English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 668
topics: 11 626
replies: 139 918
views: 39 362 251
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

CAMRY 220 GL towing a 2003 Fleetline

replies: 6
views: 3623
30 Aug 2004
Gert
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 29 Sep 2004
Hi, I hope somebody out there might be able to help me, I am driving a 1995 300sei Camry (Auto) and due to some mechanical problems, like overheating, are now looking at a 2002 220GL Camry, question, would I be able to tow this van comfortably with this car? (I know it would not be the same as the 3L!!, She is getting old now).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2004
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Dankie Mark - ek het my verspreek. My Nissan se Tarra/Tare is 1740 kg en die GVM is 2765 kg - ek mag 'n ton (1000 kg) in die ou taal op hom laai en ek mag 'n sleepwa en of woonwa met vrag van nie meer as 1740 kg sleep nie. Die Fleetline se GVM is 1390 kg. Mens moet dus die 1740 kg met die 1390 kg vergelyk.

Miskien weet almal wat hierdie forum lees dit, maar vir die wat nog wonder? = Die woonwa se GVM mag dus nie meer as die lisensie-massa (Tarra/Tare) van die sleepvoertuig wees nie - want ons laai allerhande dinge in die woonwa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2004
Mark
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 329
Joined: 13 Aug 2002
You are referring to the 2nd Generation Camry with the 2,2litre motor (97kw and 188Nm @ 4000rpm) which has already been discontinued in favour of the 2,4litre motor (112kW and 218Nm) in the 3rd generation Camry.
I am unable to find the exact licence mass of the old model but the new model (with similar body dimensions) has a calculated licence mass of approximately 1394kg (you can't use vehicle GVM to calculate), allowing you to tow a van of Gross vehicle mass not exceeding the above.(the Fleetline has a GVM of 1390kg)!!
I would say that this combination is a borderline case...leaving you with no comfort margins for power on the hills and weight wise legally...and I predict that you will definitely be dissappointed when comparisons are drawn to your old 300sei.
Regards
Mark Lowe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2004
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Gert. Ek sal nooit voorgee dat ek 'n ekspert is ten opsigte van motor/woonwa-kombinasies nie. Mark Lowe is 'n ingenieur en weet baie meer daarvan as ek. Miskien sal hy ook op jou navraag reageer.

Ek wil wel 'n opinie lug want ek besit self 'n 2003 Fleetline. Volgens die plaatjie op my disselboom is die Fleetline se Tare en Gross Mass 1085 kg en 1390 kg - die amptelike bosjure lys dit as 995kg en 1190kg, maar my lisensieskyf stel dit ook as 1085 en 1390kg.

Die wa is dus baie swaar en ek sleep hom met 'n 3.0 l TD Nissan Hardbody - en die Nissan voel die Fleetline hoor! Ek raak bekommerd oor gerugte dat die verkeersowerhede skielik wil begin om woonwa-mense af te trek om al die massas (woonwa vs sleepvoertuig) te vergelyk. Is die 2.2 Camry se Gross Mass hor as 1390kg? My ander probleem is dat ek meen 'n 2.2 is dalk net te nommerpas vir die Fleetline ten posigte van wringkrag (torque) veral as jy al jou tente, kos en ander proviand in die woonwa moet laai.

Die eksperts moet asb hierop reageer. Ek wil graag hulle opinie hoor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2004
Gert
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 29 Sep 2004
Baie dankie vir jou insette Mark. Ek het dieselfde vermoede. Dit impliseer dat indien ek my gasbottel, spaarwiel en tent gelaai het, reeds baie naby aan die perk is(hopelik nie oor nie) kosse, water(soms ondrinkbaar by bestemming), kinder speelgoed, klere en komberse kan dan baie maklik die beperking oorskry wat impliseer dat mens eindlik baie beperk is met wat gelaai kan word veral met langer kamp tydperke. Hoe werk die registrasie van so Karavaan, watter faktore word inaggeneem met die GVM berekening. Ek het gedink die drakrag(dra vermoe) van die onderstel, vere, skokbrekers, remstelsel, ens, is die bepalende faktore met inagname van die "lee" gewig.

Wel ek sluit af met hierdie.
Terloops, ek het die Condor 2.4 toets bestuur en sal waarskynlik een aanskaf -> ek was baie aangenaam verras.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2004
Gert
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 29 Sep 2004
Baie dankie vir jou insette Mark. Ek het dieselfde vermoede. Dit impliseer dat indien ek my gasbottel, spaarwiel en tent gelaai het, reeds baie naby aan die perk is(hopelik nie oor nie) kosse, water(soms ondrinkbaar by bestemming), kinder speelgoed, klere en komberse kan dan baie maklik die beperking oorskry wat impliseer dat mens eindlik baie beperk is met wat gelaai kan word veral met langer kamp tydperke. Hoe werk die registrasie van so Karavaan, watter faktore word inaggeneem met die GVM berekening. Ek het gedink die drakrag(dra vermoe) van die onderstel, vere, skokbrekers, remstelsel, ens, is die bepalende faktore met inagname van die "lee" gewig.

Wel ek sluit af met hierdie.
Terloops, ek het die Condor 2.4 toets bestuur en sal waarskynlik een aanskaf -> ek was baie aangenaam verras.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2004
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Gert dis eintlik eienaardig dat twee 2003 Fleetlines verskillende Tare en GVM's op die plaatjie het. Loer ook op jou lisensieskyf om seker te maak dat dit klop met die inligting op die plaatjie op jou A-raam.

Wat gebeur as die lisensie-besonderhede verskil van die inligting op die plaatjie? Die handelaar by wie ek die woonwa gekoop het, kan my nie antwoord oor hoekom my wa anders geregistreer is nie. By 'n ander handelaar was daar twee nuwe Fleetlines (met die swaarder "gewigte" op die plaatjie).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za