikbaar en baie vriendelik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 05:33:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Koop n tent....karavaan huur is nie baie goedkoop nie.....tentkamp is net so lekker en dan het jy jou eie goed vir die toekoms. Ek dink dis lekkerder om in jou eie tent en bed te slaap as in n gehuurde karavaan.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 10:21:46 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Om eers te eksperimenteer met karavaanvakansie is 'n goeie idee.  Daar is mense, hoe ongelooflik dit ookal vir ons klomp klink, wat nie met karavane of uitkamp in die algemeen, oor die weg kom nie.  Om 'n geld uit te gee net om te ontdek dit werk nie vir jou nie, is nie 'n goeie ding nie. Hoewel tweedehandse karavane soms teen goeie pryse gekoop kan word en waarskynlik teen ongeveer dieselfde pryse herverkoop kan word, maar dis baie beslommernis as dit nie vir jou werk nie.

Onthou ook dat om jou eie karavaan te versorg,  te pak, te sleep tot waar jy gaan vakansie hou, is baie pret.  As julle wel verblyf in 'n gehuurde karavaan geniet, wees verseker dat dit 'n paar maal soveel pret is in jou eie karavaan. En aangesien julle kinders het, kan ek jou verseker daar is nie 'n lekkerder manier van vakansie hou vir kinders nie.  Karavaanparke gedurende skoolvakansies is vol kinders, met ander woorde, potensieële maats.  As julle dit eenmaal gedoen het, sal die kinders waarskynlik nie anders wil vakansie hou nie.  Vra my- ons het drie dogters so grootgemaak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required